Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    16°C / 5°C

    Wind 24km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

  • Saterdag

    16°C / 5°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Sondag

    17°C / 5°C

    Wind 23km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Maandag

    19°C / 7°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 10%

  • Dinsdag

    23°C / 10°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 10%

  • Woensdag

    24°C / 12°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%


Malema-platform ‘kry geweldige steun’

marietie louw-carstens
Vrydag 14 Junie 2013
Foto: Lucky Nxumalo
Polokwane. -  Julius Malema, voormalige ANC-jeugleier en nou die "bevelvoerder" van die Economic Freedom Fighters (EFF), se nuwe politieke platform kry geweldige steun en waardevolle insette van alle Suid-Afrikaners.
So sê Floyd Shivambu, Malema se regterhand, in ’n verklaring.  Dit het Dinsdag bekend geword dat Malema ’n nuwe politieke platform wil stig.
Sedertdien het harde woorde al tussen Malema en van sy voormalige vriende geval. Soviet Lekganyane, voormalige ANC-sekretaris in Limpopo, het Malema ’n nostalgiese huigelaar genoem.
Lekganyane was een van Malema se getrouste ondersteuners, selfs nadat hy weens beweerde tenderbedrog in hegtenis geneem is.
Ronald Lamola, voormalige adjunk-president van die ANC-jeugliga, het eergister in The Star mense afgeraai om Malema te steun.
Malema het in ’n verklaring teruggekap en gesê Lamola "moet net stilbly, want hy weet nie waarvan hy praat nie en niemand neem hom ernstig op nie".
Hy het gesê Lamola se uitsprake is lagwekkend en hy kan nie vertrou word nie.
Shivambu het gesê die EFF beplan saamtrekke in al die provinsies. Dit sal nog bekend gemaak word waar en wanneer dit sal plaasvind. Intussen is ’n beroep op mense gedoen om met idees en befondsing vir die forum te help.
Malema verskyn volgende Donderdag weer in die stad se streekhof weens geldwassery en rampokkery. 
Op 2 Julie moet hy in Lebowakgomo verskyn weens beweerde aanranding. Hy het glo ’n man geklap by ’n deurnagpartytjie. 


  • Ma los baba-tweeling glo alleen in huis

  • 'R699 p/m': eis van R20 miljard teen WesBank

  • Valke maai vyf rowers in Vrystaat af

  • Vrou doodgesteek: Man waargeneem

  • Raadslid skrik haar koud toe skote klap

  • Lang vonnis vir man wat 5 vroue verkrag

  • 'Monster' en vrou sonder prokureurs

  • Gewilde troulokaal brand af

  • ​Spesiale hof besluit oor parool-aansoek

  • ‘Jy’s nie enigste een wat wag’

  • Vrae oor vrouepresident 'steriele debat' sê Gwede

  • SA vrou deel van kartel

  • Liewe Heksie se 'ma' sterf

  • Aardskudding ruk Gauteng wéér

  • politiek

    EFF eis Nkandla-geld

  • Gee terug die geld!

  • wetenskap

    Joernalis kap VF+ oor evolusie-opmerking

  • ‘Rassis’ Steve nie hiér welkom

  • omgewing

    Twee beseer toe olifant in wildtuin kar omgooi

  • omgewing

    SANParke maak R81 m. uit renosterverkope in 4 j.

  • omgewing

    100 000 grootvoete in net 3 jaar gestroop

  • Nóg ’n baba is vingers kwyt

  • gesondheid

    Ma dalk hof toe oor baba

  • Moenie media toe gaan, vra hospitaal

  • politiek

    'Woede kan oorkook’

  • Chaos in NV: Zuma antwoord vrae

  • Zuma-seun in hof oor noodlottige ongeluk

  • wereld

    Foley: Rebelle eis €100 m.

  • Waagkuns

  • Baba spasties gebore: Ouers kry R11,2 m.

