Beeld op jou iPhone
2010-07-14 14:17
- Artikelopsies
- Deel
- Kry Beeld op
Nou kan jy ook op jou iPhone tot die nuutste Beeld-inhoud toegang hê danksy ons iPhone-program.
Of jy op soek is na plaaslike, wêreld, sport-, of vermaaknuus, jy kan dit alles en meer vind met dié handige program.
Die Beeld-program is gratis in die Apple iTunes-winkel beskikbaar, en sluit ook funksionaliteit in om terugvoer te stuur, en om artikels te deel op sosiale netwerke soos Facebook en Twitter.
Só maak jy
Doen eenvoudig 'n soektog op iTunes vir Beeld, of kliek hier om tot die program toegang te kry.