Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    15°C / 2°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Sondag

    14°C / 5°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Maandag

    16°C / 6°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Dinsdag

    17°C / 5°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Woensdag

    16°C / 5°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Donderdag

    16°C / 4°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%


‘Kla drywer aan van manslag’

Polisie kyk nou na erge botsing

Jody Nel
Dinsdag 18 Junie 2013
Barry Combrink Foto: Cornél van Heerden

Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) meen die bestuurder van ’n wegholvragmotor wat Vrydag in Roodepoort vier mense se dood veroorsaak het toe hy in 15 motors vasgery het, moet van strafbare manslag aangekla word.

Hy het glo nie gerem nie, beheer oor die steenkoolvragmotor verloor, in motors voor hom geploeg, oor ’n rooi verkeerslig gery en stilstaande motors in die baan vir aankomende verkeer getref.

Insp. Edna Mamonyane, JMPD-woordvoerder, het gister gesê hul ondersoekbeampte meen die bestuurder moet gearresteer word. “Sy voorlopige ondersoek dui daarop dat die bestuurder nie gerem het nie en dus roekeloos was.”

Twee mense is Vrydag op die toneel dood en nog twee het later in die hospitaal gesterf.

Nog 18 mense is in die ongeluk in William Nicol-rylaan, langs die Flora-kliniek in Floracliffe, beseer.

Konst. Vincent Mashiteng, polisiewoordvoerder, het gesê die polisie het pas die ondersoek by die JMPD oorgeneem.

Hul ondersoek is nog nie afgehandel nie weens die groot getal motors en beseerdes wat betrokke was. “Ons ondersoekbeampte moet nog die vragmotorbestuurder in die Helen Joseph-hospitaal besoek om sy verklaring te kry.”

Volgens Mashiteng moet hulle ook nog verklarings van die beseerdes en ooggetuies kry.

Marinda Combrink se nek en bekken is in die ongeluk gebreek en ’n rib het haar long deurboor.

Barry Combrink, haar man, het gister gesê hy het geen kwade gevoelens teenoor die bestuurder nie.

“Wat kan ’n ou doen? Dit het gebeur. Ons wil eerder positiewe dinge najaag.”

Hy het gesê sy vrou herstel vinniger as verwag. Sy sal tot ná die naweek in die waakeenheid van die Milpark-hospitaal gehou word. Dokters sal dan ’n besluit neem oor verdere behandeling.

Al is Combrink se nek gebreek, is sy nie verlam nie. Sy sal minstens drie maande ’n nekstuk moet dra en vir rehabilitasie gaan om weer te leer loop.

Volgens hoofsupt. Wayne Minnaar, JMPD-woordvoerder, moet ’n oorledene nog uitgeken word.

Mashiteng het gesê sodra die polisie hul eie ondersoek afgehandel het, sal die dossier na die senior staatsaanklaer gaan wat sal besluit of die bestuurder vervolg gaan word.



  • Bylman 'moor wéér ná parool'

  • ’n Ruiker vir my pa

  • ’n Nuwe wêreld

  • ‘Dit kon jou kind gewees het’

  • Geld rol in op polisie se veiling

  • Vrou brand in motor: Tuinier vasgetrek

  • Pta-pediater sit al regop ná skietery by huis

  • ​Ahmed Kathrada (84) een van 56 000 wat stap

  • Storm oor Zuma se dogter

  • Verdagte bedrieg glo al lank met toere

  • G’n grappe meer oor Bulle se trui

  • ‘Gruwelhuis’: 2 saam in hof

  • Nóg 2 bedank uit wapenkommissie

  • Ontsnappings: Min polisielede gepos

  • Gasa: Meer as 800 sterf al

  • MH17: Vrou sukkel met bankkaarte

  • AH017: Dit was slegte weer, sê Franse president

  • MH17: Fyn trap al om die Russe

  • MH370: Die soektog gaan voort

  • Porseleinpoppe het gemeenskap op hol

  • Só kan jy mos lekker werk

  • Winnie, Pik saam in nuwe fliek

  • ‘Wie is Hlaudi? Hoekom word stadion na hom genoem?’

  • Malema sê hy skuld belastinggaarder niks

  • Klag teen boer weens brand

  • DBV oorhandig Modise-dossier

  • G’n beheer, heinings by vullisplekke AfriForum wys foute uit

  • Swaziland-2 gevonnis oor kritiek

  • Noordwes kry 17 ambulanse by, nog kom

  • Bylmoordenaar wéér in hof ná moord op vrou

  • ​Vermeende polisie-skieter steeds 'kritiek'

  • Springs: Man, vrou hou hande in beskuldigdebank

  • Gasa-dodetal 800 - foto uit ruimte wys lugaanvalle

  • Kyalami - opwinding, hartseer van die F1-era

  • Dié week se nuus

  • Polisieman geskiet: ‘Seun het dié dag gevrees’

  • ‘Toeroperateurs’ bedrieg talle

  • ​‘Ons sál Taegrin se moordenaars kry’

