Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    23°C / 10°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 9%

  • Saterdag

    22°C / 9°C

    Wind 22km/h

    Reënval 3.3mm

    Humiditeit 41%

  • Sondag

    23°C / 14°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 37%

  • Maandag

    26°C / 14°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Dinsdag

    28°C / 15°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Woensdag

    27°C / 14°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 26 minute gelede |

    Bom eis 5 VN-lede in Mali

  • 2 ure gelede |

    Florida-man skiet dogter, 6 kleinkinders

  • 16 ure gelede |

    Kitsbank-aanvallers gevonnis

  • 16 ure gelede |

    Repokoers bly onveranderd

  • 17 ure gelede |

    Kuberseks-oortreders vas ná klopjagte

  • 18 ure gelede |

    Verpleër wat ebola oorleef na VSA

  • 19 ure gelede |

    Toeriste-moord: Britse verdagte vrygelaat

  • 21 ure gelede |

    Diamantdiewe vasgetrek

  • Li Na se uittrede onthul 21 ure gelede |

    Li Na se uittrede onthul

  • 21 ure gelede |

    Seun pleeg moord oor huistake

  • 21 ure gelede |

    Vroue-joernalis in Afganistan vermoor

  • 22 ure gelede |

    Motorfietsryer sterf in Dbn-ongeluk

  • 23 ure gelede |

    Polisie gryp in ná orkaan Odile

  • 23 ure gelede |

    Reuse terrorisme-klopjag in Australië

  • 1 dag gelede |

    Israeliese minister van binnelandse sake bedank

  • 1 dag gelede |

    Japan stel nóg sanksies in teen Rusland

  • 1 dag gelede |

    Tifoon Kalmaegi eis tien

  • 2 dae gelede |

    Politikus in moeilikheid ná seksisme

  • 2 dae gelede |

    Koning van Swede in ongeluk

  • Bejaarde skrik vir hond se musiek 2 dae gelede |

    Bejaarde skrik vir hond se musiek

  • 2 dae gelede |

    S-Korea vang swemmer op grens

  • 2 dae gelede |

    Mayon-vulkaan spoeg lawa uit

  • 2 dae gelede |

    Ebola-medikasie toon sukses

  • 2 dae gelede |

    Toeristemoorde: Brit gesoek

  • 2 dae gelede |

    Ebola: Australië gee R60 miljoen

  • 2 dae gelede |

    Vragmotor ry in bushalte vas

  • 3 dae gelede |

    België sê ja vir moordenaar se genadedood


Verdagte wil gesteelde skilderye teruggee

sapa-afp
Dinsdag 13 Augustus 2013
BOEKAREST. – Die hoofverdagte in ’n skouspelagtige rooftog by ’n museum in Rotterdam het gesê hy sal vyf van die sewe gesteelde meesterwerke teruggee as sy verhoor in Nederland kan plaasvind.
“Radu Dogaru het probeer om ’n ooreenkoms met die [Nederlandse] aanklaers aan te gaan,” het die Roemeniër se prokureur, Catalin Dancu, Dinsdag aan joernaliste gesê.
Die prokureur het egter gesê hy kan nie bevestig of sy kliënt in besit is van enige van die gesteelde werke nie.
Staatsaanklaers in Roemenië sê hulle is bevrees dat Dogaru se ma die skilderye, wat in Oktober verlede jaar uit die Kunsthal-museum in Rotterdam gesteel is, verbrand het.
’n Ontleding deur kenners van Roemenië se geskiedenismuseum het onthul dat as, wat uit haar stoof gehaal is, die oorblyfsels bevat van drie olieverfskilderye sowel as spykers van rame wat voor die 19de eeu gebruik is.
Die verhoor van die ses Roemeniërs, insluitende Dogaru en sy ma, het Dinsdag begin.
Volgens aanklaers is die totale waarde van die sewe skilderye, waaronder werke van Picasso en Monet, sowat $24 miljoen (R238 miljoen). 


  • Skotland sê nee vir onafhanklikheid

  • R40m in die water gegooi

  • ‘Ek gaan oorleef in Jesus se naam’

  • June Steenkamp vertel haar storie

  • Lagos: 17 van SA steeds vermis

  • politiek

    ‘Gill het op ANC se tone getrap’

  • misdaad

    Gemartel voor moord

  • Pa, seun en werker sterf in vlam-hel

  • wereld

    Hulle voel soos oorSkot

  • ‘Soos perde wat galop’ toe gebou val

  • politiek

    Vrae oor ANC-hoës se belange

  • ‘Pawn Stars’ kry SA boetie

  • Zuma ‘moet self getuig’

  • Broers wag vergeefs op nuus oor hul ma

  • politiek

    Doen die basiese reg, sê president

  • misdaad

    Skietery van ANC-lid ‘nie oor politiek’

