Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    29°C / 14°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%

  • Woensdag

    28°C / 15°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%

  • Donderdag

    29°C / 10°C

    Wind 27km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Vrydag

    24°C / 9°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Saterdag

    25°C / 8°C

    Wind 20km/h

    Reënval 2.2mm

    Humiditeit 27%

  • Sondag

    22°C / 11°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 39%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 11 ure gelede |

    Migrante kom om in middel van die see

  • Kiwi's beskuldig Bokke van tydmors 15 ure gelede |

    Kiwi's beskuldig Bokke van tydmors

  • 15 ure gelede |

    ‘Visserman vang N-Korea-robotvliegtuig’

  • 16 ure gelede |

    Britse toeriste in Thailand vermoor

  • 17 ure gelede |

    ​Kemptonpark-man in hof weens kinderseks

  • 18 ure gelede |

    Polisie dog vryerige aktrise is prostituut

  • 18 ure gelede |

    Regisseur vas oor prostitusie

  • 19 ure gelede |

    400 Viëtnamese verslaafdes ontsnap

  • 20 ure gelede |

    Wallabies sonder staatmaker vir toer na SA, Argentinië

  • 20 ure gelede |

    Abbott kry kantoor in tentkompleks

  • 21 ure gelede |

    Grabouw-betogings: N2 gesluit

  • 21 ure gelede |

    Beyoncé is glo swanger

  • 22 ure gelede |

    Orkaan Odile op pad na Mexiko

  • 22 ure gelede |

    Kambodjaanse genl. vas oor moord

  • 23 ure gelede |

    Man vas vir 2 spoedoortredings

  • 2 dae gelede |

    VSA-man vas in N-Korea oor 'spioenasie'

  • Zuma se neef trou met een van 4 verloofdes 2 dae gelede |

    Zuma se neef trou met een van 4 verloofdes

  • Gholflegende saag byna arm af 2 dae gelede |

    Gholflegende saag byna arm af

  • 2 dae gelede |

    14 sterf in Indonesiese bootramp


NVG moet ‘spioenasiebande’ aan DA oorhandig

Vrydag 16 Augustus 2013
Pres. Jacob Zuma Foto: Argief
PRETORIA. – Regter Rami Mathopo het Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof vir adv. Nomgcobo Jiba, waarnemende hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), gelas om binne vyf dae gehoor te gee aan ’n bevel van die appèlhof op 20 Maart 2012 in verband met pres. Jacob Zuma se beweerde “spioenasiebande”. 
Die rekord wat Jiba moet indien ingevolge die appèlhofbevel moet ’n afskrif van die elektroniese opnames én ’n transkripsie daarvan insluit.  Dit is die opnames waarna adv. Mokotedi Mpshe, vorige waarnemende NVG-hoof,  verwys het in die aankondiging op 6 April 2009 dat Zuma nie weens beweerde korrupsie vervolg gaan word nie, berig Beeld.
Mathopo het ook gelas dat Jiba enige interne memorandums, verslae of notules van vergaderings wat gehandel het oor die inhoud van die opnames en/of die transkripsie self inhandig. 
Die DA het die aansoek gebring teen Jiba, die hoof van die direktoraat van spesiale operasies en teen Zuma. Die party se aansoek dat Jiba aan minagting van die hof skuldig bevind moet word, is van die hand gewys.


