Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    23°C / 10°C

    Wind 23km/h

    Reënval 1.6mm

    Humiditeit 24%

  • Vrydag

    17°C / 5°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.2mm

    Humiditeit 13%

  • Saterdag

    17°C / 6°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Sondag

    18°C / 6°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Maandag

    22°C / 10°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 10%

  • Dinsdag

    22°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 10%


Vroedvrou: ‘Dis ’n babafabriek’

Suster van SA help Afgane

Pauli van Wyk
Saterdag 29 Junie 2013
Zanie Prinsloo met ’n Afgaanse drieling wat sy die lewe ingehelp het.

Sy het gesorg dat al haar vroulike kollegas by haar terugkeer bra’s dra, het Jeanne (Zani) Prinsloo, ’n vroedvrou wat ses maande in Afganistan gewerk het, gister laggend vertel.

Prinsloo (37) het nog altyd jeukerige voete gehad en haar verlede jaar by ’n Dokters Sonder Grense-projek in die oorloggeteisterde en “superkonserwatiewe” Afganistan aangesluit.

Dit is waar vroueregte 5c werd is en dit nie vreemd is nie as ’n ma ’n onwettige aborsie vra omdat sy nie vir haar 14de kind kans sien nie, het Prinsloo vertel.

Sommige ma’s kan nie eens hul name spel nie omdat meisies nooit skool toe gestuur word nie.

“Dit is ook niks vreemds vir die ses vroedvroue, wat elk sewe dae ’n week ’n 15 uur lange skof werk, om ongeveer 1 025 babas in ’n maand te verlos nie. Dit was ’n babafabriek. Verskriklik.”

Daarby is goeie mediese sorg skaars en die landskap bar. Om van Khost na Kaboel, sowat 230 km van mekaar te ry, is ’n rit van 10 uur.

“Ons het nooit daarheen gery nie en sou net in ’n noodgeval daarheen vlieg.”

In ’n ongenadige land het Prinsloo ’n oase help skep waar Afgaanse vroue in ’n vrouehospitaal (’n ongekende luukse) die boerka en serp kon afruk, hul naels kon verf en vryelik oor mans en seks kon praat.

“Girl talk, soos ons almal doen, maar hulle mag nie.”

En hoewel sy “die witte” genoem is, het sy g’n oomblik vir haar lewe gevrees nie. Al het ’n bom voor haar aankoms in die hospitaal in die Khost-gebied aan die oostekant van Afganistan ontplof. Al mag sy eintlik nie sonder ’n serp om die hare gesien word nie.

“Ek het hier geleer dat as jy die bom nie kan ruik of nie die rook kan sien nie, is jy veilig. Al bewe die aarde om jou.”

En die dag toe sy haar span groet, het al die vroue bra’s gedra.

“ ’n Groot stap vorentoe vir vroueregte in ’n land waar verandering baie stadig gebeur.”

Prinsloo het haar opleiding as suster en vroedvrou destyds in 1 Militêre Hospitaal ontvang.

Nie lus vir “huis-huis speel” nie het sy ’n tyd lank in die MiddeOoste gewerk en toe die pionierswerk by Dokters Sonder Grense aanvaar.

Eersdaags vertrek sy na Sirië om ook daar verligting te bring.



  • Dwelmmuil: Mamma, moenie aan my dink asof ek opgesluit is

  • ‘Só val my baba se vingers af’

  • Vermoor vir R100 en ’n selfoon

  • Wat ’n yslike veldtog vir Joost!

  • wereld

    Obama sê: Geen god sal dít aanvaar nie

  • Vrou ontken sy vat baba

  • Hulp ná 7 sterf toe gebou val

  • Bokke gee sy ouers vertroosting

  • Kos bly duur, al daal inflasie

  • Dop maar om daardie aartappel

  • Banke só strenger

  • Banke se afgradering in parlement bespreek

  • OB, minister ‘verbind tot samewerking’

