Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 13°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Dinsdag

    25°C / 15°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Woensdag

    25°C / 14°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Donderdag

    27°C / 15°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Vrydag

    30°C / 17°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Saterdag

    29°C / 16°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.5mm

    Humiditeit 22%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 'Als gereed vir matriekeksamen' 12 ure gelede |

    'Als gereed vir matriekeksamen'

  • 'Godsdiens is nie 'n swaard' 12 ure gelede |

    'Godsdiens is nie 'n swaard'

  • 13 ure gelede |

    Beseerdes uit Lagos gebring

  • 13 ure gelede |

    70 Lyke in Sierra Leone gekry

  • Wes-Kaap gaan maandeliks statistiek verskaf 14 ure gelede |

    Wes-Kaap gaan maandeliks statistiek verskaf

  • Duisende stap saam oor klimaat 14 ure gelede |

    Duisende stap saam oor klimaat

  • 15 ure gelede |

    Al hoe meer vlugtelinge na Turkye

  • 15 ure gelede |

    Stoeiers laat babas huil

  • 15 ure gelede |

    Man sit vas in Magaliesberge

  • 15 ure gelede |

    Israel en Hamas praat weer

  • 16 ure gelede |

    Vrou smeek IS om man te spaar

  • Kerk 'ry redding in die wiele' 16 ure gelede |

    Kerk 'ry redding in die wiele'

  • 16 ure gelede |

    'Moenie spog met rykdom'

  • 17 ure gelede |

    Generations eers van die lug af

  • Tien dood in tropiese storm 17 ure gelede |

    Tien dood in tropiese storm

  • 17 ure gelede |

    'Moenie opvoeding in die wiele ry'

  • 18 ure gelede |

    Tshwane se geld op fees gemors

  • Profeet koop glo media om 18 ure gelede |

    Profeet koop glo media om

  • 19 ure gelede |

    Prokureur plak haar gesig op ander se foto's

  • 19 ure gelede |

    Vyf sterf in ongeluk

  • Dragon op pad na ruimtestasie 19 ure gelede |

    Dragon op pad na ruimtestasie

  • 20 ure gelede |

    Johannesburgers sit sonder water

  • 1 dag gelede |

    Oorsaak van Air Algerié-ongeluk steeds onduidelik

  • 2 dae gelede |

    TUT sluit kampusse ná geweld

  • 2 dae gelede |

    Dele van Gauteng sonder water

  • 2 dae gelede |

    Ebola: Dieretuin neem wilde diere aan

  • 2 dae gelede |

    Pino Cerami sterf

  • 2 dae gelede |

    Brand verwoes plakkershutte

  • 2 dae gelede |

    Turkse gyselaars vrygelaat

  • 2 dae gelede |

    Verkragter lewenslank tronk toe

  • Wozniacki deur na Tokio-eindstryd 2 dae gelede |

    Wozniacki deur na Tokio-eindstryd

  • 2 dae gelede |

    Oudpolisieman gevonnis vir veediefstal

  • 2 dae gelede |

    China gryp in op sosiale netwerke

  • 2 dae gelede |

    Man betree Withuis onwettig

  • Infografika: Misdaad in SA 3 dae gelede |

    Infografika: Misdaad in SA

  • 3 dae gelede |

    Misdaadsyfers: 'Vlakke van geweld steeds te hoog'

  • 3 dae gelede |

    Ebola: Sierra Leone stel klokreël in

  • 3 dae gelede |

    Militêre hoof trap klei oor bikini-uitlating

  • 3 dae gelede |

    Bom eis 5 VN-lede in Mali

  • 3 dae gelede |

    Florida-man skiet dogter, 6 kleinkinders

  • 4 dae gelede |

    Seun pleeg moord oor huistake

  • 4 dae gelede |

    Vroue-joernalis in Afganistan vermoor

  • 4 dae gelede |

    Israeliese minister van binnelandse sake bedank


Aanstelling van Gautengse polisiehoof teruggetrek

Maandag 02 September 2013

JOHANNESBURG. – Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gesê hy is tevrede met genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, se besluit om die aanstelling van Bethuel Zuma terug te trek.

