Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    19°C / 9°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    19°C / 8°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Sondag

    18°C / 6°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

  • Maandag

    18°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Dinsdag

    20°C / 9°C

    Wind 24km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Woensdag

    20°C / 9°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%


Modeflitse

Kits-modewinkels in Brooklyn Mall

Maandag 02 September 2013
Die afgelope naweek het modeslawe by die Suid-Afrikaanse Modeweek se “pop up shop” in die Brooklyn-winkelsentrum saamgedrom.

Pretoriase modeslawe is die afgelope naweek met ’n unieke gebeurtenis in dié stad bederf.

Die organiseerders van die Suid-Afrikaanse Modeweek het ’n ontwerpers-kitswinkel in die Brooklyn-winkelsentrum gehad.

Die Woolworths Court en nuwe The Queenspark Atrium is in ’n tydelike mode-mekka omgeskep waar die publiek uitrustings uit bekende ontwerpers se lente- en somer-reekse kon koop en ook na modevertonings kon kyk.

Dié geleentheid, wat die afgelope drie jaar in Sandton City gehou is, het saamgeval met die bekendstelling van die Brooklyn-winkelsentrum se nuwe modieuse beeld.

Daar was ook ’n verskeidenheid ontwerpersbykomstighede te koop.



  • vrydag

    ‘Oorspronklikheid sal die deurslag gee’

  • vrydag

    Wanneer ‘ondooies’ oorneem 

  • vrydag

    Nuutste CD ’n ‘donker outjie’

  • leefstyl

    Groen badkamer kry sommer lewe

  • vrydag

    Vir Madiba

  • leefstyl

    Maak self seep

  • vrydag

    Onwaarskynlike helde met skop

  • leefstyl

    Spaar – volg dié wenke

  • vrydag

    Wat’s tops?

  • vrydag

    Dié Britse reeks is vuurwarm

  • vrydag

    Leeuemoed

  • vrydag

    Verbeelding seëvier oor wreedheid

  • vrydag

    Ontdekkingsreis in kinders se tuisklas

  • vrydag

    Spits jou ore

  • vrydag

    ‘Magnum PI’ en ‘Airwolf’ is terug

  • leefstyl

    Van plaasmeisie tot meestersjef

  • leefstyl

    Verkyk jou aan wenblog

  • motors

    Dun lippies – en nog slim ook

  • motors

    ’n Droom in stad én veld

  • motors

    Padwoede raak nou ’n tendens

  • motors

    Finse monster grom

  • leefstyl

    Nuwe tydskrif vir suikertande tref die rakke

  • motors

    Audi’s gereed om Phakisa te pak

  • leefstyl

    Maak jou eie neutsmeer

  • motors

    Rooi bulletjie jaag die geruite vlag

  • motors

    Betroubaar, met g’n fieterjasies

  • motors

    Groot gedreun draai in Vrystaat

  • motors

    Begeerlike Alfa het groot byt

  • motors

    Tierkat vir teerpad

  • motors

    Porsche se baas koop Kyalami

  • motors

    Elantra nog modern met goeie prys

  • motors

    Jou kans in ’n ghrênd Porsche

  • motors

    Stasiewa is vir jonges wat styl soek

  • streeksnuus

    Stoomtrein na Irene

  • streeksnuus

    Motorskou waar die rook borrel

  • streeksnuus

    Altyd op soek na iets nuuts

  • streeksnuus

    ‘Heksie’ bring pret

  • streeksnuus

    Kliek nog ‘hemel-op-aarde’

  • leefstyl

    My kind is dood...

  • leefstyl

    Bewapen jouself teen dié virus

  • leefstyl

    Dís wat SA in Julie by ‘aanlyn dokter’ wil weet

  • leefstyl

    Kry só gesonde winterhare

  • leefstyl

    Juwele met skop én byt

  • leefstyl

    Van amateur tot Spielberg

  • leefstyl

    Ligloop vir dié kuberstrikke