Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    15°C / 5°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.1mm

    Humiditeit 14%

  • Saterdag

    16°C / 6°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Sondag

    18°C / 5°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 11%

  • Maandag

    20°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 9%

  • Dinsdag

    22°C / 11°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 11%

  • Woensdag

    24°C / 11°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 1 uur gelede |

    Aardskudding in Johannesburg

  • 1 uur gelede |

    Botsing in Oos-Kaap eis twee

  • 1 uur gelede |

    Zuma se seun verskyn in hof

  • 14 ure gelede |

    Motorfietsryer sterf in Ballito

  • 14 ure gelede |

    Plaasmoord-beskuldigdes se saak uitgestel

  • 15 ure gelede |

    Getal skole in SA neem af

  • 15 ure gelede |

    Boko Haram in beheer van Buni Yadi

  • 16 ure gelede |

    ‘Geen vuil spel’ in opposisieleier se dood

  • 16 ure gelede |

    Talle vermis ná boot omslaan

  • 16 ure gelede |

    180 000 in Sirië al dood

  • 16 ure gelede |

    Winehouse kry 'n standbeeld

  • 16 ure gelede |

    Trein, stasie brand in Kaap

  • 17 ure gelede |

    Plankton in buitenste ruim ontdek

  • 17 ure gelede |

    Woede oor hond se trein-dood

  • 17 ure gelede |

    23 sterf toe bus tuimel

  • 18 ure gelede |

    Mensehandel-hoof in Indië vasgetrek

  • 18 ure gelede |

    Kameel byt babaseun aan kop

  • Shakira-liedjie oortree kopiereg 18 ure gelede |

    Shakira-liedjie oortree kopiereg

  • 19 ure gelede |

    Aanval op Navo-tenkwaens eis 1

  • 20 ure gelede |

    DA vra ondersoek na 'matriekdans-verkragting'

  • 20 ure gelede |

    Treindrywer ry eks dood

  • 20 ure gelede |

    Skoolhoof geskors ná loesing

  • Ek is Bond, nie Batman - Brosnan 20 ure gelede |

    Ek is Bond, nie Batman - Brosnan

  • 20 ure gelede |

    Poemas-agttal wil wéér beïndruk

  • 2 dae gelede |

    Rusland verslap sy kos-sanksies

  • 2 dae gelede |

    Studente verdrink in rivier

  • 2 dae gelede |

    IS-onthoofding ‘gruwelik’ – Brittanje

  • 2 dae gelede |

    Vrou se lyk in veld gekry

  • 2 dae gelede |

    Liberië stel aandklokreël in

  • 2 dae gelede |

    Betogers hys vlag, verf oor ster op Moskou-gebou

  • 2 dae gelede |

    Polisie skiet kaper dood

  • Vrou gee omie gas met haar vuis 2 dae gelede |

    Vrou gee omie gas met haar vuis

  • Vrou sorg vir 175 sterwende katte 2 dae gelede |

    Vrou sorg vir 175 sterwende katte

  • 2 dae gelede |

    Brand op bus eis een, beseer 19

  • 2 dae gelede |

    Ferguson-betogings: Nog 47 vas

  • 2 dae gelede |

    Reistas-moord: Lyk terug na VSA

  • Windies vry glo na Mickey 2 dae gelede |

    Windies vry glo na Mickey

  • 2 dae gelede |

    Soldaat se lyk ná 18 jaar gevind

  • 2 dae gelede |

    Daveyton-betogings: Ses vas wat plunder

  • 2 dae gelede |

    Grondstorting in Hirosjima eis 18

  • 2 dae gelede |

    Amerikaanse joernalis onthoof

  • 3 dae gelede |

    'Rower' doodgeskiet, makkers vas

  • 3 dae gelede |

    Werkers gooi man met lemoene dood


Thaise ongeluk eis 2, talle toeriste beseer

sapa-dpa
Maandag 02 September 2013

BANGKOK. - Twee mense is die naweek dood en nege toeriste het verskeie beserings opgedoen toe hul minibus teen ’n vragmotor gebots het. 

Twee Duitsers is onder die beseerdes. 

Siriporn Haemah, ’n werknemer van die Samdej Phrayuphraraj-hospitaal se waakeenheid, sê dié toeriste is in ‘n “kritieke toestand en het interne beserings en gebreekte bene opgedoen.”  

Die hospitaal is in Sa Keow geleë. Dié provinsie is 150 km oos van die Thaise hoofstad, Bangkok, geleë. 

Maj. Boonnak Trachoo van die provinsiale polisie sê die toeriste het die minibus in Aranyaprathet by die Kambodjaanse grens gehuur om hulle na Bangkok terug te neem nadat hulle die bekende tempelkompleks Angkor Wat besoek het.  

“Die bus het trompop teen ’n 18-wiel-vragmotor gebots wat in die aankomende verkeer beland het om ’n motor te vermy wat stadiger begin ry het om by ’n vulstasie in te draai,” het die polisiebeampte gesê. 

