Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    18°C / 7°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Dinsdag

    17°C / 7°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Woensdag

    17°C / 8°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Donderdag

    18°C / 9°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 31%

  • Vrydag

    19°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

  • Saterdag

    19°C / 8°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 1 minuut gelede |

    Facebook-inskrywing lei tot dood

  • 14 minute gelede |

    Man sterf, 13 beseer toe weerlig tref

  • 53 minute gelede |

    Meisie vas wat klasmaat vermink

  • 1 uur gelede |

    Gesin dood in woonstel gevind

  • 2 ure gelede |

    Pa sterf, kind beseer toe vliegtuig hulle tref

  • 3 ure gelede |

    Man vas ná kinderlyke in dam gevind is

  • 4 ure gelede |

    Man in mesgeveg dood

  • 4 ure gelede |

    SA rolbal laat medaljes inrol

  • 4 ure gelede |

    Nkandla-komitee weer aangestel

  • 19 ure gelede |

    Boko Haram ontvoer hoë se vrou

  • 19 ure gelede |

    MH17: Taakspan draai om

  • 20 ure gelede |

    Ebola-virus het versprei na Nigerië

  • 20 ure gelede |

    Britte moet uit Libië

  • 20 ure gelede |

    Ses mense sterf in vier ongelukke

  • 21 ure gelede |

    Wraak-seksvideo's neem toe

  • 21 ure gelede |

    MH17: Australiese polisie na toneel

  • 22 ure gelede |

    Oeps! Ons het by stoeier ingebreek...