Zuma is as Gauteng se nuwe provinsiale polisiehoof aangestel.

Phiyega het Saterdag sy aanstelling teruggetrek nadat dit aan die lig gekom het dat hy deur strafregtelike aanklagte in die gesig gestaar word en later vandeesmaand in die hof sal verskyn, berig Eyewitness News.

Zuma is volgens berigte in September 2008 in hegtenis geneem vir dronkbestuur, dat hy versuim het om by 'n padblokkade stil te hou en geweier het dat verkeersbeamptes sy bloedalkoholvlak toets. 

Hy het kort ná sy inhegtenisneming in die hof verskyn en sedertdien is die saak al verskeie kere teruggetrek en heringestel. 

Mthethwa het gesê volgens die polisie het Zuma nie 'n misdaadgeskiedenis nie en was dit sy verantwoordelikheid om die inligting oor sy hofverskyning bekend te maak. 

Phiyega hou vol die aanklagte is eers ná Zuma se aanstelling onder haar aandag gebring.



  • Been afgesit om lewe te red

  • Dwelms:Misdade tot 400% erger

  • Gru-botsing eis sanger se seun

  • Help met Beeld-Kinderfonds

  • Reënboog-advertensie blink uit by Loeries

  • misdaad

    G’n hulp, ‘want dis net nog ’n boer se dogter’

  • Pastoor uit diens gepluk, beboet

  • politiek

    ‘ANC-voorstel bedreig demokrasie’

  • omgewing

    Vrou praat oor groot vrede na man, seun se branddood

  • politiek

    Zuma ‘werk nie saam’

  • ondersoeke

    Polisiehoof ‘wou hoë lid uitwerk’

  • misdaad

    Bedrog: 2 van Polokwane in arres

  • Pta-man op seiljag in Stille Oseaan beseer

  • Ma eis van winkel ná baba uit trollie val

  • omgewing

    Brande eis sesde slagoffer

  • wereld

    Joshua probeer glo joernaliste omkoop

  • ondersoeke

    SA, Nigerië betrek by geld vir wapens

  • onderwys

    Eindeksamen op ys oor pad

  • Kaalvoet oefen beste vir netbalspelers

  • politiek

    Ramaphosa ‘gaan help’ weer Lesotho

  • Cosatu kap Agri SA oor hy minimum plaas-loon nie steun

  • SA wesies kom uit Lagos aan

  • 2de laagste, maar moordsyfer styg

  • politiek

    Dié week in die politiek

  • TUT gesluit weens oproer en skade

  • wereld

    Dalai Lama loof China se leier

  • misdaad

    Staat moet opdok vir 3 wat poligraaftoets ‘dop’

  • wereld

    Talle vlug wyl stryd voortwoed

  • omgewing

    Botaniese tuin kry hemellafenis

  • wereld

    Vlug MH17: Oekraïne aangekla

  • R11 miljoen, al sit sy nie voete in SA

  • ‘Ons bid hulle is nou saam’

  • SAUK het ‘geluister’ en skuif nuus terug na SABC2

  • Skotte kry wel meer mag

  • Die ánder Nobelpryse

  • Marcus kritiseer regering só

  • 'Demone wil Joshua vernietig'

  • Aborsieklinieke gesluit

  • Tien in arres vir stropery

  • ​2 van SA hoor, sien glo sabotasie-vliegtuig

  • ‘Help ons,’ vra Riah

  • Nicki Minaj ten volle betaal vir gekanselleerde SA fees

  • misdaad

    Misdaadsyfers: Hoe veilig is my provinsie?

  • #MisdaadSA: Hoe lyk die tendense?

  • misdaad

    Wes-Kaap: Moordsyfer skok, seksmisdaad neem af

  • misdaad

    'Gewelddadige SA samelewing moet verander'

  • Misdaad: Gauteng loop deur

  • Toename in kontakmisdade kommerwekkend - Phiyega

  • Slaap, sê rowers aan slagoffers

  • Nuusdag met Niekie: Skotte stem 'nee'

  • Skotland sê nee vir onafhanklikheid