  • Lugreise van drie lande verbied

  • wereld

    Eksperimentele middel bring hoop in die stryd teen virus

  • wereld

    Hulpspan van SA na Gasa

  • Broer kom in gang op uitgesnyde baba af

  • Tukkie verkrag: Hy ‘hoor stemme’

  • Man in sop wat meisie (14) glo volg

  • onderwys

    Integrasie-beleid kom

  • ‘Integreer Gauteng-buurte’

  • Ledwaba bring dringende aansoek oor borgtog

  • misdaad

    Ledwaba moet geld terugbetaal, eis NVG

  • 2 van polisie beter ná ontsnappers se skote

  • Windpomp: Pa weer onder mes

  • Skok oor onderwyser glo kinderporno maak

  • gesondheid

    ‘Belas koeldrank wat suiker bevat’

  • Inwoners ‘kla sedert 2006 oor swak diens’

  • Visums kan tol eis in bedryf

  • onderwys

    ‘Geld is genoeg, maar bestuur knou skole’

  • joukoerant

    Beeld-voorblad: 22 Augustus 2014

  • Landbouskou gee kans om kontakte te bou

  • Tydelike paspoort nie meer uitgereik

  • omgewing

    Gif eis 36 jakkalse, 2 kraaie

  • Bokke gee R15 000 vir MNS

  • Ackermann jr. lig Beeldtrofee dalk

  • Herwonne plastiek vir karretjies in NW gebruik

  • ondersoeke

    NVG wil gesteelde Skerpioen-geld terug hê

  • misdaad

    ‘Raad moenie derde keer oor Du Preez sê’

  • Gips te styf om arm: LUR dok op

  • Steve sink fees

  • EFF weier om parlement te verlaat

  • Reisverbod tussen SA en ebola-lande ingestel

  • Baba uit ma se maag: grusame getuienis

  • Klerk verskyn in 'sy hof' op verkrag-klag

  • 3 j. later hoor verkragter Tukkie 'steeds smeek'

  • Padwoede: Verdagte 'moet ophou glimlag'

  • Porsche-padwoede: saak uitgestel

  • Stropers maai 100 000 olifante in net drie jaar af

  • 'Radikale plan moet Gautengers nader aan stadskerns bring'

  • Ondersoekeenheid se Nkandla-verslag klaar

  • Dwelmmuil: Mamma, moenie aan my dink asof ek opgesluit is

  • Miljoene se dwelms in woonstel gekry

  • Bokke gee sy ouers vertroosting

  • ‘Só val my baba se vingers af’

  • OB, minister ‘verbind tot samewerking’

  • Vermoor vir R100 en ’n selfoon

  • wereld

    Obama sê: Geen god sal dít aanvaar nie

  • Wat ’n yslike veldtog vir Joost!

  • UK kry badkamer wat nie diskrimineer

  • Hulp ná 7 sterf toe gebou val

  • Vrou ontken sy vat baba

  • Kos bly duur, al daal inflasie

  • Dop maar om daardie aartappel

  • Banke só strenger

  • Banke se afgradering in parlement bespreek

  • Dagvaar hulle dán oor Nkandla – DA

  • Jeugliga kap Gautengse ANC oor Cyril

  • Trouregisters raak op in Pta, Centurion

  • Ma se raad inspireer ander nou

  • Gay vroue het meeste pret tussen lakens

  • Oudmetrolid kry 27 j. weens twee moorde

  • 3 vas ná vrou (83) verkrag, vermoor is

  • Krejcír se gesin beroof

  • Tablette dalk in diewe se visier

  • Clive aangeval: Staat wysig klag

  • Windpomp: Man hoor vandag oor arm

  • Skrap omstrede tender, vra OVK hof

  • Nyda gelooi toe hy bedel

  • Grond: Heropening ‘sal proses vertraag’

