Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 6°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Vrydag

    20°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    22°C / 12°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Sondag

    22°C / 6°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 39%

  • Dinsdag

    21°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%


Modeflitse

‘Brutale’ nuwe huis vir Barbie

Maandag 02 September 2013

Die Serwiese modeontwerper Roksanda Ilincic is onlangs gevra om vir Barbie ’n nuwe woonplek te ontwerp, berig The Telegraph.

Die nuwe huis is modernisties en daar is nie juis sprake van pienk nie omdat Ilincic sê sy verkies “brutale argitektuur”.

Barbie se nuwe huis is egter nie ’n speelding nie, maar sal aanlyn as 3D-uitstalling vertoon word.

Sy sal glo na haar nuwe huis vlug nadat ’n winkelsentrum in Sunrise, Florida, in Mei ’n skelpienk kartonhuis van 1 000 m² opgerig het. Dié Dreamhouse gaan tot in Europa toer.

Die tydskrif Vice het die huis as die “skrikwekkendste plek ter wêreld” beskryf en sê kunsmatige voëlklanke word gespeel terwyl meisietjies op ’n mini-loopplank kan leer hoe om soos modelle te loop.



  • motors

    Eksklusief, maar teen ’n fris prys 

  • leefstyl

    ‘Toor’ met stadige hoender

  • leefstyl

    Nektar van die gode

  • motors

    Stukke grofgeskut in New York te sien

  • motors

    TV-wiele

  • motors

    In die kol as ruim hardebaard

  • leefstyl

    Fileer ’n ronde vis

  • motors

    Dis nie ’n Audi nie, dis ’n Porsche

  • motors

    Massiewe mark lok vervaardigers

  • motors

    Merc se CLA laat koppe draai

  • motors

    In ’n lekker sportnuts-knyptang

  • motors

    ‘Vaal’ Audi A3 is wêreldmotor van die jaar

  • motors

    Hino plaaslik gebou

  • motors

    Baan én bande dalk kopseer

  • motors

    F1 se‘olifant’ het gewigtige gevolge

  • motors

    ‘Dit is die reisiger se antwoord’

  • motors

    Lambo spog met nuwe brul-bul

  • motors

    Koel miljoen vir Boxster, Cayman

  • motors

    Van VSA tot Boere-stryd

  • motors

    Swaargewig met liggewig-prys

  • motors

    BMW spog met 4 se afslaandak

  • motors

    Doelgerig nader aan Datsun-era

  • motors

    Focus nog beter gemaak

  • motors

    Gewigsperk skep gevaar

  • motors

    O, daai wildeperd kom gou weer

  • motors

    Fyn parkeer? Dit help mos nou veel

  • motors

    Kia se karweier is splinternuut

  • motors

    Baan en bande bepalend

  • jip

    ’n Boek waarop die internet-generasie verlief sal raak

  • leefstyl

    Klets alte lekker en kyk weer

  • leefstyl

    Die bedreiging sluimer aanlyn

  • leefstyl

    Bakterieë vir welstand

  • leefstyl

    Vegetariërs moet sorg vir genoeg proteïen in hul dieet