Vrou vermoor oor sy net aan meisies lewe skenk

2012-01-30 21:26

Koendoez (Afganistan). – ’n Afgaanse vrou is glo deur haar man en skoonma verwurg omdat sy ’n derde dogter in die lewe gebring het.

Volgens die plaaslike polisie kom die 30-jarige vrou, net bekend as Storai, van ’n verafgeleë dorpie in die Chanabad-streek van die Koendoez-provinsie.

Haar man, mnr. Sjer Mohammad, is ’n aktiewe lid van ’n plaas­like pro-regering-milisiegroep. Hy het glo gesê as sy nog ’n dogter het, sal hy haar doodmaak.

Die polisie is nog op soek na Mohammad, maar het reeds sy ma in hegtenis geneem.

In November het ’n groep mans in dieselfde provinsie suur in die gesigte van drie meisies en hul ouers gegooi nadat die gesin geweier het dat ’n plaaslike milisieleier met hul oudste dogter trou.

’n Tienermeisie is verlede maand in ’n naburige provinsie gered nadat haar skoonfamilie haar ses maande lank gemartel en in ’n toiletvertrek aangehou het omdat sy geweier het om as prostituut te werk.?

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.