Johannesburg

Saterdag

More sun than clouds. Cool.

4°C
17°C

7 day forecasts

Oud-renjaer val in hysbak se skag af

2010-03-08 23:58

Stirling Moss, legendariese Britse renjaer, in 2007 voor die Australiese Grand Prix in Melbourne by Dannii en Kylie Minogue. Foto: AP

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Londen. – Albei enkels van Stirling Moss (80), legendariese Britse renjaer, is gebreek en sy rug beseer toe hy in ’n hysbakskag afgeval het.

Moss is die naweek na die Royal London Hospital geneem ná sy val van drie verdiepings.

Volgens ’n inskrywing op Moss se webwerf het hy die hysbak betree sonder om te sien dat dit foutief was en op die boonste verdieping vasgehaak het.

Die voormalige Formule Een-jaer was deurentyd by sy positiewe ten spyte daarvan dat vier bene in sy voet gebreek en vier rugwerwels gekraak is.

“Sy liggaam is steeds so taai as in sy dae as renjaer,” lui die inskrywing.

Moss het 16 Grand Prix-renne gewen, maar nooit die wêreldkampioenskap nie. Hy het vier keer tweede in die kampioen- skapreeks geëindig.

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-17°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Embedded Software Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Mechanical Engineer Bulk Materials

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Legal Manager

Gauteng - Johannesburg
Pinpoint One Human Resources (Pty) Ltd
R600,000-700,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2007
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Touareg 2.5 R5 TDi 4x4 Dsl
2005
R 279,995.00

TOYOTA

Corolla 1.8 Exclusive
2008
R 185,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

VIERLANDEN

House R 1 750 000

BRYANSTON

Apartment R 1 300 000

CRAIGAVON

House R 1 290 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...