Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 13°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Donderdag

    23°C / 10°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.9mm

    Humiditeit 22%

  • Vrydag

    19°C / 6°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.5mm

    Humiditeit 11%

  • Saterdag

    18°C / 6°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 11%

  • Sondag

    19°C / 6°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 10%

  • Maandag

    21°C / 11°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 10%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 5 minute gelede |

    Grondstorting in Hiroshima eis 18

  • 24 minute gelede |

    Amerikaanse joernalis onthoof

  • 12 ure gelede |

    'Rower' doodgeskiet, makkers vas

  • 13 ure gelede |

    ‘Ebola bedreig nie SA toerisme’

  • 14 ure gelede |

    Man vas vir Bryanston-mesaanval

  • Suárez glo 'depressief' ná byt 14 ure gelede |

    Suárez glo 'depressief' ná byt

  • 14 ure gelede |

    Nakasa-kis land in Durban

  • 14 ure gelede |

    Ontwaterde migrante gekry

  • 15 ure gelede |

    Tshwane-kragtoevoer herstel

  • 15 ure gelede |

    Supermodel verdien uurliks R57 000

  • 15 ure gelede |

    Raad sal huisineenstorting ondersoek

  • 15 ure gelede |

    Vrou skiet per ongeluk kleinseun

  • 16 ure gelede |

    Werkers gooi man met lemoene dood

  • 16 ure gelede |

    Wag in Mitchells Plain doodgeskiet

  • 16 ure gelede |

    Kate sing vir mense sonder selfone

  • 16 ure gelede |

    Ongeluk eis familielede van pous

  • 16 ure gelede |

    VN gryp in by Irak

  • 17 ure gelede |

    Taliban, Afganistan-weermag in felle stryd

  • 17 ure gelede |

    Koplose lyk by Durban-stadion gekry

  • 18 ure gelede |

    Twee geskiet, 31 vas in Ferguson

  • 18 ure gelede |

    Bruidegom steek bruid aan die brand

  • 18 ure gelede |

    City Power-werkers vas vir R4,5 m.-diefstal

  • 19 ure gelede |

    Net 15 egpare mag daagliks skei

  • 19 ure gelede |

    Krokodil byt man dood

  • 19 ure gelede |

    Irak-militantes dreig Amerika

  • 20 ure gelede |

    ​Sestienjarige jaag in F1

  • 20 ure gelede |

    Betoger sterf in Turkye-konflik

  • 20 ure gelede |

    Lokfilm oor Joost-rolprent uitgereik

  • 21 ure gelede |

    Doen 'n doktorsgraad oor sjokolade!

  • 21 ure gelede |

    ​Meisie (8) val na haar dood by nasionale park

  • 21 ure gelede |

    Twee vas wat by skool wou skiet

  • 22 ure gelede |

    Paaie versper in betogings aan Oos-Rand

  • 22 ure gelede |

    Muurbal-legende sterf

  • 23 ure gelede |

    Gasontploffing: Myners vasgekeer

  • 1 dag gelede |

    Bouchard vuurwarm voor VSA Ope

  • 1 dag gelede |

    Alberton-gebouramp: Vermistes gesoek

  • 2 dae gelede |

    Toeriste dood in KZN-ongeluk

  • 2 dae gelede |

    Jhb-taxigeweld eis vier

  • 2 dae gelede |

    Kleuter sterf toe bus haar tref

  • 2 dae gelede |

    Restaurant in sop oor Nazi-spaghetti

  • 2 dae gelede |

    Huisineenstorting: Dodetal nou nege

  • 2 dae gelede |

    Geen borgtog vir Westbury-beskuldigde

  • 2 dae gelede |

    Jackie Chan se seun agter tralies

  • Nadal onttrek uit VSA Ope 2 dae gelede |

    Nadal onttrek uit VSA Ope

  • 2 dae gelede |

    Bejaarde sterf ná aanval, verkragting

  • 2 dae gelede |

    Tom Hanks kry sy eie tikmasjien-app

  • 2 dae gelede |

    Vier dwelmhandelaars onthoof

  • 2 dae gelede |

    Talle beseer in Iran-aardbewing

  • 2 dae gelede |

    Kat val 12 verdiepings - en leef!

