Sy steel . . . en kóóp

2012-02-10 12:47

'n Boekhouer in Sydney wat $48 miljoen (sowat R368 miljoen) van haar werkgewer oor 'n tydperk van vyf jaar gesteel het, is Vrydag hier tot tronkstraf van maksimum 15 jaar  gevonnis.

Rajina Rita Subramaniam het skuldig gepleit in dié saak - Australië se grootste bedrogspul tot nog toe deur 'n individu.

Sy sal ten minste sewe jaar tronkstraf uitdien omdat sy haar werkgewer, die ING-groep, 'n finansiële dienste-maatskappy, besteel het.

Die 42-jarige Subramaniam het haar etenstye gebruik om luukse-artikels in Chanel-, Hugo Boss- en Armani-winkels te koop.

Sy het sowat R130 miljoen se juwele gekoop. Sy het dit nie gedra nie, maar in onoopgemaakte houers onder haar lessenaar gehou.

Sy het meer as R10 miljoen aan een winkelassistent gegee en sowat R2 miljoen aan 'n ander.

Subramaniam het die eienaar geword van agt luukse-woonstelle, waarvan sewe leeg gestaan het.

Die agtste het sy gratis "verhuur".

Haar man het in die hof getuig dat hy onbewus was van haar misdaad.

Hulle het 'n beskeie leefstyl in 'n voorstad van Sydney gevolg. - Sapa-dpa

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Procurement Administrator - Port Elizabeth

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.