  • Dagvaar hulle dán oor Nkandla – DA

  • Jeugliga kap Gautengse ANC oor Cyril

  • Trouregisters raak op in Pta, Centurion

  • Ma se raad inspireer ander nou

  • Gay vroue het meeste pret tussen lakens

  • Oudmetrolid kry 27 j. weens twee moorde

  • 3 vas ná vrou (83) verkrag, vermoor is

  • Krejcír se gesin beroof

  • Tablette dalk in diewe se visier

  • Clive aangeval: Staat wysig klag

  • Windpomp: Man hoor vandag oor arm

  • Skrap omstrede tender, vra OVK hof

  • Nyda gelooi toe hy bedel

  • Grond: Heropening ‘sal proses vertraag’

  • Web Ellis-beker in ‘lewende lywe’ in SA

  • ‘Spud’ maak musiekopslae

  • Regte(r) ding is om bloed te skenk

  • Shanduka mág pad breek vir steenkool

  • Ondersoek na kleuterskool sloer te lank

  • Gestremde se ma moet R6,1 m. kry

  • Beeld-voorblad: 21 Augustus 2014

  • Skoot eis oog: Minister betaal

  • misdaad

    Gebed in hof ná 3 ontsnap

  • Protes oor grond ontwrig skole

  • Betogers versper hoofpad

  • 13 vas wat oor af krag betoog

  • Netwerk24 sal jou netlaatlees

  • 27 jaar tronk toe ná hy vriendin, kêrel skiet

  • Malema vies oor hy nie oor mynwese sy sê kan sê

  • Jeugliga: Ramaphosa-benoeming glo voortydig

  • Maimane, Selfe op Nkandla ad hoc-komitee

  • Bokke bring vertroosting

  • Vrou wat baba glo uit maag sny pleit onskuldig

  • Soldaat trek aansoek om borgtog terug

  • Windpomp-ongeluk: Pa hoor Donderdag oor sy arm

  • Kontrakteur 'wil slagoffers help' ná Meyersdal-tragedie

  • Uit tronk ná troulokaal-brand; nou wil staat vrou toesluit

  • Vrou se mesdood: man probeer selfmoord pleeg

  • Gru-video wys glo hoe joernalis onthoof word

  • 7 Pta-skole loop deur ná diewe alarms ontkoppel

  • Paaie in Mamelodi met klippe, buitebande bestrooi

  • 13 vas oor onrus in Limpopo

  • Onluste ontwrig verkeer weer in Riverlea

  • Arts sny verkeerde pasiënt

  • Man sterf ná hy glo met lemoene bestook is

  • SA dwelmmuil 7 jaar tronk toe in NS

  • Boef jaag met vyfjarige in kar weg

  • Man in hof wat vrou glo 50 keer met mes steek

  • ANC val Beeld-redakteur aan oor JZ-rubriek

  • Gorgeous en Mej. SA kuier hulle stokflou

  • misdaad

    Twee vlug skietende uit hof

  • Vrae ná huis ineenstort

  • Lykswa-rekordpoging

  • Windpomp: Pa bestendig ná ongeluk wat seun eis

  • Facebook: Dis oud – hou aan verfris druk

  • ‘Blanko tjek’ vir nuwe komitee

  • Media 'verskoon' toe komitee oor Tshabalala praat

  • Madonsela wil self oor Zuma se woning getuig

  • misdaad

    Hy kry e-skyfie oor Sanral hom help ná rooftog

  • misdaad

    Cosatu se Tony glo met dood gedreig

  • Oscar se broer weer onder mes ná ongeluk

  • Oudspelers kry inspraak in nuwe Bul-grondwet

  • Lance Armstrong sê hy word nie getart

  • 100 fietse, 10 uur vir kinders

  • wereld

    Wêreldnuus in kort

  • misdaad

    ‘Valke geknel’

  • 12 vas in 3 dae wat glo renoster wou stroop

  • DA vra debat oor gays ná lesbiër sterf

  • joukoerant

    Beeld-voorblad: 20 Augustus 2014

  • G’n plan ingedien om goedkeuring te kry vir aanbouing

  • Rugbyunie moet betaal vir stoele – hof

  • Sportafrigter eis van polisie oor arrestasie

  • Kanker eis Santambank se voormalige direkteur

  • politiek

    Tlakula se lot nou in parlement se hande

  • politiek

    Oriani-Ambrosini uit alle oorde gehuldig

  • misdaad

    Video’s van hondegevegte op verdagtes se fone

  • misdaad

    ‘Stakers wou polisielede dood’

