Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    23°C / 4°C

    Wind 40km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Vrydag

    11°C / 1°C

    Wind 39km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Saterdag

    16°C / 5°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Sondag

    17°C / 6°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Maandag

    19°C / 7°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Dinsdag

    20°C / 8°C

    Wind 6km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%


Hof: ‘Terug tronk toe’

Waterkloof-2 se korrektiewe toesig verby

Jeanne-Marié Versluis
Donderdag 13 Junie 2013

Twee lede van die sogenaamde Waterkloof-vier wat 18 maande gelede onder korrektiewe toesig uit die tronk vrygelaat is, is stomgeslaan nadat hulle gister beveel is om terug te gaan gevangenis toe.

Drie regters van die hooggeregshof in Pretoria het hulle beveel om op 10 Julie weer by die tronk aan te meld.

Die hof het Reinach Tiedt en Gert van Schalkwyk – wat elk net minder as drie en ’n half jaar tronkstraf uitgedien het – beveel om na die Zonderwater-tronk in Cullinan terug te keer om hul tronkstraf te hervat.

Dié twee, asook Christoff Becker en Frikkie du Preez, het elk 12 jaar tronkstraf gekry omdat hulle in 2001 as tieners ’n onbekende man in ’n Pretoriase park vermoor het.

Tiedt se pa, Christoff Tiedt, het gister oor die uitspraak gesê: “Ons is stomgeslaan. Ons verstaan dit nie.”

Jenny Brewis, die twee se prokureur, het gesê hulle lees die uitspraak nog en sal regsadvies inwin oor of hulle aansoek gaan doen om daarteen te appelleer.

Indien ’n aansoek om verlof tot appèl na die appèlhof gebring word, moet dit binne 15 werkdae by die hooggeregshof ingedien word.

Regter Hans Fabricius het gister in die uitspraak gesê dit sal erg onbillik en onmenslik wees om Tiedt en Van Schalkwyk te beveel om dadelik terug te gaan tronk toe. Albei het werk en verantwoordelikhede.

Hulle moet tyd kry om hul sake te reël sodat ander instellings en mense wat deur die bevel geraak word, so min as moontlik verontrief word.

Die volle bank het uitspraak gelewer in die minister en die kommissaris van die departement van korrektiewe dienste (DKD) se aansoek dat streeklanddros Peet Johnson van Pretoria se bevel op 15 Desember 2011 – waardeur die tronkstraf in korrektiewe toesig omgeskep is – tersyde gestel moet word.

Die kommissaris het aangevoer hy en die minister het nie geweet die Zonderwater-paroolraad het die omskeppingsaansoeke voor Johnson gebring en dat Johnson dit sou aanhoor nie. Fabricius het gesê die Strafproseswet lui duidelik so ’n omskeppingsaansoek kan nie gebring word as ’n gevangene se vrylatingsdatum meer as vyf jaar in die toekoms is nie. Die twee se tronkstraf was veronderstel om op 10 Februarie 2020 te verstryk, nege jaar die toekoms in.

Hy het gesê Johnson het nie die jurisdiksie gehad om die omskeppingsaansoeke aan te hoor nie en die regsmenings waarop hy en die paroolraad gesteun het, was verkeerd.

Fabricius het gesê dis nie sy plig om aan die DKD voor te skryf hoe om Tiedt en Van Schalkwyk te hanteer in die konteks van parool nie.

Hy het wel gesê die twee is geskikte kandidate vir die omskepping van hul tronkstraf in korrektiewe toesig op ’n datum wat nie langer as vyf jaar voor hul vrylatingsdatum is nie.

Wanneer hulle egter voor dan vir parool in aanmerking kom, behoort dit gunstig oorweeg te word.

Johnson het nié grof onreëlmatig opgetree in die konteks van wat voor hom geplaas is nie, het Fabricius gesê.



