Beeld op jou selfoon
2009-08-20 15:29
- Artikelopsies
- Deel
- Kry Beeld op
Jy hoef nie langer voor jou rekenaar te sit om op hoogte te bly van warm nuusgebeure of sportuitslae nie. Beeld bied dit alles; in die palm van jou hand. Dit kos net 2 sent per bladsy om af te laai.
Gaan na jou selfoon se websnuffelaar en tik www.beeld.mobi in.
Klik op GO (onthou om hierdie skakel by jou gunstelinge te voeg).
Andersins kan jy Beeld na 32424 SMS en ons kan die skakel direk na jou selfoon toe stuur.
Om WAP-verstellings op jou selfoon te aktiveer, is so maklik soos 1-2-3:
Maak seker jou selfoon kan WAP gebruik. Indien nie, volg die volgende stappe, na gelang van jou netwerk:
MTN: Skakel *123*13# en Berg.
Vodacom: Skakel *111*#, kies opsie 4 of 5 en volg die aanwysings.
Cell C: SMS SMAARTDATA na 084 115 9911 (koste: R2).