Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 10°C

    Wind 26km/h

    Reënval 0.1mm

    Humiditeit 38%

  • Donderdag

    19°C / 6°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    22°C / 12°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 29%

  • Sondag

    22°C / 6°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 49%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 18 minute gelede |

    Verkeersbeamptes eis glo ‘koeldrankgeld’

  • 36 minute gelede |

    Drie kritiek ná vragmotorongeluk

  • 56 minute gelede |

    VSA veroordeel Suid-Soedan-geweld

  • 58 minute gelede |

    Indië lê beslag op omkoopgoedere

  • 1 uur gelede |

    Afgaanse beamptes sterf in Taliban-aanval

  • 1 uur gelede |

    Noorweë besluit nog oor Dalai Lama

  • Bieber-foto ontstel Asiate 2 ure gelede |

    Bieber-foto ontstel Asiate

  • 2 ure gelede |

    Moord op Franse gyselaar ‘lafhartig’

  • 2 ure gelede |

    SA rolprent wys by Cannes-fees

  • 2 ure gelede |

    Betogers versper paaie, gooi klip

  • 2 ure gelede |

    VK: Moord op kinders glo deur SA ma

  • 2 ure gelede |

    Paasnaweek se padsterftes daal

  • 2 ure gelede |

    VN-werker in vlugtelingkamp geskiet

  • 3 ure gelede |

    Lyk sonder kop: Oom (21) vas

  • 3 ure gelede |

    Oekraïne: Joernalis gyselaar geneem

  • Goudvis-inslukker kry stewige boete 3 ure gelede |

    Goudvis-inslukker kry stewige boete

  • 3 ure gelede |

    Kosprogram bêre sy eetgerei

  • 3 ure gelede |

    Sewol-veerboot: Dodetal bereik 150-kerf

  • 4 ure gelede |

    Tuinier met byl gekap weens owerspel

  • 5 ure gelede |

    Basta met jou Boeddha sê Sri Lanka

  • 5 ure gelede |

    Viëtnam gee VSA-dwelmmuil doodstraf

  • 5 ure gelede |

    Man sterf ná ure se suurstofbehandeling

  • 5 ure gelede |

    Man sterf toe vragmotor rol

  • 6 ure gelede |

    Egipte: Polisiegeneraal sterf in bomaanval

  • 6 ure gelede |

    Reeksverkragter aan Oos-Rand vasgetrek

  • 6 ure gelede |

    Britse vrou vas vir moord op kinders

  • 6 ure gelede |

    Clarkson hap na rassisme-bewering

  • 6 ure gelede |

    Geweld vlam op ná danser se dood

  • 7 ure gelede |

    Koninklikes reg vir rowwe besoek

  • 7 ure gelede |

    Man wat vriendin skiet, sterf in hospitaal

  • 8 ure gelede |

    Zuma kap uitjouers

  • 9 ure gelede |

    Diewe steel 2,5 milj. liter diesel

  • 10 ure gelede |

    Kruisboog-moord: Man in hof

  • 23 ure gelede |

    Drie dood in gesinsmoord

  • 23 ure gelede |

    Mugabe ‘verdien slegs $4 000 p.m.'

  • 23 ure gelede |

    Lodge-werknemer doodgeskiet in rooftog

  • 24 ure gelede |

    Moordklag vir Krejcir

  • 24 ure gelede |

    Strauss-Kahn se eks 'onbewus van orgies'

  • Boston-marathon: Egpaar laat trane vloei 1 dag gelede |

    Boston-marathon: Egpaar laat trane vloei

  • 1 dag gelede |

    Amcu-lid se geweldsaak uitgestel

  • 1 dag gelede |

    Man 'vlieg' in slaapkamer

  • 1 dag gelede |

    Internet gee vreemde babaname

  • 1 dag gelede |

    Derby-Lewis se toestand ‘onveranderd’

  • 1 dag gelede |

    Italië onderskep meer as 1 000 migrante

  • 1 dag gelede |

    Regering gaan sjerpa-hulpfonds stig

  • 1 dag gelede |

    Switsers vies oor deurtrekker-haas

  • 1 dag gelede |

    MH370: Sikloon kortwiek lugsoektog

  • 1 dag gelede |

    Dept. erken skole wag nog vir boeke

  • 1 dag gelede |

    Sirië op 3 Junie na stembus

  • 1 dag gelede |

    Trein mis oupa rakelings

  • 1 dag gelede |

    Brittanje se pos word gemorspos

  • 1 dag gelede |

    Meeste Japannese steun walvisjag

  • 1 dag gelede |

    Liefdestwis lei tot skietery, dood

  • 1 dag gelede |

    Mans vas weens vervalste skilderye

  • 1 dag gelede |

    SAR: Moslem-groep uit hoofstad ontruim

  • 1 dag gelede |

    Koninklikes kamp uit

  • 1 dag gelede |

    Vetkoek-verkoper in KZN doodgery

  • 1 dag gelede |

    Kerkgroep jammer oor paaseier-chaos

  • 1 dag gelede |

    Polisiebeamptes in Pakistan afgemaai

  • 1 dag gelede |

    Uile gaan Jhb se rotte jag

  • 1 dag gelede |

    Miller, McKenna deel vir eers kind

  • 1 dag gelede |

    EFF wil SAUK aanvat oor advertensie

  • 1 dag gelede |

    Bejaarde 33 jaar ná moord in hegtenis

  • 1 dag gelede |

    ‘Born Free-geslag bly stemloos’

