Polisie waarsku voor fees waar 19 doodgaan

2010-07-26 22:55

Paniekbevange feesgangers probeer wegkom deur oor ’n muur te klouter. Foto: AP

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Duisburg (Duitsland). – ’n Polisievakbond se waarskuwings oor die gevare wat dit sou inhou om die Liefdesparade-musiekfees in dié dorp te hou, is geïgnoreer, het die hoof van die vakbond gister gesê.

Negentien mense, onder wie ses buitelanders, is Saterdag dood toe ’n samedromming tot ’n vertrapping en versmoring van feesgangers gelei het. 342 mense is beseer.

Baie Duitsers kan dit glad nie kleinkry dat só ’n tragedie in hul hoogs georganiseerde land kon plaasvind nie.

Dr. Angela Merkel, kanselier, het gesê sy verwag dat die ondersoek na die gebeure “pynlik noukeurig” sal wees.

Mnr. Rainer Wendt, hoof van die polisievakbond, het gesê hy het ’n jaar gelede gewaarsku dat Duisburg te klein en beknop is vir die “liefdesfees”.

Mnr. Adolf Sauerland, burgemeester, wat Sondag op die toneel van die tragedie teen woedende omstanders beskerm moes word, het gesê sy stadsraad verleen sy volle samewerking aan die vervolgingsowerheid.

“Ons sal antwoorde hieroor kan gee sodra ons die antwoorde aan die staatsowerhede verskaf het,” het Sauerland gesê.

“Ons het alles gedoen om dit veilig te maak.”


Noodhulpwerkers help feesgangers wat in die stormloop beseer is. Foto: Kirsten Neumann, Reuters



binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Service Line Manager: Mining

Gauteng - JHB North/Sandton
Master Career Consulting

Account Manager

Western Cape - Cape Town
Media24

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...