’n 54-jarige Taiwannese toeris en die bestuurder van die minibus het nie die ongeluk oorleef nie.  

Die ander passasiers – almal toeriste – is beseer. Sommige van hulle is reeds uit die hospitaal ontslaan.  

Vier Amerikaners, twee Duitsers, ’n Franse burger, ’n burger van Hongkong en nog ’n Taiwannees was ook in die minibus.



  • Gee terug die geld!

  • ‘Rassis’ Steve nie hiér welkom

  • Nóg ’n baba is vingers kwyt

  • politiek

    'Woede kan oorkook’

  • Zuma-seun in hof oor noodlottige ongeluk

  • Chaos in NV: Zuma antwoord vrae

  • omgewing

    Twee beseer toe olifant in wildtuin kar omgooi

  • omgewing

    SANParke maak R81 m. uit renosterverkope in 4 j.

  • Waagkuns

  • gesondheid

    Ma dalk hof toe oor baba

  • Moenie media toe gaan, vra hospitaal

  • Baba spasties gebore: Ouers kry R11,2 m.

  • wereld

    Foley: Rebelle eis €100 m.

  • Lugreise van drie lande verbied

  • wereld

    Eksperimentele middel bring hoop in die stryd teen virus

  • wereld

    Hulpspan van SA na Gasa

  • Broer kom in gang op uitgesnyde baba af

  • Tukkie verkrag: Hy ‘hoor stemme’

  • Man in sop wat meisie (14) glo volg

  • onderwys

    Integrasie-beleid kom

  • ‘Integreer Gauteng-buurte’

  • misdaad

    Ledwaba moet geld terugbetaal, eis NVG

  • 2 van polisie beter ná ontsnappers se skote

  • Windpomp: Pa weer onder mes

  • Skok oor onderwyser glo kinderporno maak

  • misdaad

    ‘Raad moenie derde keer oor Du Preez sê’

  • SA vrou deel van kartel

  • ondersoeke

    NVG wil gesteelde Skerpioen-geld terug hê

  • gesondheid

    ‘Belas koeldrank wat suiker bevat’

  • Inwoners ‘kla sedert 2006 oor swak diens’

  • joukoerant

    Beeld-voorblad: 22 Augustus 2014

  • omgewing

    100 000 grootvoete in net 3 jaar gestroop

  • Visums kan tol eis in bedryf

  • wetenskap

    Wetenskapjoernalis kap VF+ oor evolusie-opmerking

  • onderwys

    ‘Geld is genoeg, maar bestuur knou skole’

  • Landbouskou gee kans om kontakte te bou

  • Tydelike paspoort nie meer uitgereik

  • ‘Jy’s nie enigste een wat wag’

  • omgewing

    Gif eis 36 jakkalse, 2 kraaie

  • Bokke gee R15 000 vir MNS

  • Ackermann jr. lig Beeldtrofee dalk

  • Herwonne plastiek vir karretjies in NW gebruik

  • Gips te styf om arm: LUR dok op

  • Steve sink fees

  • EFF weier om parlement te verlaat

  • Reisverbod tussen SA en ebola-lande ingestel

  • Baba uit ma se maag: grusame getuienis

  • Klerk verskyn in 'sy hof' op verkrag-klag

  • 3 j. later hoor verkragter Tukkie 'steeds smeek'

  • Padwoede: Verdagte 'moet ophou glimlag'

  • Porsche-padwoede: saak uitgestel

  • Stropers maai 100 000 olifante in net drie jaar af

  • 'Radikale plan moet Gautengers nader aan stadskerns bring'

  • Ondersoekeenheid se Nkandla-verslag klaar

  • Dwelmmuil: Mamma, moenie aan my dink asof ek opgesluit is

  • Miljoene se dwelms in woonstel gekry

  • Bokke gee sy ouers vertroosting

  • ‘Só val my baba se vingers af’

  • OB, minister ‘verbind tot samewerking’

  • Vermoor vir R100 en ’n selfoon

  • wereld

    Obama sê: Geen god sal dít aanvaar nie

  • Wat ’n yslike veldtog vir Joost!

  • UK kry badkamer wat nie diskrimineer

  • Hulp ná 7 sterf toe gebou val

  • Vrou ontken sy vat baba

  • Kos bly duur, al daal inflasie

  • Dop maar om daardie aartappel

  • Banke só strenger

  • Banke se afgradering in parlement bespreek

  • Dagvaar hulle dán oor Nkandla – DA

  • Jeugliga kap Gautengse ANC oor Cyril

  • Trouregisters raak op in Pta, Centurion

  • Ma se raad inspireer ander nou

  • Gay vroue het meeste pret tussen lakens

  • Oudmetrolid kry 27 j. weens twee moorde

  • 3 vas ná vrou (83) verkrag, vermoor is

  • Krejcír se gesin beroof

  • Tablette dalk in diewe se visier

  • Clive aangeval: Staat wysig klag

  • Windpomp: Man hoor vandag oor arm

  • Skrap omstrede tender, vra OVK hof

  • Nyda gelooi toe hy bedel

  • Grond: Heropening ‘sal proses vertraag’

