Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    21°C / 8°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Dinsdag

    21°C / 8°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Woensdag

    22°C / 8°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Donderdag

    23°C / 9°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%

  • Vrydag

    24°C / 10°C

    Wind 5km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

  • Saterdag

    24°C / 11°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 15 minute gelede |

    Dengue-koors raak 22 in Japan

  • 21 minute gelede |

    Ebola: Swede plaas man in afsondering

  • Sexton breek kakebeen 34 minute gelede |

    Sexton breek kakebeen

  • 1 uur gelede |

    Ghana-busongeluk eis 21

  • NS-skieter vas ná soektog 2 ure gelede |

    NS-skieter vas ná soektog

  • 3 ure gelede |

    Toiletpapier-krisis as aardbewing tref

  • 3 ure gelede |

    3 kinders dood in wraakaanval

  • 4 ure gelede |

    Twee vermis ná ontploffing in Frankryk

  • Polisiesoektog na skieter in NS 5 ure gelede |

    Polisiesoektog na skieter in NS

  • 6 ure gelede |

    Joan op toestel, uit koma gehaal

  • 6 ure gelede |

    Ministers vergader oor Lesotho

  • 7 ure gelede |

    Voertuig jaag teen sentrum vas

  • 7 ure gelede |

    Motorbom glo op Manila-lughawe

  • 21 ure gelede |

    Vier bergklimmers sterf in Alpe

  • 21 ure gelede |

    Siriese robotvliegtuig gefel

  • 22 ure gelede |

    Dief steel motor met baba in VSA

  • 23 ure gelede |

    Dokter se weduwee het ebola

  • 1 dag gelede |

    Meisie (17) steek glo pa met mes dood

  • 1 dag gelede |

    Shebab val intelligensiediens aan

  • 1 dag gelede |

    Tiener sterf in Lamborghini-toetsrit

  • 1 dag gelede |

    Rivers op asemhalingstoestel

  • 1 dag gelede |

    ANC kap Lesotho-weermag

  • Porno-sterre doen deel vir vigs 1 dag gelede |

    Porno-sterre doen deel vir vigs

  • 1 dag gelede |

    Ontploffing ruk Parys-woonstelle

  • 1 dag gelede |

    Vyfjarige met breingewas gekry

  • 1 dag gelede |

    Afganistan-botsing eis 23

  • Junior fietsrykampioen neem eie lewe 2 dae gelede |

    Junior fietsrykampioen neem eie lewe

  • 2 dae gelede |

    Man sterf in Kemptonpark-ongeluk

  • 2 dae gelede |

    Staatsgreeppoging in Lesotho

  • 2 dae gelede |

    Federer, Sharapova nog 'n tree nader

  • 3 dae gelede |

    Ysland verbied lugverkeer weens vulkaan

  • 3 dae gelede |

    Masjien val in Foekoesjima-brandstofpoel

  • 3 dae gelede |

    IS reik nóg onthoofding-video uit

  • 3 dae gelede |

    Vulkaan bars uit in Papoea-Nieu-Guinee

  • 3 dae gelede |

    Mynwerker dood in Nicaragua


Mexiko se 'Ugly Betty'-dwelmbaas vasgetrek

sapa-afp
Maandag 02 September 2013

MEXIKOSTAD. - Die polisie in Mexiko het die vermeende leier van die New Juarez-kartel, 'n 47-jarige man wat as "Ugly Betty" bekend staan, Sondag in die staat Nayarit vasgetrek.

Alberto Carrillo Fuentes word deur aanklagte van dwelmsmokkelary, moord en georganiseerde misdaad in die gesig gestaar, het die Mexikaanse owerhede gesê.

Carrillo Fuentes het glo as leier van die berugte New Juarez-dwelmkartel oorgeneem nadat sy broer, Vicente "The Viceroy" Carrillo Fuentes, besluit het om uit te tree.

