Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    23°C / 11°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Donderdag

    24°C / 3°C

    Wind 42km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Vrydag

    10°C / 1°C

    Wind 36km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Saterdag

    15°C / 5°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Sondag

    18°C / 7°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Maandag

    19°C / 6°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%


Vonke spat in landboubegrotingsdebat

Jan-Jan Joubert
Vrydag 31 Mei 2013

Kaapstad. – Die vonke het behoorlik gespat in die parlementêre landbou-begrotingsdebat en daar was sterk aanduidings oor die vurige stryd wat in volgende jaar se verkiesingsveldtog tussen veral die DA en Cope as opposisie en die ANC voorlê.

Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, het eergister ’n begroting van R6,178 miljard aan die Nasionale Vergadering voorgehou. In ’n toespraak meestal gemik op ANC-kritici wat meen sy beskerm gevestigde boerebelange, het sy voedselsekerheid as grondwetlike reg en deel van menseregte benadruk.

Sy het daarop gewys dat 12 miljoen Suid-Afrikaners te min toegang tot kos het. Dis 22,7% van die bevolking wat honger ly ondanks die land se teoretiese voedselsekerheid.

Die afgelope jaar is 35 000 ha meer vir landbouproduksie aangewend en 54 000 nuwe landbou-werkgeleenthede geskep vergeleke met verlede jaar.

Joemat-Pettersson het verlede jaar se Bolandse wingerdopstande as “ontstellend, ontwrigtend en belangrik” bestempel en alle betrokkenes gevra om in landsbelang saam te werk.

Haar departement het ’n ongekwalifiseerde finansiële oudit ontvang, maar sy het toegegee siektebestryding en sommige provinsiale landboudepartemente se vertoning is kommerwekkend.

Annette Steyn, DA-LP, het gesê Joemat-Pettersson gee meer om vir die ANC as vir voedselsekerheid. Sy het die ouditeur-generaal se kritiek op Joemat-Pettersson se gebrekkige kommunikasie met amptenare, die bevindings van minagting van die hof teen die minister en geldvermorsing deur die departement opgehaal en gesê die minister moet bedank. Hierin is sy sterk gesteun deur Cope se Nqaba Banga en Deidre Carter, wat onder meer gewys het op die dramas om haar en teen watter koste topamptenare verwissel word.



  • Pa slaan speler pimpel en pers

  • politiek

    'OB, EFF is kop in een baret'

  • Steve sing ‘Die Stem’ op sy nuwe album

  • misdaad

    Sterwende se krete help polisie om man te vang

  • 2-jarige sterf toe krag afgaan

  • Wasmasjien skok seun langs ma dood

  • Afrikaans lok Rus om woordeboek te skryf

  • gesondheid

    Mans se boep dalk hormone se skuld

  • SA skaaphonde gaan eerste keer hul slag in Skotland wys

  • politiek

    ‘Ontwrigters sal gearresteer word’

  • politiek

    Minister sê hy het polisie gebel

  • Nkandla: Nhleko sê nog nie oor JZ

  • Minister systap óók vrae oor OB

  • misdaad

    Kêrel is dalk rede vir moord

  • misdaad

    Vrou sê sy koester nie wrok ná ouers vermoor is

  • Dit was dom om by VF+ aan te sluit - Niekie

  • e.tv wil nou Afrikaanse kykers lok

  • Akteurs afgedank: ‘SAUK gee g’n bonus, siekefonds’

  • misdaad

    2 by Pta-voëlpark aangeval

  • Impak van e-tol: Gautengers kan nou sê (twiets)

  • Diens vir ‘MasterChef’ se Sarel dán in Sabie

  • Appèlhof hoor vandag oor skade-eise in egbreuk-sake

  • Só besteel vrou haar werkgewer glo honderde kere

  • Selfone verswak tieners se prestasie

  • omgewing

    Rioolvuil vloei na vlei en Vaal

  • Skoliere wag in rioolwater op hul kos

  • wetenskap

    ‘Wêreld moet oseane help red’

  • gesondheid

    WGO waarsku oor e-sigarette, bepleit verbod

  • omgewing

    Hiér is grootste gevaar van aardbewings in SA

  • Diefstal kos Eskom R4 miljard aan verlore krag

  • misdaad

    ‘Marikana is Lonmin se skuld’

  • omgewing

    ‘OB moet skaliegasplan bekyk’

  • Aurora se baasbreine moet R35 m. terugbetaal

  • Wen ’n bonusprys met RSG en Beeld

  • misdaad

    Kinders só voorberei vir porno-hofsaak

  • misdaad

    ‘Komitee sê nie Du Preez se parool moet weg’

  • wereld

    Ebola: Die ergste sedert die ontdekking

  • ANC vaar uit teen Thuli

  • 'Dronk' motoris tref eers hawelose man, toe Maserati

  • Speaker dreig EFF met skorsing

  • Frikkie du Preez: Regter nie haastig oor parool

  • 'Baba uit maag gesny': Hof hoor moontlike motief

  • Aurora-saak: direkteure moet regskoste dra

  • Boere-egpaar geskiet: tiener ontken skuld

  • Só systap Faith die Hlaudi-kwessie

  • Bobby die 'amateur-stripper'

