Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

  • Saterdag

    22°C / 11°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

  • Sondag

    22°C / 8°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 33%

  • Dinsdag

    22°C / 9°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Woensdag

    23°C / 9°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%


Guptas: Regering aanvaar voorlopige bevindings

sapa,erika gibson
Donderdag 16 Mei 2013
Foto: Verskaf

Kaapstad. - Die kabinet het die voorlopige bevindings aanvaar van 'n ondersoek na die landing van 'n privaatstraler met onder andere lede van die Gupta-familie aan boord op die Waterkoof-lugmagbasis.
Diegene wat daaraan skuldig bevind word dat hulle regulasies oortree het "moet aan die volle mag van die reg onderwerp word," het Phumla Williams, waarnemende regeringswoordvoerder, aan joernaliste hier gesê.
Besonderhede van die verslag, wat Woensdag aan die kabinet oorhandig is, is egter nie bekend gemaak nie.
Williams het die regering se siening dat die landing ongemagtig was, herbeklemtoon.
Ministers in die justisie-, misdaadvoorkoming- en veiligheidsgroepering sal binnekort 'n voorligtingsessie hou om die bevindings van die ondersoek bekend te maak. 
Die debakel het ontstaan nadat die vliegtuig met sowat 200 bruilofsgaste van die Gupta-familie toegelaat is om op 30 April op Waterkloof te land. Die Gupta-familie het noue bande met pres. Jacob Zuma.
'n Multi-departementele taakspan van direkteurs-generaal het sewe werkdae gehad om die saak te ondersoek.



  • Nkandla: Die klugspul

  • Thuli haal ‘Time’ se top-100

  • Goudstad het R2 m.-rotplan

  • 2 vas ná AfriForum-bandopnames uitlek

  • ‘Hy sou gebly het as hy wis sy sukkel’

  • Kurt en Dunay opgewonde oor eersteling

  • Bokke pronk met nuwe vere

  • Beeld die invloedrykste dagblad, wys Media Tenor-studie

  • Veterane: Vervolging moontlik ná oudit

  • ’n Tempel vol diere

  • Kop of stert

  • Stryd woed tussen Rooimier-base

  • Polisie kla ook oor DA-flits

  • Grond:‘Regering hits só onluste net aan’

  • Gevaarlike gebiede word ál minder, sê minister

  • Net 2½ dae vir Nkandla-verslag

  • Transnet-oues ‘ruk op’

  • Dood op grootkop se plaas bekyk

  • 3 heinings hou boewe nie uit

  • 1 000 polisielede gehelp om rybewys te kry

  • 66 mense beseer toe 2 busse bots

  • Talle kinders sê pa’s misbruik hul

  • Geskop, geslaan: Ma van 3 dood

  • Tuks sit R11 m. opsy om SA malaria teen 2018 uit te roei

  • Pta-student se fliek trek aandag

  • Noord-Korea

  • China

  • Japan

  • Duitsland

  • Suid-Korea

  • Hawaii

  • Spanje

  • Bangladesj

  • Afganistan

  • Suid-Soedan

  • Rusland

  • China

  • Ernst wou iets bewys met tiende wen

  • Stoelmaker stres erg

  • Oor geskeur: Saak oor padwoede sloer al 2 jaar

  • OB ondersoek minerale bronne se streekkantoor

  • Amcu sê nee vir tot 10%-styging

  • 2 HK-lede van Maties geskors

  • Oscar: ‘Ek is nog betrokke’

  • Henning-moord: 2 mag appelleer

  • Die Bokke se nuwe trui

  • 2 vermoor: Seun onthou baie nie

  • Thuli een van '100 invloedrykste mense'

  • Eer aan die samaritane van Sewol

  • Moseneke onthul nuwe name van Unisa-geboue

  • ‘Ons sal Steven Britz nooit vergeet nie...’

  • Nkandla-komitee sit eers weer Maandag

  • Ouers gevonnis wat sportster mishandel

  • Blog: Nkandla-komitee

  • ‘People’ sê wie die mooiste is

  • Drew is nou ma van twee dogters

  • Rockers lok toe ’n paar tannies

  • Dozi en sy ‘baba’ herenig

  • Stropery in SA: ‘Ons weet wie baasbrein is’

  • Maddie: lolsake bekyk (video)

  • Gryser, maerder en met rooi oë by ’n emmer

  • Weermag herstruktureer

  • SA vrou in Londen moor glo drie kinders

  • Malema is ’n dief - McKenzie

  • Zille oor EFF-koalisie: ‘Nee, nooit, vergeet dit’

  • Limpopo-boeke: ‘Vra ’n LP soos Malema’

  • Dink na, bid voor jul stem - Tutu

  • Sportkwotas: Minister en groepe praat

  • Ongeluk ontwrig verkeer tussen Pta, Jhb

  • Regter roskam polisie ná dispuut oor bobbejaan

  • Vrou eis ná aanval deur eend

  • Bobby laat tatoe van skouer verwyder

  • Munisipale swembaddens ‘afstootlik’, mors taksgeld

  • 40 dae in ’n huisie hoog in die lug vir Jesus

  • ‘Dít is ANC se enigste vyand’

