Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    18°C / 7°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Dinsdag

    17°C / 7°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Woensdag

    17°C / 8°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Donderdag

    18°C / 9°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 31%

  • Vrydag

    19°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

  • Saterdag

    19°C / 8°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%


Boer sterf in sy vrou se arms

Riata Nel
Maandag 02 September 2013

’n 67-jarige boer van Waterval-Boven is Vrydagaand in die arms van sy vrou dood kort nadat hy in sy plaashuis geskiet is.

Garth Johnson het omstreeks 18:00 by die huis op sy plaas, Ntsinini, ingestap toe hy by die kombuisdeur geskiet is.

Na verneem word, is twee 9 mm- pistooldoppies buite die huis gekry.

Sy vrou was elders in die huis en het na die kombuis gehardloop, waar sy haar man in ’n plas bloed gekry het. Sy het by hom gehurk en hom vasgehou, waar hy dood is.

Kol. Leonard Hlathi, provinsiale polisiewoordvoerder, het gistermiddag gesê die moordenaars het niks gesteel nie.

Die polisie ondersoek die moontlikheid dat dit ’n wraakaanval was.

Volgens ’n boer van die omgewing was Johnson verlede week in ’n vergadering met die nuwe eienaars van ’n plaas wat hy in ’n grondeis verloor het. ’n Warm gesprek het gevolg, waarna Johnson gedreig is.

Johnson het glo gekla oor die mense wat op die stuk grond plak.

Enigiemand met inligting word versoek om konst. Aubrey Khoza te bel by 076 171 1643.



  • ‘Treintoer-skelm’ se vrou in hof

  • Dít pla reisigers op SA lughawens

  • Wreed vermoor vir haar selfoon, hoor hof

  • Administrasie van 5 departemente in Limpopo deels opgehef

  • Bedrieër adverteer huis uit tronk

  • Dominee in pajamas vang drie boewe

  • Motorfietryer jaag glo vir polisie weg, bots teen motor

  • Pa sterf, 9-jarige kind beseer toe vliegtuig hul tref

  • ‘Leer die EFF-beleid uit jul kop’

  • Oprah se tydskrif in SA sluit

  • Honderde Ferrari's op Kyalami

  • Reguit of dwars – sy’s mal oor jaag

  • NG Kerk weer lid van die WRK

  • Polisie soek na ontvoerde vrou van Jhb

  • Ses sterf in botsing in KZN

  • Wil jy grond koop? Sê ras!

  • Oud-Bul oorval en beroof

  • MRK verwerp Steve en Sunette se klagte

  • Vrou gee Bybel vir aanvaller in hof

  • Goue dag vir SA op Spele

  • ‘Welgedaan, Chaddie,’ sê oorweldigde ma

  • Man in geveg dood

  • Vergifnis bepleit by Taegrin se diens

  • Afrikaans hier welkom

  • Gauteng-gesondheid bestee R5 mjd. in 3 j. aan konsultante

  • Ma besweer smart met Afrika-ritueel

  • Bekroonde boek ‘herwin my moedertaal’

  • 100 j. gelede: WO I

  • SA bloed in Franse en Vlaamse modder

  • Help kinders en wen motor, naweek of wegbreek

  • 1 stroper gedood, 1 in arres

  • Limpopo beheer weer sy eie sake

  • Midde-Ooste: Dít is nodig – Zille

  • ‘Ons gaan voort met operasies’

  • Gevegte kortwiek besoek aan toneel van MH17-ramp

  • Honde stap Sondag saam

  • Herstel aan hof sloer al byna 4 j.

  • DA: Meer geld vir partye ‘nie reg’

  • Nkandla-komitee sal weer aangestel word – ANC

  • SA in 2016 gasheer vir vigskonferensie

  • Ebola-virus eis ook Liberiese dokter

  • Verwerptes kry tuiste

  • Nuwe pensioenewet laat talle uit staat bedank

  • Bylman 'moor wéér ná parool'

  • ’n Ruiker vir my pa

  • ’n Nuwe wêreld

  • ‘Dit kon jou kind gewees het’

  • Geld rol in op polisie se veiling

  • Vrou brand in motor: Tuinier vasgetrek

  • Pta-pediater sit al regop ná skietery by huis

  • ​Ahmed Kathrada (84) een van 56 000 wat stap

  • Storm oor Zuma se dogter

  • Verdagte bedrieg glo al lank met toere

  • G’n grappe meer oor Bulle se trui

  • ‘Gruwelhuis’: 2 saam in hof

  • Nóg 2 bedank uit wapenkommissie

  • Ontsnappings: Min polisielede gepos

  • Gasa: Meer as 800 sterf al

  • MH17: Vrou sukkel met bankkaarte

  • AH017: Dit was slegte weer, sê Franse president

  • MH17: Fyn trap al om die Russe

  • MH370: Die soektog gaan voort

  • Porseleinpoppe het gemeenskap op hol

  • Só kan jy mos lekker werk

  • Winnie, Pik saam in nuwe fliek

  • ‘Wie is Hlaudi? Hoekom word stadion na hom genoem?’

  • Malema sê hy skuld belastinggaarder niks

  • Klag teen boer weens brand

  • DBV oorhandig Modise-dossier

  • G’n beheer, heinings by vullisplekke AfriForum wys foute uit

  • Swaziland-2 gevonnis oor kritiek

  • Noordwes kry 17 ambulanse by, nog kom