  • Onwettige diamante: Valke het nog verdagtes in visier

  • Leerling steek seun glo met mes in nek

  • Polisie 'sál ingryp as parlement weer ontwrig word'

  • Emmy-toekennings: Hier's die wenners

  • Kry e-tol, al was hy 20 j. laas daar

  • Slakkepas-verkeer op N12 ná 3 ongelukke

  • wereld

    Russiese pantserkarre ‘val Oekraïne in’

  • Prostituut onthoof: 6de verdagte in hof

  • R100 000 vir vlug in eersteklas

  • wereld

    Miley kry MTV-toekenning vir Video van die Jaar

  • Gewilde TV-sjef se dood skok

  • wereld

    Nuwe voorstel oor Gasa-stryd

  • gesondheid

    Japan sal help met middel teen Ebola

  • wereld

    Hy sal ’n bietjie harder moet spook vir die eerste plek

  • misdaad

    Konstabel wat ‘roof’ in hospitaal

  • Juan: ‘My donkerste rugbydag’

  • politiek

    Parlement ‘reg vir stappe teen ontwrigters’

  • ‘Kaap se wit polisie ken die wet beter’

  • misdaad

    Juju skuld nog R2 m.

  • wereld

    200 000 volg tiener se oorlogtwiets

  • Hlaudi: Faith voor LP’s

  • Marikana: Susan wou optrede hê

  • wereld

    Kleurryke wedloop

  • wereld

    Foley: Britse rapper is verdagte in ondersoek

  • Gézelle wen en haar hele skool juig en sing

  • misdaad

    Ramokgopa glo gedreig oor vrou

  • misdaad

    ‘Aurora-direkteure is nou in ’n hoek’

  • omgewing

    Gemeenskap ly weens CoAL-prospekteergat

  • NW wil plakkers se lewe só verbeter

  • misdaad

    Haastige bestuurder jaag ‘om by toilet uit te kom’

  • Bakens in Pta kry nuwe name

  • THULI: Dis oorlog

  • ‘Skole moet later begin oor tieners naguile is’

  • Saterdag bibber die hele Suid-Afrika

  • misdaad

    Sy was nie swanger – dokter

  • wereld

    Op die vlug van vloedwater

  • Olifant trap man wat oor grens kom dood

  • misdaad

    Polisiehoof kap dié geweld in Limpopo

  • LP’s se belangeregister kom later

  • misdaad

    ‘Ons sal vandag weer staak’

  • Bedrogklag nadat hy nie sy wapens kry

  • politiek

    ANC-magsverlies bespreek

  • Kanker kry kishou

  • Tweede ongeluk op dieselfde plek

  • Weermaghoof se weeldevlug kos belastingbetalers baie

  • Olifant vertrap man in park

  • Thuli 'hoor' ANC-lid het haar brief aan Zuma uitgelek

  • Koue water in die gesig vir Heyneke

  • Baba uit maag gesny: Dit moes 'pynlik gewees het'

  • Aurora-saak uitgestel

  • Julius: Donderdag was 'net die begin'

  • Polisie bekyk baas van R699-skema

  • Julius: Sekwestrasie-saak 'gaan van rol geskrap word'

  • 5 Medunsa-studente in hof ná oproer

  • 1 sterf ná reuse-vragmotor omslaan

  • politiek

    ANC se hoogvat op Thuli

  • ​MasterChef SA deelnemer sterf skielik

  • 202 km/h 'op pad toilet toe'

  • Metropolisielid skiet rower in Jhb

  • Richard Attenborough sterf

  • misdaad

    ‘Polisie rand my aan’

  • Toertjies laat SA skare na hul asem snak

  • Faith sê in parlement oor OB-verslag

  • Pasgebore baba in sak naby Westdene-dam gevind

  • ‘Polisie nie genoeg opgelei vir verkragtingsake’

  • Tier byt skoonmaker in sy hok

  • Kom spin saam met bekendes en help kinders

  • politiek

    ‘Bekyk poste vir hoës se kinders’

  • onderwys

    Gr. 11’s moet gou spring vir jeugberaad

  • Kinderhuis ly, want die staat ignoreer interdik

  • Pa behou arm dalk ná kind se dood

  • misdaad

    ‘Dis sulke tyd’, toe kry boef opstopper

  • Jhb bo met vertrektyd van vlugte

  • wereld

    ‘Vermy plekke waar Hamas is’

  • misdaad

    Hof toe oor wet sê hy mag nie dreig

  • misdaad

    Werkers steur hul eers nie aan rowers in winkel

  • Feesorganiseerder gesoek ná Steve-herrie

  • Bok trots op sy alma mater

  • wereld

    Noodtoestand in Kalifornië ná aardbewing

  • Brand dood 3, talle dakloos

  • misdaad

    ‘SAID moet sê: Julius, betaal die geld terug’

  • misdaad

    ‘Minister en polisiehoof minag hof’

  • In Giyani werk net 1% van boorgate

  • gesondheid

    Byna vergetenes kry hier hoop

  • Woelig en gretig op skou vir groot en klein

  • Hul eerste leeuwelpies in 5 j.