  • 2 dae gelede |

    Ses sterf in Libië-konflik

  • 2 dae gelede |

    Vyf in Alberton sterf toe huis ineenstort

  • 2 dae gelede |

    Nigeriër in VAE sterf ‘weens ebola’

  • 2 dae gelede |

    8 vermeende renosterstropers aangekeer

  • 2 dae gelede |

    Bulle se Potgieter op krukkelys

  • 2 dae gelede |

    Assange ‘sal binnekort ambassade verlaat’

  • 2 dae gelede |

    Man in hospitaal-rooftog gewond

  • 2 dae gelede |

    Ventersdorp-tiener glo 'korrektief verkrag'

  • 2 dae gelede |

    Nasionale wag na Missouri ontplooi

  • 2 dae gelede |

    ‘Gille gee jou selfoon lewe’

  • 2 dae gelede |

    Gasa-dodetal styg tot bo 2 000

  • 2 dae gelede |

    Man (58) in Noordwes vermoor

  • 2 dae gelede |

    Man vermoor glo vriendin; kind vermis

  • 2 dae gelede |

    Talle gered ná toeristeboot sink

  • 2 dae gelede |

    Prins se motorstoet aangeval

  • 2 dae gelede |

    Bergklimmers se lyke gevind

  • 2 dae gelede |

    Betogers gooi klippe op Nasrecweg, motoriste gemaan

  • 2 dae gelede |

    Paniek toe trein naby Wellington brand


Egipte: Dodetal styg nadat polisie losbrand

sapa,afp
Woensdag 14 Augustus 2013
KAïRO. – Minstens 43 mense is dood toe die polisie vroeër vandag twee protesgroepe, wat hul steun aan pres. Mohamed Moersi toesê, uiteen gejaag het.
'n Korrespondent van die nuusagentskap AFP het die lyke in 'n tydelike lykhuis by die Rabaa al-Adawiya-kamp in Kaïro, Egipte, getel en gesê die slagoffers het waarskynlik aan skietwonde beswyk. 
Die korrespondent sê daar is geen vroue of kinders onder die oorledenes nie. 
Morsi is verlede maand in 'n staatsgreep ontsetel nadat grootskaalse betogings teen sy bewind gehou is. 
Sy omverwerping het tot hernieude geweld gelei, wat reeds talle sterftes tot gevolg gehad het. Hy is sedertdien nie in die openbaar gesien nie.
Die Suid-Afrikaanse regering het vroeër daarop aangedring dat die beleërde leier onvoorwaardelik vrygelaat word. 
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het ook geëis dat die ander politieke gevangenes wat sedert die staatsgreep aangehou word, saam met die president vrygelaat word.


  • Boef jaag met vyfjarige in kar weg

  • Gorgeous en Mej. SA kuier hulle stokflou

  • ANC val Beeld-redakteur aan oor JZ-rubriek

  • Arts sny verkeerde pasiënt

  • misdaad

    Twee vlug skietende uit hof

  • Man sterf ná hy glo met lemoene bestook is

  • Vrae ná huis ineenstort

  • Lykswa-rekordpoging

  • Windpomp: Pa bestendig ná ongeluk wat seun eis

  • ‘Blanko tjek’ vir nuwe komitee

  • Media 'verskoon' toe komitee oor Tshabalala praat

  • Madonsela wil self oor Zuma se woning getuig

  • Netwerk24 sal jou netlaatlees

  • Dis oud – hou aan verfris druk

  • misdaad

    Hy kry e-skyfie oor Sanral hom help ná rooftog

  • misdaad

    Cosatu se Tony glo met dood gedreig

  • Oscar se broer weer onder mes ná ongeluk

  • Oudspelers kry inspraak in nuwe Bul-grondwet

  • Lance Armstrong sê hy word nie getart

  • 100 fietse, 10 uur vir kinders

  • misdaad

    ‘Valke geknel’

  • 12 vas in 3 dae wat glo renoster wou stroop

  • DA vra debat oor gays ná lesbiër sterf

  • joukoerant

    Beeld-voorblad: 20 Augustus 2014

  • G’n plan ingedien om goedkeuring te kry vir aanbouing

  • Rugbyunie moet betaal vir stoele – hof

  • Sportafrigter eis van polisie oor arrestasie

  • Kanker eis Santambank se voormalige direkteur

  • politiek

    Tlakula se lot nou in parlement se hande

  • politiek

    Oriani-Ambrosini uit alle oorde gehuldig

  • misdaad

    Video’s van hondegevegte op verdagtes se fone

  • misdaad

    ‘Stakers wou polisielede dood’

  • Vrou kry R5,2 m. van POF

  • wereld

    Wêreldnuus in kort

  • Drama toe polisie booswigte in Pta-strate jaag

  • Aanvaller op plaas doodgeskiet

  • Oud-JMPD-lid skuldig aan moord

  • Man se lyk in kar in Elarduspark gekry

  • Haal uit en wys vir strokiesboek

  • 'Ek is bly ek leef'

  • Oud-Bulle skop vas oor nuwe grondwet

  • Konstabel getuig oor bebloede, ontwaterde honde in sjebeen

  • Skietery by hof: Só lyk verdagtes

  • owereld

    Wie nie waag nie ...val nie!

