Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 6°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Vrydag

    20°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    22°C / 12°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Sondag

    22°C / 6°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 39%

  • Dinsdag

    21°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%


‘Vertel my van SA, Afrikaans’

Jong Argentyn vra nuwe liedjies

Leané Meiring
Vrydag 26 Julie 2013
Enriqueta van der Merwe speel die trekklavier en sing Afrikaanse volksliedjies, al was sy nog nooit in Suid-Afrika nie. Hier speel sy in haar huis in Sarmiento, Argentinië.Foto: Stuart Graham

Nasate van die Boere-Argentyne wat in die plattelandse dorpie Sarmiento in Argentinië woon, ken net volksliedjies soos “Suikerbossie” en “Sarie Marais” en het ’n beroep op Afrikaners gedoen om vir hulle meer onlangse Afrikaanse treffers te stuur.

Dít nadat ’n seun van die dorp, Ruben Dickason, wie se ouers Afrikaans praat, nuuskierig geraak het oor sy Afrikaner-herkoms.

Stuart Graham, ’n Suid-Afrikaanse joernalis wat in Argentinië gewoon het, is eergister onkant betrap toe Dickason hom gevra het om vir die Boere-Argentyne Afrikaanse musiek te stuur.

“Hy wil meer weet van die land waar sy voorouers vandaan gekom het. Dis ’n soeke na identiteit.”

Volgens Graham praat Dickason en die res van die jonger geslag Spaans en hoor hulle eintlik net Afrikaans wanneer die oueres, nog genoem oumas en oupas, lostrek met “Sarie Marais”. Graham het ’n video van Ruben se ma, Enriqueta van der Merwe, wat uit volle bors “Sarie Marais” sing terwyl Dickason die deuntjie op sy kitaar tokkel.

Dié singery het ’n nuuskierigheid by die jong man aangewakker om meer te leer van Suid-Afrika en Afrikaans.

Graham krap egter kop oor watter musiek om te stuur en het gister Afrikaners se raad op sosiale netwerke begin vra.

“Ek wil musiek stuur waarna oud en jonk kan luister. Daar moet iets vir almal wees. Die musiek moet hulle trots maak op hul Afrikaner-herkoms.”

Voorstelle het reeds ingestroom en van die gewildstes sluit liedjies van Johannes Kerkorrel, Koos du Plessis en Jack Parow in.

Graham self oorweeg liedjies van Bles Bridges omdat hy dink Van der Merwe sal daarvan hou. Haar voorouers het in 1903 ná die Anglo-Boere-oorlog na Sarmiento in die Patagonië-streek verhuis.

Volgens Graham is dié Afrikaanssprekendes egter deur en deur Argentyns en is die Afrikanerkultuur stadig besig om saam met die ouer generasie uit te sterf “Hulle lyk soos Boere, maar die kultuur en taal is besig om weg te kwyn. Dis hartseer.”

Graham is daarom baie bly dat daar hernude belangstelling in Suid-Afrika is.

“Ruben het ook ’n Suid-Afrikaanse vlag en munte gevra. Hy ken regtig nie Suid-Afrika se geskiedenis nie. Hulle lewe in afsondering. Ek dink dis ongelooflik dat hy wil leer.”



  • 2 vermoor: Seun onthou baie nie

  • Thuli een van '100 invloedrykste mense'

  • Eer aan die samaritane van Sewol

  • ‘Ons sal Steven Britz nooit vergeet nie...’

  • Nkandla-komitee sit eers weer Maandag

  • Ouers gevonnis wat sportster mishandel

  • Blog: Nkandla-komitee

  • ‘People’ sê wie die mooiste is

  • Drew is nou ma van twee dogters

  • Rockers lok toe ’n paar tannies

  • Dozi en sy ‘baba’ herenig

  • Stropery in SA: ‘Ons weet wie baasbrein is’

  • Maddie: lolsake bekyk (video)

  • Gryser, maerder en met rooi oë by ’n emmer

  • Weermag herstruktureer

  • SA vrou in Londen moor glo drie kinders

  • Malema is ’n dief - McKenzie

  • Zille oor EFF-koalisie: ‘Nee, nooit, vergeet dit’

  • Limpopo-boeke: ‘Vra ’n LP soos Malema’

  • Dink na, bid voor jul stem - Tutu

  • Sportkwotas: Minister en groepe praat

  • Ongeluk ontwrig verkeer tussen Pta, Jhb

  • Regter roskam polisie ná dispuut oor bobbejaan

  • Vrou eis ná aanval deur eend

  • Bobby laat tatoe van skouer verwyder

  • Munisipale swembaddens ‘afstootlik’, mors taksgeld

  • 40 dae in ’n huisie hoog in die lug vir Jesus

  • ‘Dít is ANC se enigste vyand’

  • Stem, vra Solidariteit

  • ‘JZ sal dán oor komitee besluit’