  • ‘Politieke hoë lap brief uit’

  • Pta-straat se naam dalk Mao Zedong

  • ‘Almal’ oor kameelperd se dood verkla

  • Zuma onder beleg

  • Oorhandig bande, sê appèlregter

  • Saterdag se stryd opgedra aan siek Joost en Tinus

  • Nog ’n woestynleeu geskiet

  • Hoenders soos rugbybal geskop

  • SA vrou oorsee in sop

  • politiek

    EFF gaan hof toe oor skorsing van sy LP’s

  • ‘E-tol te duur vir publiek’

  • misdaad

    Bloulig-bestuurder is glo jammer oor Thomas

  • AfriForum tree in bres vir adv. Thuli

  • ondersoeke

    Tenders laat wenkbroue lig

  • omgewing

    Rioolvuil vloei in woonbuurt-strate

  • misdaad

    Skote op taxi: 3 van polisie in hof

  • Joost droom van sentrum vir siekte

  • Drie onttrek aan Seriti-kommissie

  • Grondeis-slenter: Bejaarde vrou sterf

  • misdaad

    Baba uit buik gesny: Kind getuig

  • Zambië hef grootwildjag-verbod ná byna 2 jaar op

  • Padvalk glo een van vier stropers

  • ‘Karoo-skaliegas gelyk aan 40 keer Mossgas’

  • Thuli sal 'nie hof toe gaan oor Zuma'

  • Klagte teen Gwede ingedien oor Thuli

  • Hilton Botha en Kie. ontken skuld

  • EFF wil hof toe oor skors-dreigement

  • Polisiebaas in Potch se vrou steel glo by Woolies

  • 'E-tol werk, maar te duur'

  • Drie kerngetuies onttrek aan Sereti-kommissie

  • Verkragter van Tukkie sal lank sit

  • Ledwaba se borgtog heringestel

  • 'Gee die ringe! Ek gaan skiet!'

  • Thomas se saak uitgestel tot einde September

  • BeeldTV: Nuusweek (28 Aug - 1 Sept)

  • DA tree nader om Zuma weer in hof te kry

  • Geheime bande moet binne 5 dae na DA

  • Onder 35? Hoe voel jy oor kerk, geloof en God?

  • Twee vas oor moord in Eersterust

  • Finansiële stabiliteit ‘in gevaar’

  • ‘Bisar dat swartes nog nie eiendomsreg het’

  • Klag ná aanval op OB

  • politiek

    OB geniet sterk steun

  • Op 'n ligter noot: Thuli 'Wrecking Ball' Madonsela

  • Sirkustoertjies om fiks te word

  • owereld

    Toe is dit ’n eier in ’n eier

  • misdaad

    By werk vermoor ná sy skof ruil

  • E-tol kan ANC skaad – Cosatu

  • ‘Liewe Heksie, ons sal jou mis’

  • Thomas Ferreira: Bestuurder as 'boef uitgebeeld'

  • wereld

    Man sterf ná negejarige hom met Uzi in kop tref

  • omgewing

    Staal jou en die plante in jou tuin teen koue

  • Kerke wil weet hoe dink jongmense in SA deesdae

  • politiek

    Rooi, rooi net waar jy kyk

  • politiek

    DA pak minister oor duur vlug

  • wereld

    Gift of the Givers gaan help om nood te verlig

  • Een been nou 6 cm korter

  • misdaad

    Moetiemoord: Beloning uitgeloof

  • Kunsteskool beroof voor uitstallings

  • gesondheid

    Pasiënte in lang toue oor dié stelsel

  • Kinderhuis-subsidie: 2 hoës moet hof toe

  • Wonderboom dalk internasionaal

  • wereld

    Vrede in Gasa ná 50 dae se oorlog

  • ‘Vertroue nog nooit so laag’

  • misdaad

    Gevreesde Poolse verdagte dalk in SA vrygelaat

  • wereld

    Minder kyk na Emmys op TV

  • misdaad

    Twee vas ná aanval op man wat glo rekenaar steel

  • omgewing

    Terrace die woestynleeu geskiet

  • misdaad

    Polisie slaan glo kinders

  • OB gaan haar werk verduidelik

  • Lewenslank én 40 j. vir Tukkieverkragter

  • Harte seer oor Verna, 'maar moenie huil'

  • Weg met e-tol 'anders regeer opposisie saam met ANC'

