Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 6°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Vrydag

    20°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    22°C / 12°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Sondag

    22°C / 6°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 39%

  • Dinsdag

    21°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%


Pols

Dis heerlike lente

Maandag 02 September 2013
Lang, sonnige dae, blomme, blou lug en eenvoud. Celinda Groenewald het inspirasie vir lentemodes op die loopplank gekry.

Mode wat blom

Met die eerste bloeisels wat dapper begin blom is dit nie ’n slegte idee om hul voorbeeld te volg en ’n paar vroulike en vloeiende blommotief-stukke in jou klerekas te kry nie.

Blomversierings is nie ’n nuwe neiging vir die lente nie, maar dit bly prettig en romanties.

• • •

Monochromaties

Daar is dié lente ’n monochromatiese neiging en die strak dog eenvoudige kontras van swart en wit sorg vir ’n esteties interessante, skoon en sterk voorkoms.

Luidens Edgars se neigingvoorspelling sluit sleutelstukke enkelbroeke, sagte hemde, noupassende rokke en lang rompe in.

Trek aandag met interessante bykomstighede, ’n denimbaadjie of met ’n spatsel staalblou.

• • •

Witwarm

Wit en skakerings daarvan is ’n sterk neiging in dié lente en somer se mode.

Hou dit eenvoudig met wit op wit of verleen tekstuur deur met borduurwerk, verskillende soorte materiaal, gehekelde en gesnyde patrone te speel. Verleen glans aan ’n wit uitrusting met bykomstighede wat metaalstukke en juweliersware insluit.

Luidens Edgars se neiging- voorspelling bied dié kleur ’n koel, vars en gemaklike voorkoms vir die dag, maar jy kan dit ook in die aand saam met hoëhakskoene, verskeie lae en glansbykomstighede dra.

• • •

Denimblou

Volgens Edgars se tendensvoorspelling is denim en verskillende skakerings van blou steeds ’n groot treffer vir dié seisoen.

Gebruik die see as inspirasie vir dié voorkoms, met verskillende skakerings van blou en selfs wit.

Wit denim maak ook weer groot opslae en lyk vars wanneer jy dit saam met blou dra.

Moet ook nie bang wees om verskillende lae denim saam te dra nie, maar wees versigtig om dit te oordoen.

Vir ’n vars dagvoorkoms werk denim die beste saam met neutrale somerkleure.

Speel ook met boheemse afwerkings soos hekelpatrone op denim.

Staalblou sal ook die koppe laat draai en dit trek as ’n spatsel kleur in bykomstighede net genoeg aandag om ’n neutrale uitrusting op te kikker.



  • motors

    Eksklusief, maar teen ’n fris prys 

  • leefstyl

    ‘Toor’ met stadige hoender

  • leefstyl

    Nektar van die gode

  • motors

    Stukke grofgeskut in New York te sien

  • motors

    TV-wiele

  • motors

    In die kol as ruim hardebaard

  • leefstyl

    Fileer ’n ronde vis

  • motors

    Dis nie ’n Audi nie, dis ’n Porsche

  • motors

    Massiewe mark lok vervaardigers

  • motors

    Merc se CLA laat koppe draai

  • motors

    In ’n lekker sportnuts-knyptang

  • motors

    ‘Vaal’ Audi A3 is wêreldmotor van die jaar

  • motors

    Hino plaaslik gebou

  • motors

    Baan én bande dalk kopseer

  • motors

    F1 se‘olifant’ het gewigtige gevolge

  • motors

    ‘Dit is die reisiger se antwoord’

  • motors

    Lambo spog met nuwe brul-bul

  • motors

    Koel miljoen vir Boxster, Cayman

  • motors

    Van VSA tot Boere-stryd

  • motors

    Swaargewig met liggewig-prys

  • motors

    BMW spog met 4 se afslaandak

  • motors

    Doelgerig nader aan Datsun-era

  • motors

    Focus nog beter gemaak

  • motors

    Gewigsperk skep gevaar

  • motors

    O, daai wildeperd kom gou weer

  • motors

    Fyn parkeer? Dit help mos nou veel

  • motors

    Kia se karweier is splinternuut

  • motors

    Baan en bande bepalend

  • jip

    ’n Boek waarop die internet-generasie verlief sal raak

  • leefstyl

    Klets alte lekker en kyk weer

  • leefstyl

    Die bedreiging sluimer aanlyn

  • leefstyl

    Bakterieë vir welstand

  • leefstyl

    Vegetariërs moet sorg vir genoeg proteïen in hul dieet