  • misdaad

    Parool vir Du Preez: Hof sê nee

  • misdaad

    Regter vaar uit ná SA man uitlewer, al sê hof nee

  • Shivambu sê hy trek sy vinger terug

  • misdaad

    NVG-hoë in die hof oor Mdluli

  • wetenskap

    Boeing se taxi na die ruimte gaan sitplek vir jou hê

  • misdaad

    Man in arres ná honde opgehang, geskiet is

  • Besoek ons nuwe webtuiste

  • Frikkie van W'kloof-4 kry wéér nie parool

  • Nigerië-tragedie: 'Dit was scary'

  • Nuusdag met Niekie: Kop-aan kop-referendum

  • Australië fnuik glo 'demonstrasiemoord'-komplot

  • Boervrou sterf aan brandwonde

  • 1 000 bye steek hom in verkeer in Pretoria

  • misdaad

    Woede op pad: ‘Hy skiet ná houe val’

  • Cyril het 30 wonings in Jhb, 2 in Kaapstad

  • wereld

    Skotte sê ‘aye’ of ‘nay’

  • Los maar die vleis

  • onderwys

    Studente ruk TUT tot stilstand

  • ‘Ek hoop Ollie glimlag’

  • misdaad

    Oscar: Dít kan appèl stuit

  • politiek

    Floyd 'trek middelvinger terug'

  • ‘Profeet, waar is my kind?’

  • Metrolid beroof, doodgeskiet

  • politiek

    SAUK se Ellen kry dit hotagter uit nóg 'n oord

  • misdaad

    Tandarts skuldig aan seksdade met seun

  • Padwoede: Seun 'dink nog elke dag aan man se dood'

  • Lagos: Media verbied, volgelinge mag nie praat

  • Polisie verjaag oproeriges by TUT met rubberkoeëls

  • Waterprobleme in Jhb nie vir almal verby

  • politiek

    Beraad moet munisipaliteite reg ruk

  • Bakkie-rit red sy lewe toe bye takel

  • Lagos: SA slaggereed om te gaan help

  • TUT-klasse steeds ontwrig

  • wereld

    Nigerië: 'SA dodetal kan aangepas word'

  • Nuusdag met Niekie: In diepte-gesprek oor Lagos-tragedie

  • Baie van SA stroom na Nigerië vir religieuse supersterre

  • politiek

    Opposisie storm uit

  • misdaad

    Padwoede: Pa sterf by sy gesin

  • politiek

    LP’s vra vir skorsing van SAUK-vrou tot ná ondersoek

  • misdaad

    2 verkrag haar by vriend

  • misdaad

    23 betogers in arres weens skade aan plantasies

  • wereld

    VSA stuur militêre hulp teen krisis in Wes-Afrika

  • omgewing

    6 vermeende renosterstropers in arres

  • Replika van Madiba se tronksel nou te sien

  • ondersoeke

    Plaasaanvalle: MRK wil van werkers hoor

  • misdaad

    Regter looi die polisie en advokate

  • ondersoeke

    Drukgroep dalk hof toe oor kritiek op OB

  • Talle verwelkom uitstel van kinderreisregulasies

  • Mbeki se biblioteek help om Afrika-leiers te verstaan

  • onderwys

    MP3-speler help jong kinders leer in klaskamer

  • ondersoeke

    Zuma se derde vrou kap SAUK

  • Tekort aan water kan ontwikkelplan kelder

  • wetenskap

    Parabot bal vuis teen stropers

  • SA onderwyser se vrou, twee seuns vrees ergste

  • misdaad

    Malema se regsman help boesemvriend ná skietery

  • misdaad

    Besteel deur ‘groen man’

  • misdaad

    Mpofu kry SC-status ná hy glo hulp vra

  • Talle bekendes van SA, Afrika na profeet Joshua

  • wereld

    Skotland: Dis jonk teen oud

  • Boer sterf by brand

  • misdaad

    Man ry met koeël in neus na hospitaal

  • wetenskap

    Veearts verwyder gewas uit goudvis se kop

  • 40 van nooddiens gepos ná onwettige staking

  • Beurtkrag: Eskom sê gou ’n week vooraf

  • misdaad

    Kapers tap 35 000 liter brandstof uit tenkwa

  • SA in rou

  • Genade hou dit regop

  • omgewing

    Osoonlaag herstel goed

  • Dorpie se enigste bank gaan sluit

  • Gesin moet student groet ná kêrel na sy dood spring

  • Akteur 'n dogtertjie ryker

  • Tienerboeties op pad huis toe ná skool beroof

  • politiek

    SAUK-baas moet ‘kwalifikasies’ verduidelik

  • Mmusi moet EFF se kollig steel

  • Vergadering oor EFF-LP's gekanselleer

  • Soos Romeo en Juliet