  • Pa slaan speler pimpel en pers

  • Bok-flank wys sy sangtalent

  • omgewing

    Koue front wys sy tande in Wes-Kaap

  • Cyril praat met Boere-Afrikanervolksraad

  • LUR moet aan hof verduidelik oor kinderhuisskuld

  • Alles nie wel in SA - bankbaas

  • Afrikaans lok Rus om woordeboek te skryf

  • Kinderverkragter was 'slegte getuie'

  • ‘Skrap e-tol en soek iets beters’

  • Voel soos 'kroek' ná kamma-polisie glo geld steel

  • FW waarsku oor wette wat private eiendomsbesit kan ondermyn

  • Kinderpornografie: Man later gevonnis; hof nog nie gereed

  • Pretoriase vrou wat eks-kêrel skiet in streekhof verhoor

  • Nuwe stelsel laat mense in rye staan by Steve Biko

  • gesondheid

    Mans se boep dalk hormone se skuld

  • Groot beloning in beweerde moetiemoord

  • 2-jarige sterf toe krag afgaan

  • misdaad

    Sterwende se krete help polisie om man te vang

  • politiek

    'OB, EFF is kop in een baret'

  • Steve sing ‘Die Stem’ op sy nuwe album

  • Wasmasjien skok seun langs ma dood

  • SA skaaphonde toon vernuf in Skotland

  • politiek

    ‘Ontwrigters sal gearresteer word’

  • politiek

    Minister sê hy het polisie gebel

  • Nkandla: Nhleko sê nog nie oor JZ

  • Minister systap óók vrae oor OB

  • misdaad

    Kêrel is dalk rede vir moord

  • misdaad

    Vrou sê sy koester nie wrok ná ouers vermoor is

  • Dit was dom om by VF+ aan te sluit - Niekie

  • e.tv wil nou Afrikaanse kykers lok

  • Akteurs afgedank: ‘SAUK gee g’n bonus, siekefonds’

  • misdaad

    2 by Pta-voëlpark aangeval

  • Impak van e-tol: Gautengers kan nou sê (twiets)

  • Diens vir ‘MasterChef’ se Sarel dán in Sabie

  • Stadsbaas se tender van R32 m. tog bekyk

  • Appèlhof hoor vandag oor skade-eise in egbreuk-sake

  • Só besteel vrou haar werkgewer glo honderde kere

  • Selfone verswak tieners se prestasie

  • omgewing

    Rioolvuil vloei na vlei en Vaal

  • Skoliere wag in rioolwater op hul kos

  • wetenskap

    ‘Wêreld moet oseane help red’

  • gesondheid

    WGO waarsku oor e-sigarette, bepleit verbod

  • omgewing

    Hiér is grootste gevaar van aardbewings in SA

  • Diefstal kos Eskom R4 miljard aan verlore krag

  • misdaad

    ‘Marikana is Lonmin se skuld’

  • omgewing

    ‘OB moet skaliegasplan bekyk’

  • misdaad

    Kinders só voorberei vir porno-hofsaak

  • misdaad

    ‘Komitee sê nie Du Preez se parool moet weg’

  • wereld

    Ebola: Die ergste sedert die ontdekking

  • ANC vaar uit teen Thuli

  • 'Dronk' motoris tref eers hawelose man, toe Maserati

  • Kragdrade deur kern van Alberton

  • Fietsryers trap Durban toe vir ouetehuis

  • Speaker dreig EFF met skorsing

  • Frikkie du Preez: Regter nie haastig oor parool

  • 'Baba uit maag gesny': Hof hoor moontlike motief

  • streeknuus

    Vrees vir vlieg getakel

  • streeknuus

    Kunsrigting laat hom bly groei

  • Boere-egpaar geskiet: tiener ontken skuld

  • Só systap Faith die Hlaudi-kwessie

  • Bobby die 'amateur-stripper'

  • streeknuus

    97% van dié gr. 8’s druip

  • Leerling steek seun glo met mes in nek

  • Polisie 'sál ingryp as parlement weer ontwrig word'

  • Kry e-tol, al was hy 20 j. laas daar

  • SA se leiers kan nie lei nie, sê bankbaas