  • Web Ellis-beker in ‘lewende lywe’ in SA

  • ‘Spud’ maak musiekopslae

  • Regte(r) ding is om bloed te skenk

  • Shanduka mág pad breek vir steenkool

  • Ondersoek na kleuterskool sloer te lank

  • Gestremde se ma moet R6,1 m. kry

  • Beeld-voorblad: 21 Augustus 2014

  • Skoot eis oog: Minister betaal

  • misdaad

    Gebed in hof ná 3 ontsnap

  • Protes oor grond ontwrig skole

  • Betogers versper hoofpad

  • 13 vas wat oor af krag betoog

  • Netwerk24 sal jou netlaatlees

  • 27 jaar tronk toe ná hy vriendin, kêrel skiet

  • Malema vies oor hy nie oor mynwese sy sê kan sê

  • Jeugliga: Ramaphosa-benoeming glo voortydig

  • Maimane, Selfe op Nkandla ad hoc-komitee

  • Bokke bring vertroosting

  • Vrou wat baba glo uit maag sny pleit onskuldig

  • Soldaat trek aansoek om borgtog terug

  • Windpomp-ongeluk: Pa hoor Donderdag oor sy arm

  • Kontrakteur 'wil slagoffers help' ná Meyersdal-tragedie

  • Uit tronk ná troulokaal-brand; nou wil staat vrou toesluit

  • Vrou se mesdood: man probeer selfmoord pleeg

  • Gru-video wys glo hoe joernalis onthoof word

  • 7 Pta-skole loop deur ná diewe alarms ontkoppel

  • Paaie in Mamelodi met klippe, buitebande bestrooi

  • 13 vas oor onrus in Limpopo

  • Onluste ontwrig verkeer weer in Riverlea

  • Arts sny verkeerde pasiënt

  • Man sterf ná hy glo met lemoene bestook is

  • SA dwelmmuil 7 jaar tronk toe in NS

  • Boef jaag met vyfjarige in kar weg

  • Man in hof wat vrou glo 50 keer met mes steek

  • ANC val Beeld-redakteur aan oor JZ-rubriek

  • Gorgeous en Mej. SA kuier hulle stokflou

  • misdaad

    Twee vlug skietende uit hof

  • Vrae ná huis ineenstort

  • Lykswa-rekordpoging

  • Windpomp: Pa bestendig ná ongeluk wat seun eis

  • Facebook: Dis oud – hou aan verfris druk

  • ‘Blanko tjek’ vir nuwe komitee

  • Media 'verskoon' toe komitee oor Tshabalala praat

  • Madonsela wil self oor Zuma se woning getuig

  • misdaad

    Hy kry e-skyfie oor Sanral hom help ná rooftog

  • misdaad

    Cosatu se Tony glo met dood gedreig

  • Oscar se broer weer onder mes ná ongeluk

  • Oudspelers kry inspraak in nuwe Bul-grondwet

  • Lance Armstrong sê hy word nie getart

  • 100 fietse, 10 uur vir kinders

  • wereld

    Wêreldnuus in kort

  • misdaad

    ‘Valke geknel’

  • 12 vas in 3 dae wat glo renoster wou stroop

  • DA vra debat oor gays ná lesbiër sterf

  • joukoerant

    Beeld-voorblad: 20 Augustus 2014

  • G’n plan ingedien om goedkeuring te kry vir aanbouing

  • Rugbyunie moet betaal vir stoele – hof

  • Sportafrigter eis van polisie oor arrestasie

  • Kanker eis Santambank se voormalige direkteur

  • politiek

    Tlakula se lot nou in parlement se hande

  • politiek

    Oriani-Ambrosini uit alle oorde gehuldig

  • misdaad

    Video’s van hondegevegte op verdagtes se fone

  • misdaad

    ‘Stakers wou polisielede dood’

  • Vrou kry R5,2 m. van POF

  • Haal uit en wys vir strokiesboek

  • 'Ek is bly ek leef'

  • Skietery by hof: Só lyk verdagtes

  • owereld

    Wie nie waag nie ...val nie!

  • Dale vang hom aan sy eie hoek

  • ANC woedend vir Basson oor Zuma-rubriek

  • Windpomp-fratsongeluk: Pa in suurstoftenk behandel

  • Vrou dood, 2 beseer in botsing

  • Betogers versper paaie aan Oos-Rand

  • Ambrosini pleeg selfmoord, sê familie

  • Polisie spog oor slagting – getuie

  • ‘Lonmin bevoordeel wit myners’

  • Sport kry nie verkwiste R5,65 m. terug nie

  • Boer moet skool oopmaak – hof

  • ‘Hang aan ’n tak, Goliat, ek is nou by jou’

  • ‘Bokke sal by reën aanpas’

  • ‘Ek kan nie glo ek hoor nie’

  • Skoonskip gemaak met hul seepprojek

  • ‘Pa moes seun skiet of ooms sou sterf’

  • Baba-verhoor begin