Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    17°C / 7°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 37%

  • Woensdag

    17°C / 8°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Donderdag

    18°C / 9°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 31%

  • Vrydag

    19°C / 9°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Saterdag

    19°C / 9°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Sondag

    19°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 14 minute gelede |

    Waratahs hou by wenspan vir eindstryd

  • 21 minute gelede |

    Ajatolla: Gasa-geweld is volksmoord

  • 2 ure gelede |

    Skoolboelies: Meisies dalk vry

  • 2 ure gelede |

    Indiërs wil siek Pollock help

  • 2 ure gelede |

    Tiener voor ná mesmoord

  • 15 ure gelede |

    Man sterf in Soweto-skietery

  • 15 ure gelede |

    Beamptes in hof oor omkoopgeld

  • 16 ure gelede |

    Vrou sterf ná taxi haar tref

  • 16 ure gelede |

    Nóg ʼn Libiese depot brand

  • 16 ure gelede |

    Kind 'parkeer' Jeep teen muur

  • 17 ure gelede |

    BBC gekap oor Top Gear-uitsending

  • 17 ure gelede |

    10 gesoek wat gesinslede moor

  • 17 ure gelede |

    Palin stig nuuskanaal

  • 17 ure gelede |

    Pro-Palestyne betoog by parlement

  • 17 ure gelede |

    Liberiese grensposte gesluit

  • 17 ure gelede |

    Taiwan: Presidentsvrou mag Japan besoek

  • 17 ure gelede |

    Franse bekyk AH5017-vlugopnemers

  • 18 ure gelede |

    Dbn-universiteit sluit weens betoging

  • 18 ure gelede |

    Bomaanvaller teiken ry vroue

  • SA tennisgrote groet 19 ure gelede |

    SA tennisgrote groet

  • 19 ure gelede |

    Olietenkwaens brand by Libiese lughawe

  • 19 ure gelede |

    Man begin menstrueer

  • 20 ure gelede |

    Talle Jihadiste in Irak afgemaai

  • 20 ure gelede |

    Hond val flou van blydskap

  • Dowe gesin vlug uit angs vir zombies 20 ure gelede |

    Dowe gesin vlug uit angs vir zombies

  • 20 ure gelede |

    Bladskud maak jou siek!

  • 20 ure gelede |

    HK-demokrasie-webwerf sluit

  • 21 ure gelede |

    MH17-ramp ‘dalk ’n oorlogsmisdaad’

  • 21 ure gelede |

    Vriendinne adverteer henneparty

  • 22 ure gelede |

    ‘Aspoester-dief’ steeds op vrye voet

  • 22 ure gelede |

    Man in KFC met mes doodgesteek

  • 22 ure gelede |

    Ekstremiste moor dorpenaars

  • 22 ure gelede |

    Koalabeer oorleef angsrit

  • 22 ure gelede |

    Facebook-inskrywing lei tot dood

  • 23 ure gelede |

    Man sterf, 13 beseer toe weerlig tref

  • 23 ure gelede |

    Meisie vas wat klasmaat vermink

  • 24 ure gelede |

    Gesin dood in woonstel gevind

  • 1 dag gelede |

    Pa sterf, kind beseer toe vliegtuig hulle tref

  • 1 dag gelede |

    Man vas ná kinderlyke in dam gevind is

  • 1 dag gelede |

    Man in mesgeveg dood

  • 1 dag gelede |

    SA rolbal laat medaljes inrol

  • 1 dag gelede |

    Nkandla-komitee weer aangestel

  • 2 dae gelede |

    Boko Haram ontvoer hoë se vrou

  • 2 dae gelede |

    MH17: Taakspan draai om

  • 2 dae gelede |

    Ebola-virus het versprei na Nigerië

  • 2 dae gelede |

    Britte moet uit Libië

  • 2 dae gelede |

    Ses mense sterf in vier ongelukke

  • 2 dae gelede |

    MH17: Australiese polisie na toneel

  • 2 dae gelede |

    Oeps! Ons het by stoeier ingebreek...