  • Vrou kry R5,2 m. van POF

  • Drama toe polisie booswigte in Pta-strate jaag

  • Aanvaller op plaas doodgeskiet

  • Oud-JMPD-lid skuldig aan moord

  • Man se lyk in kar in Elarduspark gekry

  • Haal uit en wys vir strokiesboek

  • 'Ek is bly ek leef'

  • Oud-Bulle skop vas oor nuwe grondwet

  • Konstabel getuig oor bebloede, ontwaterde honde in sjebeen

  • Skietery by hof: Só lyk verdagtes

  • owereld

    Wie nie waag nie ...val nie!

  • Dale vang hom aan sy eie hoek

  • ANC woedend vir Basson oor Zuma-rubriek

  • 2 polisiemanne in Pretoria-hof geskiet

  • Ad hoc-komitee kyk na Zuma se Nkandla-antwoorde

  • Windpomp-fratsongeluk: Pa in suurstoftenk behandel

  • Vrou dood, 2 beseer in botsing

  • Betogers versper paaie aan Oos-Rand

  • Sakemanne mét of sonder regshulp verhoor

  • Nog onrus in Riverlea

  • 9 sterf toe huis ineenstort; nog oorlewendes gesoek

  • 18 mense in hof oor honde wat glo by sjebeen veg

  • Kurt Darren? Nee, dis toe Charlize Theron!

  • Windpomp eis 14-jarige se lewe; pa verloor dalk sy arm

  • Koerantman, evangelis sterf op 103

  • ‘SA kan hom staal vir aardbewing van 6,8’

  • Ambrosini pleeg selfmoord, sê familie

  • Polisie spog oor slagting – getuie

  • ‘Lonmin bevoordeel wit myners’

  • Sport kry nie verkwiste R5,65 m. terug nie

  • Boer moet skool oopmaak – hof

  • ‘Hang aan ’n tak, Goliat, ek is nou by jou’

  • ‘Bokke sal by reën aanpas’

  • ‘Ek kan nie glo ek hoor nie’

  • Skoonskip gemaak met hul seepprojek

  • ‘Pa moes seun skiet of ooms sou sterf’

  • Baba-verhoor begin

  • Híérvoor kry meeste onnies trekpas

  • ‘Stryd teen geknoei futiel met so ’n wet’

  • Berigte oor Zuma verwerp

  • Polisielid, 7 vas wat glo renoster wou stroop

  • Pta-buurte loop deur onder motordiewe

  • Matriekmeisie dood: Lyfstraf nog toegepas

  • Klooster eis R6 m. van man

  • Ma, kind vermoor, in toilet gegooi: Man vas

  • ‘Breinfloute’ toe hy eks doodskiet

  • Toetse wys hy’t nié Ebola

  • 4 sterf, 4 beseer toe taxigeweld opvlam

  • Verkeersmanne langs pad ontvoer

  • Huis in landgoed stort op talle ineen

  • Verkrag-spel by skole kwel onnies, ouers

  • 16 akteurs van SA se gewildste sepie gepos

  • Pta-stadsaal kry dalk Boerenaam

  • 91% waardeer biblioteek nog – peiling

  • ‘Stadions net nog leër ná heffing op kaartjies’

  • Taxigeweld eis 4 in Vaaldriehoek

  • Man brand dood ná hy 2 red

  • Man met simptome in Jhb het nie ebola

  • 9 dood, nóg vasgekeer ná huis in Alberton intuimel

  • Verhoor begin ná baba uit ma se maag gesny is

  • Marikana: Polisiemanne 'spog ná slagting'

  • Wildboer moet opdok oor snotsiekte

  • 3de skoolkind in 3 dae sterf in Polokwane

  • 3 leerlinge sterf in net 5 maande

  • Eskom: Ramp dreig landwyd

  • gesondheid

    Wes-Rander getoets vir Ebola-besmetting