Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    19°C / 8°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Vrydag

    19°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    19°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Sondag

    18°C / 7°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Maandag

    19°C / 7°C

    Wind 6km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Dinsdag

    20°C / 10°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%


Pols

Is jy dalk ‘Beeld’ se volgende Bruid van die Jaar?

Donderdag 09 Mei 2013

As jy reeds vanjaar getroud is, kan jy nou inskryf vir Beeld se Bruid van die Jaar-wedstryd vir 2013.

Die wedstryd word weer in samewerking met J.C. Le Roux aangebied en groot pryse is op die spel, waaronder oorsese vakansies, ’n spesiaal ontwerpte aandrok, ’n luukse wegbreek na Stellenbosch, huisware, meubels en vele meer.

Beeld se Bruid van die Jaar vir 2013 ontvang ook ’n kontantprys van R20 000, asook 12 bottels vonkelwyn van J.C. Le Roux.

Maak seker jy kry môre jou Beeld in die hande om die tweede groep Januarie-bruide te sien wat deelneem, asook al die inligting oor hoe om vir jou gunsteling te stem of sommer self in te skryf.

• Vir meer inligting of enige navrae oor die kompetisie, bel Cornette Zietsman by 011 713 9094, stuur e-pos na cornette.zietsman@media24.com  of besoek ons Facebook-blad by www.facebook.com/BeeldBruide.



  • leefstyl

    Van plaasmeisie tot meestersjef

  • motors

    ’n Droom in stad én veld

  • leefstyl

    Nuwe tydskrif vir suikertande tref die rakke

  • motors

    Finse monster grom

  • leefstyl

    Verkyk jou aan wenblog

  • motors

    Audi’s gereed om Phakisa te pak

  • leefstyl

    Maak jou eie neutsmeer

  • motors

    Rooi bulletjie jaag die geruite vlag

  • motors

    Betroubaar, met g’n fieterjasies

  • motors

    Groot gedreun draai in Vrystaat

  • motors

    Dun lippies – en nog slim ook

  • motors

    Begeerlike Alfa het groot byt

  • motors

    Tierkat vir teerpad

  • motors

    Padwoede raak nou ’n tendens

  • motors

    Porsche se baas koop Kyalami

  • motors

    Elantra nog modern met goeie prys

  • motors

    Jou kans in ’n ghrênd Porsche

  • motors

    Stasiewa is vir jonges wat styl soek

  • streeksnuus

    Stoomtrein na Irene

  • streeksnuus

    Motorskou waar die rook borrel

  • streeksnuus

    Altyd op soek na iets nuuts

  • streeksnuus

    ‘Heksie’ bring pret

  • streeksnuus

    Kliek nog ‘hemel-op-aarde’

  • leefstyl

    My kind is dood...

  • leefstyl

    Bewapen jouself teen dié virus

  • leefstyl

    Dís wat SA in Julie by ‘aanlyn dokter’ wil weet

  • leefstyl

    Agt naelmites

  • leefstyl

    Wonde: behandel elkeen anders

  • leefstyl

    Kry só gesonde winterhare

  • leefstyl

    Juwele met skop én byt

  • leefstyl

    Van amateur tot Spielberg

  • leefstyl

    Ligloop vir dié kuberstrikke

  • boeke

    Donkerte van psige én die internet ontbloot

  • boeke

    Nuwe naam om dop te hou in misdaadspanningsgenre

  • boeke

    de dag is nog niet begonnen

  • jip

    Die lewe is n kaaskrul

  • jip

    Moderne skerm of tydlose papier?

  • jip

    Julle op Facebook

  • jip

    Geldslim in ’n japtrap

  • jip

    Watter fliek-genre is die beste?

  • boeke

    Nes van misverstand, obsessie, jaloesie, liefde en seks

  • Verbruikersforum

  • boeke

    Bendewêreld van Manenberg oortuigend weergegee

  • by

    Want prinsessies moet ook maar wag

  • by

    240 km stroomaf in my kano

  • by

    As ’n ongelese boek kom spook

  • by

    Solank die wind waai . . .

  • naweek

    Deur die lens: Kyk net noord

  • naweek

    Soos ’n lam ter smaaklike slagting

  • naweek

    Gebou op blink klippies

  • naweek

    Beste steak in Suid-Afrika

  • naweek

    Bekyk Manhattan van immigrante-eiland af

  • naweek

    Tafelwyn waaroor haan kán kraai

  • naweek

    Die karate kind(ers)

  • leefstyl

    ‘Kry my daar, en vinnig!’

  • naweek

    Trinchado’s vir daardie oerlus

  • naweek

    Oporto se seëning

  • naweek

    Pionierbome gepas vir nuwe tuin, maar leef nie baie lank

  • naweek

    Cathay Pacific weer wêreld se beste, sê 18,85 miljoen

  • naweek

    Eikestad ‘leef en beef’ ook ná oes

  • naweek

    Umbrië, die groen hart van Italië

  • naweek

    Lekkerbek-gaste doen tuin aan

  • naweek

    Vertoef ’n wyle in die geskiedenis

  • naweek

    Op Emile Joubert se Sondagtafel

  • naweek

    Hoog tyd vir die doodgewone

  • naweek

    Uitsig op dolfyne