  • Hy wen eis teen minister

  • ‘Ons het lank genoeg stilgebly’

  • Cyril wil self uitreik na Afrikaanses

  • ‘Voeg daad by die woord’

  • ‘Politieke oplossing ál wat taal sal beskerm’

  • Ondersoek Zuma oor bewerings in dossier – De Lille

  • Matriek op motorfiets sterf ná hy motor tref

  • Ma het hom gevra om ‘probleemkind’ op te lei

  • ​Tuinier verbrand kar

  • Kind loop weg: Borg geweier

  • Gru-moord: drie mans wéér in hof

  • Rampvlug MH17: oorskot na Nederland (blog)

  • Hy sterf in MH17: Sy moet kaarte kanselleer

  • Vrae ná 2de vliegramp

  • Algerynse vliegtuig was tóé nog piekfyn

  • Zola Skweyiya gaan ook na Israel

  • Porsche koop Kyalami vir R205 miljoen

  • Koningin ‘bom’ hokkiespeler se selfie

  • Blaser aangerand: Rugbyklub speel weer

  • Deysel wil môre vergoed vir trappery

  • ‘Kom brand jul state’

  • Regter self slagoffer van misdaad

  • Rowers sak toe op Pta-selfoonwinkels

  • Veearts wil nou swyg

  • Rowers skiet lyfwag, buit fone en wapen

  • ‘Grondbesit-wet rampspoedig vir ekonomie’

  • Oor rykdom, grond en die regering se ‘Bybel’

  • Regering eis R13 m. vir plase; kry terugslag

  • ​Voorsate het pal by Kathu gewerk

  • Spanning, angs te veel vir getuie

  • Tiener had mond vol tande: 232 tande!

  • Sommige van nuuts af geleer vir DKD se sport

  • Kyk Ma, g’n hande!

  • ​1ste gedrukte kake kry base

  • Pediater ‘bestendig’ in hospitaal ná skote

  • Diewe breek 11de keer by Waltloo-DBV in

  • Hane ál minder onder reg se henne

  • ​Parlement en Hitler: President maan LP’s

  • Skokgolwe ná moord op speurder

  • Minister staan hersiening van Hlaudi-aansoek in hof teen

  • ​Honde ly óók aan groenoogmonster – kenners

  • ​Gesin se skaap op hul erf ter ruste gelê

  • 'Monster' gaan glo weer borgtog vra

  • Puk-studente 'het lank genoeg stilgebly'

  • Opleikamp-beskuldigde in trane

  • Borg geweier ná meisie (13) glo by 32-jarige intrek

  • 1vir 1 getuig slagoffers teen 'reeksverkragter'

  • Cyril wil na ontnugterde Afrikaanses uitreik

  • Tuinier steek glo motor aan brand met vrou binne

  • Cosatu betoog vuur en vlam teen e-tol

  • Seriti-kommissie: 'Bewerings in dossier moet ondersoek word'

  • Man skiet speurder dood, wond homself

  • Pediater geskiet - 'my hart is stukkend'

  • Meisie (13) uit man se kloue gered

  • Puk-memorandum 'droewige aanduiding van indoktrinasie'

  • Chinese kap dit uit in Mosambiek

  • 10 laerskoolkinders beseer in ongeluk in Polokwane

  • 3D-deurbraak: Eerste gedrukte kake in SA ingeplant

  • R1 m. se skade ná EFF storm

  • Dié Parkinsons kom van egpaar in 1668

  • ​‘Gautengse skole mág saamsmelt’

  • ‘Hulle wóú moor’

  • Ek verkrag jou, want jy verwerp my, hoor slagoffer

  • ‘My kind se dood het ’n spektakel geword’

  • Hy spuit lugverfrisser ná hy haar lyk kry, hoor hof

  • Bejaarde doodgery toe hy kafee toe stap

  • 48 sterf toe vliegtuig in Taiwan val

  • MH17: Kommer oor lyke in son lê

  • Gasa 'n politieke speelbal

  • SA verskerp waarskuwingstelsel teen terreur

  • LP’s takel mekaar oor Juju en Hitler

  • ​Inflasielas is erger vir oues, arm provinsies

  • ​Metropolisielid red 7 hondjies uit brand

  • Pukke steun Grondwet, is wel teen ontgroening

  • SAUK wil met ATKV saamwerk

  • Ontevredenes beskadig rioolplaas glo

  • Boer met mense: ‘Dis nie uniek’

  • Marikana: Makker van getuie mnr. X vermoor

  • Als in ag genome is SA se mense gelukkig – peiling

  • Man vas ná moord op twee meisies, drie vroue

  • ​Twee van SA beseer in selfmoordaanval

  • Oordosis lei tot Peaches se dood

  • Danie Gerber oefen vir gholfdag

  • Verkragter kry straf

  • 77 jaar oor hy stroop vir horings

  • Tutu steun taakspan

  • ‘Predikante is te stil oor stropery’

  • Regter wil stappe teen kaptein hê

  • Nog ’n lyk onder puin