  • Web Ellis-beker in ‘lewende lywe’ in SA

  • ‘Spud’ maak musiekopslae

  • Regte(r) ding is om bloed te skenk

  • Shanduka mág pad breek vir steenkool

  • Ondersoek na kleuterskool sloer te lank

  • Gestremde se ma moet R6,1 m. kry

  • Beeld-voorblad: 21 Augustus 2014

  • Skoot eis oog: Minister betaal

  • misdaad

    Gebed in hof ná 3 ontsnap

  • Protes oor grond ontwrig skole

  • Betogers versper hoofpad

  • 13 vas wat oor af krag betoog

  • Netwerk24 sal jou netlaatlees

  • 27 jaar tronk toe ná hy vriendin, kêrel skiet

  • Malema vies oor hy nie oor mynwese sy sê kan sê

  • Jeugliga: Ramaphosa-benoeming glo voortydig

  • Maimane, Selfe op Nkandla ad hoc-komitee

  • Bokke bring vertroosting

  • Vrou wat baba glo uit maag sny pleit onskuldig

  • Soldaat trek aansoek om borgtog terug

  • Windpomp-ongeluk: Pa hoor Donderdag oor sy arm

  • Kontrakteur 'wil slagoffers help' ná Meyersdal-tragedie

  • Uit tronk ná troulokaal-brand; nou wil staat vrou toesluit

  • Vrou se mesdood: man probeer selfmoord pleeg

  • Gru-video wys glo hoe joernalis onthoof word

  • 7 Pta-skole loop deur ná diewe alarms ontkoppel

  • Paaie in Mamelodi met klippe, buitebande bestrooi

  • 13 vas oor onrus in Limpopo

  • Onluste ontwrig verkeer weer in Riverlea

  • Arts sny verkeerde pasiënt

  • Man sterf ná hy glo met lemoene bestook is

  • SA dwelmmuil 7 jaar tronk toe in NS

  • Boef jaag met vyfjarige in kar weg

  • Man in hof wat vrou glo 50 keer met mes steek

  • ANC val Beeld-redakteur aan oor JZ-rubriek

  • Gorgeous en Mej. SA kuier hulle stokflou

  • misdaad

    Twee vlug skietende uit hof

  • Vrae ná huis ineenstort

  • Lykswa-rekordpoging

  • Windpomp: Pa bestendig ná ongeluk wat seun eis

  • Facebook: Dis oud – hou aan verfris druk

  • ‘Blanko tjek’ vir nuwe komitee

  • Media 'verskoon' toe komitee oor Tshabalala praat

  • Madonsela wil self oor Zuma se woning getuig

  • misdaad

    Hy kry e-skyfie oor Sanral hom help ná rooftog

  • misdaad

    Cosatu se Tony glo met dood gedreig

  • Oscar se broer weer onder mes ná ongeluk

  • Oudspelers kry inspraak in nuwe Bul-grondwet

  • Lance Armstrong sê hy word nie getart

  • 100 fietse, 10 uur vir kinders

  • wereld

    Wêreldnuus in kort

  • misdaad

    ‘Valke geknel’

  • 12 vas in 3 dae wat glo renoster wou stroop

  • DA vra debat oor gays ná lesbiër sterf

  • joukoerant

    Beeld-voorblad: 20 Augustus 2014

  • G’n plan ingedien om goedkeuring te kry vir aanbouing

  • Rugbyunie moet betaal vir stoele – hof

  • Sportafrigter eis van polisie oor arrestasie

  • Kanker eis Santambank se voormalige direkteur

  • politiek

    Tlakula se lot nou in parlement se hande

  • politiek

    Oriani-Ambrosini uit alle oorde gehuldig

  • misdaad

    Video’s van hondegevegte op verdagtes se fone

  • misdaad

    ‘Stakers wou polisielede dood’

  • Vrou kry R5,2 m. van POF

  • Haal uit en wys vir strokiesboek

  • 'Ek is bly ek leef'

  • Skietery by hof: Só lyk verdagtes

  • owereld

    Wie nie waag nie ...val nie!

  • Dale vang hom aan sy eie hoek

  • ANC woedend vir Basson oor Zuma-rubriek

  • Windpomp-fratsongeluk: Pa in suurstoftenk behandel

  • Vrou dood, 2 beseer in botsing

  • Betogers versper paaie aan Oos-Rand

  • Ambrosini pleeg selfmoord, sê familie

  • Polisie spog oor slagting – getuie

  • ‘Lonmin bevoordeel wit myners’

  • Sport kry nie verkwiste R5,65 m. terug nie

  • Boer moet skool oopmaak – hof

  • ‘Hang aan ’n tak, Goliat, ek is nou by jou’

  • ‘Bokke sal by reën aanpas’

  • ‘Ek kan nie glo ek hoor nie’

  • Skoonskip gemaak met hul seepprojek

  • ‘Pa moes seun skiet of ooms sou sterf’

  • Baba-verhoor begin