  • 2 dae gelede |

    Gyselaarsdrama: Britse onnie vry

  • 2 dae gelede |

    Sestienjarige dood ná mesaanval

  • 2 dae gelede |

    MH17: wa met bagasie oorhandig

  • 2 dae gelede |

    Russiese vegvliegtuig val

  • 2 dae gelede |

    Drie Nepalese vroue klim K2

  • 2 dae gelede |

    Reën kortwiek krieket

  • 2 dae gelede |

    Israel hervat aanvalle teen Hamas

  • 2 dae gelede |

    Dié paaie gesluit in Gauteng

  • 2 dae gelede |

    Vyf geslaan oor Ramadan-oortreding

  • 2 dae gelede |

    DA word deur Israel gehelp - Malema


Gasontploffing in Argentinië: Reddingswerk gestaak

sapa-dpa
Dinsdag 13 Augustus 2013
Die woonstelgebou in Rosario, Argentinië wat deur 'n gasontploffing beskadig is. Een-en-twintig mense is in dié ontploffing dood. Foto: AP | Alfredo Gomez
ROSARIO. - Die finale dodetal na 'n ontploffing in 'n woonstelgebou in Rosario, Argentinië is 21 nadat die liggame van die laaste vermiste slagoffers geïdentifiseer is, het amptenare Dinsdag gesê.
Reddingswerkers het Maandag die laaste drie liggame uit die puin getrek van die gebou wat op 6 Augustus deur 'n gasontploffing aan flarde geruk is.
Twee oorlewendes  kon verlede week daarin slaag om self uit die puin te klim, het die Santa Fe-provinsie se gesondheidsminister, Miguel Cappiello, gesê. 
Reddingspogings is gestaak nadat daar rekenskap gegee is van al die vermistes. 
Leonardo Caruana, die munisipale gesondheidsekretaris, het gesê nege mense word steeds in die hospitaal behandel. 
Sowat 60 mense is in die ongeluk beseer. 
Twee werkers, wat besig was om gaslyne binne die gebou te herstel, word tans deur die owerhede aangehou. 
Ooggetuies beweer een van die mans het gevlug tydens die gaslek terwyl die ander een hulp gesoek het.
Rosario, Argentinië se derde grootste stad, is sowat 300 km noordwes van Buenos Aires geleë. 


  • Thandi-plaas: DBV geboelie

  • SA skitter en is terug bo-aan lys

  • Man in Porsche skop, slaan ander motor; dam bestuurder by

  • Krieketmal Indiërs wil siek Pollock help

  • Judo-span bring hul vier medaljes huis toe

  • Seun klits bal 80 m ver oor die pale

  • Piesangs hou 4-jarige kind aan die lewe

  • DBV in Pretoria op laaste bene

  • Zuma-hulle na Obama

  • ‘Hamas se HK nog nie verwoes’

  • Minstens 1 129 al in Oekraïne dood

  • Man sterf voor kroeg langs kerk

  • Restauranteienaar sterf ná mesaanval

  • 2 vroue in hof oor ‘toerbedrog’

  • Meisie vermoor vir dwelmgeld

  • Hy slaan met kierie ná ‘dwelms, seksvoorstel’

  • Skool-slanery: Meisies dalk vry ná verskoning

  • De Koker: ‘Dan hét ek dit gedoen’

  • 2 vas wat met vrou se lyk in motor ry

  • Stakende studente vat Medunsa oor

  • Bedrog bekyk ná verklikker gepos is

  • Hlongwa leer vlieg danksy verskaffer

  • ANC-LP’s moet op tonge byt

  • Kommer bestaan lankal oor gesondheid se geldsake

  • Limpopo bly onder toesig van regering

  • Groep bestorm ANC se Pta-kantoor

  • Skoliere ‘wíl hul gedra’

  • Skool ly skade weens brand

  • Rioolafval loop dag en nag in Vaal

  • 2 van DBV op Modise-plaas hoor: ‘Wees bang vir my!’

  • ‘Treintoer-skelm’ se vrou in hof

  • Verslaafde 'het humeur verloor'

  • Dít pla reisigers op SA lughawens

  • Saak gaan voort met of sonder regshulp

  • Wreed vermoor vir haar selfoon, hoor hof

  • Administrasie van 5 departemente in Limpopo deels opgehef

  • Bedrieër adverteer huis uit tronk

  • Dominee in pajamas vang drie boewe

  • Motorfietryer jaag glo vir polisie weg, bots teen motor

  • Pa sterf, 9-jarige kind beseer toe vliegtuig hul tref

  • ‘Leer die EFF-beleid uit jul kop’

  • Oprah se tydskrif in SA sluit

  • Honderde Ferrari's op Kyalami

  • Reguit of dwars – sy’s mal oor jaag

  • NG Kerk weer lid van die WRK

  • Polisie soek na ontvoerde vrou van Jhb

  • Ses sterf in botsing in KZN

  • Wil jy grond koop? Sê ras!

  • Oud-Bul oorval en beroof

  • MRK verwerp Steve en Sunette se klagte

  • Vrou gee Bybel vir aanvaller in hof

  • Goue dag vir SA op Spele

  • ‘Welgedaan, Chaddie,’ sê oorweldigde ma

  • Man in geveg dood

  • Vergifnis bepleit by Taegrin se diens

  • Afrikaans hier welkom

  • Gauteng-gesondheid bestee R5 mjd. in 3 j. aan konsultante

  • Ma besweer smart met Afrika-ritueel

  • Bekroonde boek ‘herwin my moedertaal’

  • 100 j. gelede: WO I

  • SA bloed in Franse en Vlaamse modder

  • Help kinders en wen motor, naweek of wegbreek

  • 1 stroper gedood, 1 in arres

  • Limpopo beheer weer sy eie sake

  • Midde-Ooste: Dít is nodig – Zille

  • ‘Ons gaan voort met operasies’

  • Gevegte kortwiek besoek aan toneel van MH17-ramp

  • Honde stap Sondag saam

  • Herstel aan hof sloer al byna 4 j.

  • DA: Meer geld vir partye ‘nie reg’

  • Nkandla-komitee sal weer aangestel word – ANC

  • SA in 2016 gasheer vir vigskonferensie

  • Ebola-virus eis ook Liberiese dokter

  • Verwerptes kry tuiste

  • Nuwe pensioenewet laat talle uit staat bedank