Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    21°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Saterdag

    18°C / 8°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

  • Sondag

    17°C / 9°C

    Wind 15km/h

    Reënval 2.5mm

    Humiditeit 41%

  • Maandag

    16°C / 8°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 47%

  • Dinsdag

    17°C / 6°C

    Wind 23km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%


Bokke wil Mandela eer met wedstryd

Christo Buchner
Saterdag 15 Junie 2013

Nelspruit. – Die krag wat jy kry wanneer jy die Springboktrui oor jy kop trek, is iets besonders. Dit doen spesiale dinge aan jou, meen Jean de Villiers, die Springbok-kaptein.

Dit was sy reaksie op die vraag hoekom sy Stormers- en Bok-spanmaat Bryan Habana na ’n ander speler lyk as hy in die groen-en-goud uitdraf.

Habana kort net twee toetsdrieë om die eerste Springbok te word wat die mylpaal van 50 bereik.

Volgens De Villiers sal die span nie uit hul pad gaan om seker te maak Habana kry die kans om daardie twee drieë vandag in die toets teen Skotland in die Mbombela-stadion hier te druk nie. “Dit is nie iets waaraan ons dink nie. As dit gebeur, gebeur dit.”

Die Springbokke wil met hul spel vandag eer bewys aan oudpres. Nelson Mandela, het De Villiers gesê.

“Sy gesondheid is iets wat op almal se harte is. Ek kan nie in woorde beskryf wat hy vir hierdie land gedoen het nie.”

Die Bok-kaptein het ook gepraat oor watter spesiale dag dit vandag vir sy Stormers-spanmaat Siya Kolisi sal wees as hy ’n speelkans as plaasvervanger kry.

“Vir my is Kolisi Suid-Afrika in ’n neutedop saamgevat. Hy is iemand wat nooit die geleenthede gehad het wat ek gehad het nie. Tog het hy die kanse aangegryp om bo sy omstandighede uit te styg.”

Kolisi, ’n oud-inwoner van die Zwide-township in Port Elizabeth, was later in die Grey-hoërskool in die Baai.

“Dit is maar die tweede keer ooit dat my pa my self sal sien speel,” het Kolisi vroeër gesê.

“Dit gaan baie emosioneel vir ons albei wees, want ek is die eerste Springbok van my township. Ek glo my pa gaan huil en ek ook.”

Moontlike vrese oor die toestand van die Mbombela-stadion se speelveld voor vandag se twee rugbytoetse hier blyk onnodig te wees, berig Pieter Jordaan.

“Hy is nou mooi. Dié stadion het eintlik ’n koue-seisoen-veld en doen goed in die winter,” het Roelf Kotzé, stadionbestuurder, gister gesê. “In die somer het ons baie reën, hitte en humiditeit gehad en dit het ’n uitwerking op die veld gehad. Sedertdien is die voeding van die veld aangepas en organiese materiaal ingewerk.”

Voorste driedrukkers

Nog net ses spelers in die geskiedenis van toetsrugby het meer drieë as Habana gedruk. Hulle is:

• Daisuke Ohata van Japan (69);

• die Wallaby David Campese (64);

• Shane Williams van Wallis (60);

• Hirotoki Onozawa van Japan (55);

• Rory Underwood van Engeland (50); en

• die All Black Doug Howlett (49).



  • ‘Hulle wóú moor’

  • Meisie (13) uit man se kloue gered

  • R1 m. se skade ná EFF storm

  • ​Metropolisielid red 7 hondjies uit brand

  • ‘My kind se dood het ’n spektakel geword’

  • MH17: Kommer oor lyke in son lê

  • Hy spuit lugverfrisser ná hy haar lyk kry, hoor hof

  • LP’s takel mekaar oor Juju en Hitler

  • Ek verkrag jou, want jy verwerp my, hoor slagoffer

  • Dié Parkinsons kom van egpaar in 1668

  • Boer met mense: ‘Dis nie uniek’

  • SAUK wil met ATKV saamwerk

  • ​Inflasielas is erger vir oues, arm provinsies

  • Ontevredenes beskadig rioolplaas glo

  • Marikana: Makker van getuie mnr. X vermoor

  • Oor die 40 sterf toe vliegtuig in Taiwan val

  • Oordosis lei tot Peachesse dood

  • Als in ag genome is SA se mense gelukkig – peiling

  • Man vas ná moord op twee meisies, drie vroue

  • Bejaarde doodgery toe hy kafee toe stap

  • Pukke steun Grondwet, is wel teen ontgroening

  • ​Twee van SA beseer in selfmoordaanval

  • ​‘Gautengse skole mág saamsmelt’

  • Verkragter kry straf

  • 77 jaar oor hy stroop vir horings

  • Tutu steun taakspan

  • ‘Predikante is te stil oor stropery’

  • Regter wil stappe teen kaptein hê

  • Nog ’n lyk onder puin

  • Danie Gerber oefen vir gholfdag

  • ANC moet sy storie verander - Malema

  • Koningin se wegholperd uitgevang oor morfien

  • Verdediging sê oor hoës wat glo hofbevel minag

  • SA mans kom in die bed nie mas op

  • Kewers vreet oud-Beatle Harrison se boom op

  • Alliansie stel ultimatum oor hidrobreking

  • Tandarts wil ou wet gebruik vir parool

  • Krejcír-saak: Dwelmmuil verdwyn met 25 kg tik

  • Student vas ná vyf moorde

  • Minister 'wis nie SOE sukkel om Nkandla te besoek'

  • Lonmin wou nie oor salarisse onderhandel, hoor Farlam

  • EFF rig skade van meer as R1 m. aan

  • Skoolmeisie getuig teen 'reeksverkragter'

  • Rowers skiet Pta-pediater in sy huis

  • Marikana: vermeende moordbende-leier doodgeskiet

  • Seun hang hom in gesin se lapa

  • Stank van EFF-plundertog hang oor wetgewer

  • Beloning van R100 000 vir klein Taegrin

  • ‘Als is onder beheer (behalwe renosterstropery)’

  • ​Fondse: ‘Wie beheer dit?’