  • 2 sterf toe tuig val

  • Waterpret eindig tragies; man verdwyn in rivier

  • Haarmiddel kan kanker veroorsaak

  • 12 gearresteer wat glo betoog oor krag

  • Arrestasies groot deurbraak

  • Partye sê wat hul dink komitee met verslag sal doen

  • Gebede vra vir vrede op 7 Mei

  • ‘LP’s deur toplede voorgesê’

  • Glynnis laat vir 1ste keer haar voete praat

  • Geld kelder fietsbaan

  • Pirates-sokkerspeler in hof oor hy sewejarige glo met gordel slaan

  • Suid-Soedan ‘skok’ die VSA

  • Wêreld-Beeld

  • ‘Kliniek, skool, heel hospitaalpad kom’

  • Skoliere gee nie terug; hoofde bestel glo laat

  • 30 dood in treinongeluk

  • Bob: ‘My opvolger is húl besluit’

  • Beserings daal oor min sopies

  • Padsterftes: Minister kap provinsies

  • Sponssiekte eis 35 van grootste SA boer se 1 000 renosters

  • Bekyk parke-agentskap oor renosterhoring – DA

  • ‘Mandela’ in fliek ’n seun ryker

  • Brief kom 45 j. laat by vrou

  • Zim-klagte: ‘SA is polisie se eerste plig’

  • SA se nuwe president word op 21 Mei verkies

  • Iranse leier in pekel oor dinee

  • EFF sê vandag oor sy omstrede advertensie

  • Verkiesingshof sal môre sê of Zuma ‘gesteel’ het

  • Pasop net vir stortkoppe, Flappy Zuma!

  • Skare wat JZ uitjou, ‘boikot eleksie nie meer’

  • Appèlhof spreek man wat 15 j. kry vry ná huurmoord

  • Tronke in SA ’n tydbom, sê DA

  • Dit sneeu in Lesotho!

  • In vangwa geboender oor sy oor krag toi-toi

  • Ondersoekers krap kop oor gasteplaas-moord

  • Prins William en Kate besoek rowwe buurt

  • Koop plakkies en red sjimpansees

  • ‘Boere deel die EFF se waardes,’ sê Kim

  • Nog geen besluit oor Mdluli se lot

  • Wêreld-Beeld

  • Hof hoor oom Thys se vingers is stout

  • Juju ‘kan nie in shack bly, armes inspireer’

  • Studiegeld vir veterane se kinders glo na hoës

  • Nkandla-voorvegters

  • Julius: ‘Breek e-tol-poorte’

  • Vrou skiet ‘inbreker’: Aanklag teruggetrek

  • Troepie dalk na monument verskuif

  • Omstrede politici terug ná verkiesing

  • Polisie moet opdok

  • ‘Fast & Furious’ op die skou

  • Grap oor rolstoel, bom amuseer nie

  • Moolman haal gemaklik self asem en reageer goed

  • Inwoners hoor, sien leeus op hoewes

  • Party wil wys hy’t nie pyn oor Afrikaners

  • ‘Ons sal nie vergeet jul het Madiba 27 jaar lank opgesluit’

  • Noordwes-premier deel kos, rolstoele by kerk uit

  • ‘Hier kan ons nie kla oor diens’

  • Krejcir, nóg 3 van moord aangekla

  • Man voor ná ouma doodgekap is

  • Bylaanval: Polisie op soek na hóm

  • Pretoria-vrou met messe in haar huis gesteek

  • Skietdrama ná roof

  • Man in hof weens kruisboog-dood

  • Limpopo-skoolboeke teen dán als afgelewer

  • Afknouery: Ma in pekel oor Facebook-aanval

  • Marikana: Ingrypings vooraf misluk – offisier

  • Onderwys, grond hoog op agenda

  • Adam kry modelhulp

  • Musiek nou Prince s’n

  • Steve Jobs: Nog ’n fliek

  • Seksdade: Bekendes aangekla

  • Reservaatbaas knoei glo

  • 80 horings gesteel

  • Baba sterf ná skoot uit pa se pistool

  • Boston-marathon bring tere oomblikke

  • Rower dood in oor-en-weer-skietery met polisie

  • 80 renosterhorings - meer as 300 kg - uit kluise gesteel

  • Blog: Op die verkiesingspoor

  • SAUK wil ook nie EFF-reklame uitsaai, sê Malema

  • ANC-swaargewigte gekies vir Nkandla-komitee

  • Komitee vra meer tyd vir Nkandla

  • Koninklikes kry romantiese wegbreek

  • Nog 'n terugslag vir Mdluli

  • Johannesburg is Afrika se 'Twitter-hoofstad'

  • Vrou drie keer met mes gesteek

  • 2 wat glo meer as 200 km/h jaag agter tralies

  • Swaar verkeer ná langnaweek

  • Reuse-horingdiefstal; binnemense dalk betrokke