Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    18°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Donderdag

    20°C / 8°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Vrydag

    19°C / 8°C

    Wind 23km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Saterdag

    17°C / 7°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Sondag

    18°C / 8°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Maandag

    18°C / 7°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 37%


Pols

Kleur se impak wyd gevier

Donderdag 29 Augustus 2013

Volgende week, van 1 tot 7 September, vier Plascon nasionale kleurweek.

Om die invloed van kleur in ons alledaagse lewe te benadruk, sal ’n verskeidenheid gratis praatjies oor kleurneigings, -terapie en binnenshuise ontwerp gegee word.

Die Plascon Spaces Showroom en ARTEYE-galery in die Design Quarter, Fourways, bied die hele maand ook The Art of Colour in samewerking met van die land se voorste kunstenaars aan. Lede van die publiek word genooi om daar van die land se beste beeldhouers en verwers in aksie te sien terwyl hulle nuwe lewe en gestalte aan kleur gee.

Daar sal elke dag ’n ander kunstenaar in die Plascon Spaces- vertoonvertrek te sien wees.

Die kunstenaars sluit Carol Hamman, Ben Tuge, Trevor Coleman, Mbongeni Buthelezi, Colbert Mashile, Luke Batha en Spencer Whittle in.

The Art of Colour word gratis aan die publiek gebied en sal met ’n veiling in die Design Quarter afgesluit word.

. Vir meer inligting oor die nasionale kleurweek besoek plascontrends.co.za/ncw.



  • leefstyl

    Verhouding en fantasie vuur drange

  • leefstyl

    Etes in ’n japtrap

  • leefstyl

    Hoekom vroue anders bedraad is

  • leefstyl

    Boere-barok

  • leefstyl

    Retro ontmoet modern

  • leefstyl

    Angstig, of maar net kind?

  • leefstyl

    Noodhulp vir jou beste vriend

  • leefstyl

    Jong vroue behoorlik bederf

  • leefstyl

    Plek van vrede, rus in babakamer

  • leefstyl

    Lekker verjaar, u koninklike hoogheid!

  • leefstyl

    Die geur van seewier

  • jip

    Dié rubriek is vir jou

  • boeke

    Gru-blik op tienerangs aangrypend

  • boeke

    Goeies góéd; slegtes verveel

  • boeke

    Bittersoet genot in dié aritmiese boek

  • boeke

    Debuut wat nog lank begogel

  • Verbruikersforum