  • 1 dag gelede |

    Mans in Limpopo met plofstof betrap

  • 1 dag gelede |

    VSA-ramp: Nog lyke gevind

  • Oscar ontken toneelspel-bewerings 1 dag gelede |

    Oscar ontken toneelspel-bewerings


Hewitt ‘te siek’ vir hofverskyning

sapa
Vrydag 16 Augustus 2013
Bob Hewitt Foto: Argief
JOHANNESBURG. – Die voormalige tenniskampioen Bob Hewitt was Vrydag te siek om in die Boksburg-landdroshof te verskyn op aanklagte van verkragting en onsedelike aanranding, het die hof gehoor. 
“Hy [Hewitt] kan weens swak gesondheid nie [die hofverrigtinge] bywoon nie. Die doktersverslag wat ingedien is spesifiseer die stand van sy gesondheid,” het sy regsverteenwoordiger, adv. Alwyn Griebenow, aan die hof gesê.
Die 73-jarige Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting en een van onsedelike aanranding. Hy word daarvan beskuldig dat hy jong meisies wat hy dekades gelede afgerig het, gemolesteer het.
Die klagte van beweerde verkragting spruit uit voorvalle in 1982 in Boksburg en een in Sun City in 1981. Die onsedelike aanval het na bewering in 1994, ook in Boksburg, gebeur.
Hewitt het skuld op die aanklagte ontken.
Griebenow het gesê Hewitt is “ ’n ou man wat deur ’n baie moeilike tyd gaan”.
Hewitt ontvang behandeling vir angsaanvalle en depressie en het die volle ondersteuning van sy vrou, het Griebenow gesê.
Die staat het gevra dat die aanklagte teen Hewitt gekonsolideer word en dat die saak in die Johannesburgse hooggeregshof aangehoor word.
Griebenow het ’n aansoek by die nasionale vervolgingsgesag ingedien om die verhoor na Port Elizabeth, waar Hewitt nou woon, oor te plaas.
Hy het gesê om na Gauteng te reis om hofverrigtinge by te woon, sal te veeleisend wees vir sy kliënt.
Landdros Emmanuel Magampa het die saak tot 4 Oktober uitgestel.
’n Lasbrief vir Hewitt se inhegtenisneming sal tot dan teruggehou word, het Magampa gesê.


  • Ondersoekers krap kop oor gasteplaas-moord

  • Afknouery: Ma in pekel oor Facebook-aanval

  • Party wil wys hy’t nie pyn oor Afrikaners

  • Bylaanval: Polisie op soek na hóm

  • Vrou skiet ‘inbreker’: Aanklag teruggetrek

  • ‘Boere deel die EFF se waardes,’ sê Kim

  • Skietdrama ná roof

  • In vangwa geboender oor sy oor krag toi-toi

  • Julius: ‘Breek e-tol-poorte’

  • Prins William en Kate besoek rowwe buurt

  • Koop plakkies en red sjimpansees

  • Nkandla-voorvegters

  • Nog geen besluit oor Mdluli se lot

  • Studiegeld vir veterane se kinders glo na hoës

  • ‘Fast & Furious’ op die skou

  • Moolman haal gemaklik self asem en reageer goed

  • Hof hoor oom Thys se vingers is stout

  • Juju ‘kan nie in shack bly, armes inspireer’

  • Troepie dalk na monument verskuif

  • Blog: Op die verkiesingspoor

  • Wêreld-Beeld

  • Polisie moet opdok

  • Omstrede politici terug ná verkiesing

  • Grap oor rolstoel, bom amuseer nie

  • Inwoners hoor, sien leeus op hoewes

  • ‘Ons sal nie vergeet jul het Madiba 27 jaar lank opgesluit’

  • Noordwes-premier deel kos, rolstoele by kerk uit

  • ‘Hier kan ons nie kla oor diens’

  • Man voor ná ouma doodgekap is

  • Pretoria-vrou met messe in haar huis gesteek

  • Man in hof weens kruisboog-dood

  • Limpopo-skoolboeke teen dán als afgelewer

  • Marikana: Ingrypings vooraf misluk – offisier

  • Onderwys, grond hoog op agenda

  • Adam kry modelhulp

  • Musiek nou Prince s’n

  • Steve Jobs: Nog ’n fliek

  • Seksdade: Bekendes aangekla

  • Krejcir, nóg 3 van moord aangekla

  • Reservaatbaas knoei glo

  • 80 horings gesteel

  • Baba sterf ná skoot uit pa se pistool

  • Boston-marathon bring tere oomblikke

  • Rower dood in oor-en-weer-skietery met polisie

  • 80 renosterhorings - meer as 300 kg - uit kluise gesteel

  • SAUK wil ook nie EFF-reklame uitsaai, sê Malema

  • ANC-swaargewigte gekies vir Nkandla-komitee

  • Komitee vra meer tyd vir Nkandla

  • Koninklikes kry romantiese wegbreek

  • Nog 'n terugslag vir Mdluli

  • Johannesburg is Afrika se 'Twitter-hoofstad'

  • Vrou drie keer met mes gesteek

  • 2 wat glo meer as 200 km/h jaag agter tralies

  • Swaar verkeer ná langnaweek

  • Reuse-horingdiefstal; binnemense dalk betrokke