  • Soos Romeo en Juliet

  • misdaad

    ‘Statistiek gaan plaasmoorde nie stuit nie’

  • Wen-rocker hou skool

  • Boek sien lig nadat sy ’n jaar in SA ryloop

  • Eerste sigaret-satisfaksie ná noodlanding-aksie

  • omgewing

    Minder reën, meer vloede

  • omgewing

    Lentereën wyk nog, koue terug

  • misdaad

    Ontvoerde vrou veilig

  • misdaad

    See-uitsig: Sy appèl misluk

  • politiek

    ‘Wittes bevoordeel’; kry minste werk

  • gesondheid

    ‘Potjierol eet meer as jy hom verneder’

  • ondersoeke

    SA verkoop gewere aan land wat onderdruk

  • misdaad

    Regslui probeer keer dat man in Botswana hang

  • politiek

    Nóg ’n aanval op OB

  • 5 SA groepe waar gebou inval

  • omgewing

    ‘Renoster-kwessie verwar Viëtnamese’

  • onderwys

    Godsdienssaak: ‘Laat húl opdok’

  • ondersoeke

    Tekort aan militêre toerusting is ’n krisis

  • Sewe oorval en beroof Von Abo, werkers

  • misdaad

    Valke bekyk bedrog by VS-rugby

  • misdaad

    Oudregter probeer tugstappe in die hof keer

  • misdaad

    Malema se vriend soek ná skote

  • misdaad

    Staat vat R102 m. vir wapens af

  • ‘De la Rey’ ’n eeu nadat hy sterf

  • Harry vier sy 30ste met ’n bier

  • Skotte moet mooi dink, vra koningin

  • Lanseria: Miljoene dollars bevries

  • Boervrou breek rug, onseker of sy weer kan loop

  • Maak plaasaanvalle 'n 'prioriteitsmisdaad'

  • Man spring: 'Amper was ek óók dood'

  • Jong man spring na sy dood ná vriendin se perdry-ongeluk

  • Vliegtuig val toe betogers plantasies laat brand

  • misdaad

    Ontsnap uit hofsel: Een sterf ná polisie twee skiet

  • Tut-studenteraad ontbind

  • Pa eis R300 000 ná slaggat sy kind beseer

  • Nuusdag met Niekie: Marida Fitzpatrick oor Oscar-saak

  • misdaad

    Vrou weier om in vrees te lewe ná plaasaanval

  • Plaasmoorde, menseregteskendings bekyk (twiets)

  • Malema-aartsvyand in bors geskiet

  • ondersoeke

    ‘Maak besluit openbaar’

  • politiek

    ‘SA het ál meer geheime’

  • politiek

    JZ-bome kos jou R1,6 m.

  • 'Gautengse regering mors minder'

  • gesondheid

    SA het 8ste meeste selfdode

  • De la Rey 100 jaar ná dood ‘steeds ’n held’

  • misdaad

    Aan brand gesteek – deur my seun

  • 'Beleg van Kriel' laat inwoners saamwerk

  • onderwys

    ‘Kondome nie vir kind’

  • 'Metal-konsert soos in die óú dae'

  • ‘Bertie’ wou uit hospitaal glip vir optrede

  • Min slaap lei tot vals herinneringe

  • misdaad

    SA hof het Reeva verraai, sê halfbroer

  • Nonu na hospitaal, los eers trui vir Jean

  • Du Plessis ‘in gat groter as Kimberley s’n’

  • NS-pers swaai Bokke lof toe

  • wereld

    ‘Ons sal hulle jag, laat boet’

  • onderwys

    Kolleges kom vir dié wat nooit op skool was

  • omgewing

    Renosters: ‘SA kan weer ’n kolonie word’

  • wereld

    Yanks moet SA dieretuin ‘vermy’

  • Wilde katte kos Desmond kwart van sy geld

  • Vrou (60) sterf ná botsing, man erg beseer

  • Jagende platejoggie vas, mis partytjie

  • Ruimteman se foto’s van aarde treffers

  • wereld

    Kuba beloof Ebola-hulp

  • onderwys

    Meer as 7 m. skryf ANA’s

  • owereld

    Man gee voor hy is vroulike generaal

  • wereld

    Yank moet 6 j. sit ná hy visum in N-Korea opskeur

  • misdaad

    Man doodgeslaan: Oudpolisieman kry 18 j.

  • INVICTUS HARRY SE BESTE VERJAARSDAGGESKENK