Romney kry hupstoot

2012-02-01 10:39

TAMPA. - Mnr. Mitt Romney het die Republikeinse Party se voorverkiesing in die Amerikaanse staat Florida gewen en sodoende 'n groot hupstoot gekry in sy poging om as dié party se kandidaat aangewys te word om pres. Barack Obama in die presidentsverkiesing later vanjaar teen te staan.

Met dié sege het oudgoew. Romney van die momentum herwin wat hy prysgegee het toe mnr. Newt Gingrich die voorverkiesing in Suid-Carolina op 21 Januarie gewen het.

Met die uitslae in sowat die helfte van die kiesafdelings in Florida beskikbaar, het Romney 47% van die stemme op hom verenig en Gingrich 31%.

Dié oorwinning verseker Romney van die steun van al 50 Florida se afgevaardigdes op die party se nasionale konvensie in Augustus.

Ten einde amptelik as die party se presidentskandidaat aangewys te word, moet 'n kandidaat 1 144 afgevaardigdes se stemme op hom verenig.

Gingrich, 'n voormalige speaker in die huis van verteenwoordigers, het onderneem om tot met die party-konvensie aan te hou veg. - Sapa-AP

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bloem: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.