2012-02-20 15:39
Die verhaal van die leeu Christian, mak grootgemaak in ’n woonstel in Londen en uiteindelik in Oos-Afrika vrygelaat, is internasionaal bekend. ANNELIE MARÉ het met een van sy voormalige eienaars gesels.
2012-02-19 21:33
In die aanloop tot Sondag se Oscar-aand: Haal ’n slag die hoed af vir die inspirasie ágter die groot aanspraakmakers – boeke, skryf Kerneels Breytenbach.
2012-02-19 21:33
In Voorbladnooi vertel sy self haar lewensverhaal: van Plein- straat in Pretoria (die naam- keuse is doelbewus) tot Parys, Frankryk.
2012-02-19 21:33
In die voorwoord tot Witgat formuleer hy ’n taamlik beskeie oogmerk met die skryf van die boek: “Ek wou ’n boek oor bome skryf.
2012-02-16 00:00
Die digter Ronelda Kamfer is die eerste ontvanger van die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir ’n nuwe stem. Alfred Schaffer, haar Nederlandse vertaler, skryf oor die jong vrou wat sulke “grootse, hartverskeurende” poësie skryf.
2012-02-14 20:30
‘n Besonderse meevaller, is hoe die bestuur van vanjaar se US Woordfees dit gestel het toe hulle hoor die bekende filosoof, prof. Johan Degenaar, word 85 tydens die fees.
2012-02-12 21:21
Dit is opvallend hoe dikwels ’n boek se titel en omslag ’n aanduiding is van die gehalte van die inhoud daarvan.