  • Stem, vra Solidariteit

  • ‘JZ sal dán oor komitee besluit’

  • 2 sterf toe tuig val

  • Waterpret eindig tragies; man verdwyn in rivier

  • Haarmiddel kan kanker veroorsaak

  • 12 gearresteer wat glo betoog oor krag

  • Arrestasies groot deurbraak

  • Partye sê wat hul dink komitee met verslag sal doen

  • Gebede vra vir vrede op 7 Mei

  • ‘LP’s deur toplede voorgesê’

  • Glynnis laat vir 1ste keer haar voete praat

  • Geld kelder fietsbaan

  • Pirates-sokkerspeler in hof oor hy sewejarige glo met gordel slaan

  • Suid-Soedan ‘skok’ die VSA

  • Wêreld-Beeld

  • ‘Kliniek, skool, heel hospitaalpad kom’

  • Skoliere gee nie terug; hoofde bestel glo laat

  • 30 dood in treinongeluk

  • Bob: ‘My opvolger is húl besluit’

  • Beserings daal oor min sopies

  • Padsterftes: Minister kap provinsies

  • Sponssiekte eis 35 van grootste SA boer se 1 000 renosters

  • Bekyk parke-agentskap oor renosterhoring – DA

  • ‘Mandela’ in fliek ’n seun ryker

  • Brief kom 45 j. laat by vrou

  • Zim-klagte: ‘SA is polisie se eerste plig’

  • SA se nuwe president word op 21 Mei verkies

  • Iranse leier in pekel oor dinee

  • EFF sê vandag oor sy omstrede advertensie

  • Verkiesingshof sal môre sê of Zuma ‘gesteel’ het

  • Pasop net vir stortkoppe, Flappy Zuma!

  • Skare wat JZ uitjou, ‘boikot eleksie nie meer’

  • Appèlhof spreek man wat 15 j. kry vry ná huurmoord

  • Tronke in SA ’n tydbom, sê DA

  • Dit sneeu in Lesotho!

  • In vangwa geboender oor sy oor krag toi-toi

  • Ondersoekers krap kop oor gasteplaas-moord

  • Prins William en Kate besoek rowwe buurt

  • Koop plakkies en red sjimpansees

  • ‘Boere deel die EFF se waardes,’ sê Kim

  • Nog geen besluit oor Mdluli se lot

  • Wêreld-Beeld

  • Hof hoor oom Thys se vingers is stout

  • Juju ‘kan nie in shack bly, armes inspireer’

  • Studiegeld vir veterane se kinders glo na hoës

  • Nkandla-voorvegters

  • Julius: ‘Breek e-tol-poorte’

  • Vrou skiet ‘inbreker’: Aanklag teruggetrek

  • Troepie dalk na monument verskuif

  • Omstrede politici terug ná verkiesing

  • Polisie moet opdok

  • ‘Fast & Furious’ op die skou

  • Grap oor rolstoel, bom amuseer nie

  • Moolman haal gemaklik self asem en reageer goed

  • Inwoners hoor, sien leeus op hoewes

  • Party wil wys hy’t nie pyn oor Afrikaners

  • ‘Ons sal nie vergeet jul het Madiba 27 jaar lank opgesluit’

  • Noordwes-premier deel kos, rolstoele by kerk uit

  • ‘Hier kan ons nie kla oor diens’

  • Krejcir, nóg 3 van moord aangekla

  • Man voor ná ouma doodgekap is

  • Bylaanval: Polisie op soek na hóm

  • Pretoria-vrou met messe in haar huis gesteek

  • Skietdrama ná roof

  • Man in hof weens kruisboog-dood

  • Limpopo-skoolboeke teen dán als afgelewer

  • Afknouery: Ma in pekel oor Facebook-aanval

  • Marikana: Ingrypings vooraf misluk – offisier

  • Onderwys, grond hoog op agenda

  • Adam kry modelhulp

  • Musiek nou Prince s’n

  • Steve Jobs: Nog ’n fliek

  • Seksdade: Bekendes aangekla

  • Reservaatbaas knoei glo

  • 80 horings gesteel

  • Baba sterf ná skoot uit pa se pistool

  • Boston-marathon bring tere oomblikke

  • Rower dood in oor-en-weer-skietery met polisie

  • 80 renosterhorings - meer as 300 kg - uit kluise gesteel

  • Blog: Op die verkiesingspoor

  • SAUK wil ook nie EFF-reklame uitsaai, sê Malema

  • ANC-swaargewigte gekies vir Nkandla-komitee

  • Komitee vra meer tyd vir Nkandla

  • Koninklikes kry romantiese wegbreek

  • Nog 'n terugslag vir Mdluli

  • Johannesburg is Afrika se 'Twitter-hoofstad'

  • Vrou drie keer met mes gesteek

  • 2 wat glo meer as 200 km/h jaag agter tralies

  • Swaar verkeer ná langnaweek

  • Reuse-horingdiefstal; binnemense dalk betrokke