  • Konstabel gepos wat verdagte skop, steek

  • Zuma gaan SA taakspan na Israel stuur

  • Grondeis: Hy boer met mense

  • Koue Krismisvoete

  • Minder, maar wreedheid pla

  • Boere vang aanvaller blitsig

  • Grootvoet terug op Tuinroete, wys foto’s

  • Sonder arms en been ’n kampioen

  • In gr. 11? Skryf in vir Beeld se jeugberaad!

  • Nuwe toestel keer dat voëls kragdrade tref

  • ‘Afrika se beurt vir dié Spele’

  • ​Rooi, blou raak slaags

  • Dis nie genoeg om bloot range te wysig – kenner

  • Vloothoës eis oor bevorderings

  • Arbeidshof keer dat polisie dié skurke pos

  • Vrou val 5-jarige glo aan

  • Seun sterf nadat bussie hom tref

  • Dewani-moordenaar kry nie parool

  • ​‘LO voorloper vir sportdeelname’

  • ​Onnies leer en word geleer

  • ​Piet wil 400 km in 10 uur trap

  • ‘Sanral intimideer motoriste nie’

  • NWU: ‘Praktyk mag nie uitsluit’

  • Dwelmslaaf getuig oor vrou se dood

  • Krag in buurte wéér ure lank af

  • Man teister tieners

  • ​Tshwane minag hof oor plakkers’

  • ​Gesloer met hofpos kos al byna R1 m.

  • ‘Water vir net halfuur per dag’

  • Tifoon eis talle lewens

  • Ban se boodskap aan albei: ‘Hou op baklei’

  • ‘SA moet Palestynse stryd steun’

  • President praat met ouers van ontvoerdes

  • Agt vas oor menslike oorskot in sakke

  • Eerste lyke vandag al na Nederland gevlieg

  • Rusland steun volle ondersoek

  • Wettige sekswerk sal MIV laat daal – verslag

  • Skok oor Rivers se ‘grap’ oor Reeva

  • Vigsbeleid steeds gevoel, maar alles is nie verlore

  • Minister: ‘Ek sál plaasmoorde pak’

  • Kernkrag: Miljoene gaan aan navorsing

  • ‘Los E-tol-vervolging vir eers’

  • Bus ry 4 dood

  • Polisie bly in pasoppens danksy sosiale media

  • NW-raad kry ’n administrateur

  • SA is in ’n geldknyp, waarsku minister

  • Familie herken een van kapers

  • Anika: Pa, eks moet getuig

  • 5-jarige val 3 m toe hy, pa in sentrum speel

  • Seun sterf: Arts ‘mislei’

  • Boewe ry 4 dae met Mongezi rond

  • Vliegramp: ‘Wat steek hulle weg?’

  • ‘Ondergrondse Gasa is ’n uitgebreide netwerk’

  • Concordia se laaste vaart

  • Palestyne loof ANC vir sy ondersteuning

  • Transnet: Oues eis R79,5 miljard

  • Stropers jag wild met honde

  • Geduld op met anti-gay lande

  • Geologiese kaart van Mars sal Nasa help

  • Mikayla nou moeg vir dokters

  • Jan Taks Doer Onder bekyk SA klub-baas

  • Gholf boei haar, vertel Kiera (9)

  • ‘Ek het met jag grootgeword,’ sê Matfield

  • De Lille volgende voor Seriti

  • Vroue maak glo groter wins

  • Familie wil dié briewe bewaar

  • ‘Pippie was in veel erger pyn’

  • Baie vrae oor Lesufi se ‘integrasieplanne’ vir Gautengse skole

  • Aanklaer skryf net snaakse hofstories

  • ‘Ons kry niks vir dié opoffering’

  • Oud-tandarts wil hof toe oor parool ná moord op vrou

  • Alliansie teen hidrobreking stel ultimatum aan regering

  • Mnr. X het 'niks by te dra' - Mpofu

  • Nersa wil korrupsie met krag stuit

  • Afrikaanse universiteite bestaan nie meer - Blade

  • Selfoonkenner getuig in Van der Merwe se moordverhoor

  • DA-jeug betoog vir beurse

  • EFF-lede bestorm wetgewer; polisie druk deur toe

  • Verdediging sê hoekom 3 nie gearresteer moet word

  • SA stuur taakspan na Midde-Ooste

  • Kragtoevoer na Centurion 'Dinsdagmiddag herstel'

  • Ystervarke dalk oorsaak van dié ergernis

  • 'Leer dié kapers 'n les'

  • Israel tref 70 teikens in Gasa; dodetal meer as 570

  • Rampvlug MH17: oorskot na Nederland (blog)