  • Dale vang hom aan sy eie hoek

  • ANC woedend vir Basson oor Zuma-rubriek

  • 2 polisiemanne in Pretoria-hof geskiet

  • Ad hoc-komitee kyk na Zuma se Nkandla-antwoorde

  • Windpomp-fratsongeluk: Pa in suurstoftenk behandel

  • Vrou dood, 2 beseer in botsing

  • Betogers versper paaie aan Oos-Rand

  • Sakemanne mét of sonder regshulp verhoor

  • Nog onrus in Riverlea

  • 9 sterf toe huis ineenstort; nog oorlewendes gesoek

  • 18 mense in hof oor honde wat glo by sjebeen veg

  • Kurt Darren? Nee, dis toe Charlize Theron!

  • Windpomp eis 14-jarige se lewe; pa verloor dalk sy arm

  • Koerantman, evangelis sterf op 103

  • ‘SA kan hom staal vir aardbewing van 6,8’

  • Ambrosini pleeg selfmoord, sê familie

  • Polisie spog oor slagting – getuie

  • ‘Lonmin bevoordeel wit myners’

  • Sport kry nie verkwiste R5,65 m. terug nie

  • Boer moet skool oopmaak – hof

  • ‘Hang aan ’n tak, Goliat, ek is nou by jou’

  • ‘Bokke sal by reën aanpas’

  • ‘Ek kan nie glo ek hoor nie’

  • Skoonskip gemaak met hul seepprojek

  • ‘Pa moes seun skiet of ooms sou sterf’

  • Baba-verhoor begin

  • Híérvoor kry meeste onnies trekpas

  • ‘Stryd teen geknoei futiel met so ’n wet’

  • Berigte oor Zuma verwerp

  • Polisielid, 7 vas wat glo renoster wou stroop

  • Pta-buurte loop deur onder motordiewe

  • Matriekmeisie dood: Lyfstraf nog toegepas

  • Klooster eis R6 m. van man

  • Ma, kind vermoor, in toilet gegooi: Man vas

  • ‘Breinfloute’ toe hy eks doodskiet

  • Toetse wys hy’t nié Ebola

  • 4 sterf, 4 beseer toe taxigeweld opvlam

  • Verkeersmanne langs pad ontvoer

  • Huis in landgoed stort op talle ineen

  • Verkrag-spel by skole kwel onnies, ouers

  • 16 akteurs van SA se gewildste sepie gepos

  • Pta-stadsaal kry dalk Boerenaam

  • 91% waardeer biblioteek nog – peiling

  • ‘Stadions net nog leër ná heffing op kaartjies’

  • Taxigeweld eis 4 in Vaaldriehoek

  • Man brand dood ná hy 2 red

  • Man met simptome in Jhb het nie ebola

  • 9 dood, nóg vasgekeer ná huis in Alberton intuimel

  • Verhoor begin ná baba uit ma se maag gesny is

  • Konstabel van Hillbrow vas oor 'stropery'

  • Wag gewond toe rowers op hospitaal toeslaan

  • Marikana: Polisiemanne 'spog ná slagting'

  • Hoëveld wen Polo-beker

  • Wildboer moet opdok oor snotsiekte

  • Garsies, Nelspruit bult spiere om Beeldtrofee

  • 3de skoolkind in 3 dae sterf in Polokwane

  • 3 leerlinge sterf in net 5 maande

  • Só boor Saru vir Frans Steyn

  • Toerisme in SA ly oor Ebola dáár

  • Lynregter rand rugbyseun glo aan

  • Sluikhandel in sigarette kos SA miljarde

  • Eskom: Ramp dreig landwyd

  • 40 tronkvoëls wil keer dat hul rekenaars weggeneem word

  • Betogers gooi klippe in Nasrecweg, motoriste gemaan

  • gesondheid

    Wes-Rander getoets vir Ebola-besmetting

  • Gwede prys boer

  • misdaad

    Verkragte gesin: 'Dit het ons lewens verwoes'