  • 22 ure gelede |

    Gyselaarsdrama: Britse onnie vry

  • 22 ure gelede |

    Sestienjarige dood ná mesaanval

  • 23 ure gelede |

    MH17: wa met bagasie oorhandig

  • 24 ure gelede |

    Russiese vegvliegtuig val

  • 1 dag gelede |

    Drie Nepalese vroue klim K2

  • 1 dag gelede |

    Reën kortwiek krieket

  • 1 dag gelede |

    Israel hervat aanvalle teen Hamas

  • 1 dag gelede |

    Dié paaie gesluit in Gauteng

  • 1 dag gelede |

    Vyf geslaan oor Ramadan-oortreding

  • 1 dag gelede |

    DA word deur Israel gehelp - Malema

  • 1 dag gelede |

    Man brand dood in Germiston

  • 1 dag gelede |

    Israeliese soldaat sterf in Gasa

  • 1 dag gelede |

    EFF vier sy eerste jaar

  • Spider-Man slaan vuis in New York 1 dag gelede |

    Spider-Man slaan vuis in New York

  • 1 dag gelede |

    Filippyne nou 100 miljoen sterk

  • 2 dae gelede |

    R50 000-beloning vir man wat motoris doodskiet

  • Vliegramp: Tweede vlugopnemer gevind 2 dae gelede |

    Vliegramp: Tweede vlugopnemer gevind

  • 2 dae gelede |

    Zakes Mashaba nuwe Bafana-breier

  • 2 dae gelede |

    Verdagtes betrap met gesteelde skape

  • 2 dae gelede |

    VN pleit om hongersnood-hulp

  • Aanval kort voor skietstilstand eis 20 2 dae gelede |

    Aanval kort voor skietstilstand eis 20

  • Crusaders troef swak Haaie 2 dae gelede |

    Crusaders troef swak Haaie

  • 2 dae gelede |

    Israel gevra om Thaise werkers uit konflik-gebied te vat

  • 2 dae gelede |

    Sanksies kom teen intelligensie-amptenare

  • 2 dae gelede |

    Dwelms van R20 m. by OR Tambo gevind

  • 2 dae gelede |

    Gasa-geweld: Skietstilstand begin


Webwerf van R140 miljoen ondersoek

sapa
Dinsdag 13 Augustus 2013
JOHANNESBURG. – ’n Tender van meer as R100 miljoen wat die Vrystaatse regering toegeken het vir die ontwerp van ’n webwerf sal deur ’n onafhanklike kenner ondersoek word, het die burgerregte-organisasie AfriForum gesê.
“Die buitensporige bedrae is kommerwekkend en hoe verder mens deur die dokumente lees, hoe duideliker word dit dat daar te veel ongerymdhede is,” het Cornelius Els van AfriForum in die Vrystaat Dinsdag gesê.
Die Sowetan het in Maart berig dat die Vrystaatse regering R140 miljoen bestee het aan sy webwerf. Elzabé Rockman, direkteur-generaal, het in 2011 ’n driejaar-kontrak onderteken vir die herontwerp van die webwerf.
Rockman het glo die bedrag betwis en gesê dit is eintlik R40 miljoen.
Die ooreenkoms is onderteken met die sakeman Tumi Ntsele, wat volgens berigte tenders in verskeie ander provinsiale departemente het.
Els het gesê AfriForum het die tenderdokumente van die kantoor van die Vrystaatse premier, Ace Magashule, bekom.
“Webontwikkelaars het wyd kommentaar gelewer oor die tender. Volgens kenners behoort selfs die duurste, omvattende en interaktiewe webwerwe met streng sekuriteitsfunksies nie duurder as ’n paar duisend rand te wees nie."
Hy het gesê die tender is R119,6 miljoen werd.
“Sedert 2011 is meer as R70 miljoen bestee en nóg R41 miljoen sal in 2013-’14 bestee word. Dit is ’n duidelike voorbeeld van belastinggeld wat verkwis word."
Hy het gesê die geld kan eerder aangewend word vir die waterkrisis.


  • Pa sterf, 9-jarige kind beseer toe vliegtuig hul tref

  • Dominee in pajamas vang drie boewe

  • NG Kerk weer lid van die WRK

  • Oud-Bul oorval en beroof

  • Afrikaans hier welkom

  • MRK verwerp Steve en Sunette se klagte

  • Vrou gee Bybel vir aanvaller in hof

  • Goue dag vir SA op Spele

  • ‘Welgedaan, Chaddie,’ sê oorweldigde ma

  • Polisie soek na ontvoerde vrou van Jhb

  • Man in geveg dood

  • Ses sterf in botsing in KZN

  • Vergifnis bepleit by Taegrin se diens

  • Gauteng-gesondheid bestee R5 mjd. in 3 j. aan konsultante

  • Ma besweer smart met Afrika-ritueel

  • Bekroonde boek ‘herwin my moedertaal’

  • Lughawens pla baie

  • Wil jy grond koop? Sê ras!

  • 100 j. gelede: WO I

  • SA bloed in Franse en Vlaamse modder

  • Bedrieër adverteer huis uit tronk

  • Reguit of dwars – sy’s mal oor jaag

  • Help kinders en wen motor, naweek of wegbreek

  • Oprah se tydskrif in SA sluit

  • ‘Leer die EFF-beleid uit jul kop’

  • 1 stroper gedood, 1 in arres

  • Limpopo beheer weer sy eie sake

  • Midde-Ooste: Dít is nodig – Zille

  • ‘Ons gaan voort met operasies’

  • Gevegte kortwiek besoek aan toneel van MH17-ramp

  • Honde stap Sondag saam

  • Herstel aan hof sloer al byna 4 j.

  • DA: Meer geld vir partye ‘nie reg’

  • Nkandla-komitee sal weer aangestel word – ANC

  • SA in 2016 gasheer vir vigskonferensie

  • Ebola-virus eis ook Liberiese dokter

  • Verwerptes kry tuiste

  • Nuwe pensioenewet laat talle uit staat bedank

  • Bylman 'moor wéér ná parool'

  • ’n Ruiker vir my pa

  • ’n Nuwe wêreld

  • ‘Dit kon jou kind gewees het’

  • Geld rol in op polisie se veiling

  • Vrou brand in motor: Tuinier vasgetrek

  • Pta-pediater sit al regop ná skietery by huis

  • ​Ahmed Kathrada (84) een van 56 000 wat stap

  • Storm oor Zuma se dogter

  • Verdagte bedrieg glo al lank met toere

  • G’n grappe meer oor Bulle se trui

  • ‘Gruwelhuis’: 2 saam in hof

  • Nóg 2 bedank uit wapenkommissie

  • Ontsnappings: Min polisielede gepos

  • Gasa: Meer as 800 sterf al

  • MH17: Vrou sukkel met bankkaarte

  • AH017: Dit was slegte weer, sê Franse president

  • MH17: Fyn trap al om die Russe

  • MH370: Die soektog gaan voort

  • Porseleinpoppe het gemeenskap op hol

  • Só kan jy mos lekker werk

  • Winnie, Pik saam in nuwe fliek

  • ‘Wie is Hlaudi? Hoekom word stadion na hom genoem?’

  • Malema sê hy skuld belastinggaarder niks

  • Klag teen boer weens brand

  • DBV oorhandig Modise-dossier

  • G’n beheer, heinings by vullisplekke AfriForum wys foute uit

  • Swaziland-2 gevonnis oor kritiek

  • Noordwes kry 17 ambulanse by, nog kom