Die oorspronklike kartel is gestig deur 'n ander broer, Amado Carrillo Fuentes, wat in geheimsinnige omstandighede dood is nadat hy in 1997 plastiese chirurgie ondergaan het.



  • Negejarige getuig hoe haar ma vermoor is

  • Pasgebore baba uit hospitaal ontvoer

  • Nóg een val hom dood by Tukkies

  • Luister: Niekie van den Berg nou deel van Netwerk24-span

  • 11 sterf toe motors op N1 in Limpopo bots

  • Só voel jonges oor die kerk

  • politiek

    Jesus moet weer kom – JZ

  • Ozrovech-dossier: DOV kyk vandag

  • Oom Ollie in sy slaap oorlede

  • Matriekseun erg by kuierplek aangerand

  • Lesotho: SA skarrel

  • Speaker mis EFF se spertyd oor skorsing

  • politiek

    Cyril waarsku amptenare oor steel

  • ‘Ek dink nie aan siekte of doodgaan,’ sê Joost

  • Slot breek sy nek, wil weer speel

  • Tyd raak min vir Don om appèl in te dien

  • misdaad

    Rowers buit al die wins van Karlien se konsert

  • Aanval: Vrou verloor dalk handfunksie

  • Wangedrag en af krag in hospitaal ontstel

  • Helde-ontvangs vir goue Gézelle

  • Bokke, Wallabies daag stil-stil op

  • Tukkies maak skoonskip in sêr

  • Vervolging kom gou in Bosasa-tenderskandaal

  • NWU-skenking bekyk

  • onderwys

    Private skole: Mark groei met 6,7% p.j.

  • Raad bekyk klag teen aanklaers

  • Maties bekommerd ná verkragting

  • Dis heerlike lente

  • Nkandla: Onderwysersvakbond kap Madonsela

  • gesondheid

    ‘Limpopo nie reg vir Ebola-siekes’

  • SANParke betaal twee R14 m. terug

  • ‘Dit vier apartheid-bloedbad’

  • ‘Ek dog eers die spelers baklei’

  • ‘Jy mag maar oor God twyfel’

  • Heuwels Fantasties, Navi Redd: Studentepret kan lei tot sukses

  • ‘Honderde’ bel oor hul nie Afrikaans hoor

  • ‘Elke reël is oortree’

  • politiek

    Tutu loof adv. Thuli se werk

  • politiek

    EFF, VF Plus staan saam

  • ‘Nêrens ’n haai te bespeur’

  • Drome ‘nou in asblik’

  • Eerder in haar motor na Jhb as in Gautrein

  • misdaad

    Haar duim met panga afgekap

  • misdaad

    ‘Babadief’ vrees kritiek, hoor hof

  • politiek

    Numsa dreig met massa-aksie

  • misdaad

    Vier skuldig ná aanslag op oudgeneraal

  • misdaad

    Raadslid ondersoek nadat tiener sterf

  • wereld

    Ouers ‘vat’ glo hul kind

  • 'Numsa kan staak as Zuma nie Nklandla-geld teruggee'

  • Speaker 'moet plan laat vaar om EFF te skors'

  • Vrou ernstig beseer ná panga-aanval op plaas

  • misdaad

    Man verbied om eks dop te hou

  • misdaad

    Onderwyser onskuldig

  • AfriForum tree in bres vir adv. Thuli

  • ‘Almal’ oor kameelperd se dood verkla

  • Pta-straat se naam dalk Mao Zedong

  • misdaad

    Bloulig-bestuurder is glo jammer oor Thomas

  • Joost droom van sentrum vir siekte

  • misdaad

    Skote op taxi: 3 van polisie in hof

  • SA vrou oorsee in sop

  • politiek

    EFF gaan hof toe oor skorsing van sy LP’s

  • ondersoeke

    Weermag-tenders laat wenkbroue lig

  • Drie onttrek aan Seriti-kommissie

  • ‘E-tol te duur vir publiek’

  • omgewing

    Rioolvuil vloei in woonbuurt-strate

  • Padvalk glo een van vier stropers