Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    18°C / 6°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Woensdag

    19°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Donderdag

    20°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Saterdag

    19°C / 6°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

  • Sondag

    15°C / 7°C

    Wind 24km/h

    Reënval 21.0mm

    Humiditeit 54%


Griekwastad: Uitspraak oor regskoste

Voog vra Steenkamp-boedel moet betaal

charné kemp
Vrydag 11 Oktober 2013
Die huis in Nauwhoek, Griekwastad, waar die Steenkamps vermoor is. Foto: Mary-Ann Palmer

KIMBERLEY. - Regter Johann Olivier gaan Vrydagmiddag uitspraak gee in die saak waarin die voog van die minderjarige beskuldigde in die Griekwastad-moordsaak dringend aansoek gedoen het dat die boedels van wyle Don Steenkamp en wyle Deon en Christel Steenkamp die toekomstige regskoste van die verhoor moet betaal.

Bettie Steenkamp is die enigste van die sewe respondente wat die aansoek teenstaan. 

Adv. Corrie Ploos van Amstel SC, vir die voog, het in sy betoog gesê wyle Don Steenkamp het nie net met  die ondertekening van die opdrag in sy persoonlike en hoedanigheid as eksekuteur (van Deon en Christel Steenkamp se boedels) onderneem om regskoste te betaal nie. Hy was emosioneel verbind aan die seun en het selfs na die ondertekening van die opdrag by verskeie geleenthede gesê hy sal sorg dat regskoste betaal word. 

Dit is dus ’n voortvloeiing van die opdrag. Hy wou die regspan behou en sou hul regskoste betaal het om te verseker dat 'n moontlike onskuldige seun nie skuldig bevind word nie. Die onderneming of mandaat moet dus aan sy boedel gebind word. Die opdrag is nie gekanselleer nie, daar is wel net gevra dat regskoste verminder moet word. 

Adv. Mejellie Wessels, SC, vir Steenkamp, het betoog dat die opdrag gekanselleer is en nie aan Steenkamp se boedel gebind kan word nie. Boonop was die voog die opdraggewer, maar hy het nie die betalings gedoen nie.  

Dit was aanvanklik nie duidelik wat die skuldoorsaak is wat die aansoek ondersteun nie. In die stukke is die onherroeplike opdrag as die skuldoorsaak aangevoer, maar in argument het dit meer op Steenkamp se mondelingse ondernemings om regskoste te betaal en e-posse en notules berus. 

Laasgenoemde dokumente is nie as eedsverklarings aangebied nie en die korrektheid word bevraagteken.  

Steenkamp was in ’n onmoontlike posisie om regskoste te betaal waarvan hy nie die uiteindelike bedrag geweet het nie.  

In die aansoek het die voog gevra dat Bettie Steenkamp gemagtig en beveel word om in haar hoedanigheid  as eksekuteur die redelike en billike regskoste en uitgawes van advokaatgeld, prokureursgeld en groot uitgawes vir deskundiges (forensies, ballisties asook sielkundig) vir die verhoor te betaal.

Die voog, wat nie die vermoë het om dit te betaal nie, meen dat die uitgawes tot dusver redelik en billik was.

In die alternatief word gevra dat Smith en Vermaak, in hul hoedanigheid as eksekuteurs van Deon en Christel Steenkamp se boedels, gelas en gemagtig word om dieselfde koste te betaal.



  • Oud-tandarts wil hof toe oor parool ná moord op vrou

  • Afrikaanse universiteite bestaan nie meer - Blade

  • EFF-lede bestorm wetgewer; polisie druk deur toe

  • Nersa wil korrupsie met krag stuit

  • SA stuur taakspan na Midde-Ooste

  • Selfoonkenner getuig in Van der Merwe se moordverhoor

  • Alliansie teen hidrobreking stel ultimatum aan regering

  • Verdediging sê hoekom 3 nie gearresteer moet word

  • Jan Taks Doer Onder bekyk SA klub-baas

  • Mnr. X het 'niks by te dra' - Mpofu

  • Mikayla nou moeg vir dokters

  • ‘Pippie was in veel erger pyn’

  • DA-jeug betoog vir beurse

  • Kragtoevoer na Centurion 'Dinsdagmiddag herstel'

  • Rampvlug: MH17 (blog)

  • Israel tref 70 teikens in Gasa; dodetal meer as 570

  • 'Blerrie skande dat 'n kind só mishandel kan word'

  • Ystervarke dalk oorsaak van dié ergernis

  • Gholf boei haar, vertel Kiera (9)

  • Fotogalery: Prins George se eerste jaar

  • Anika: Pa, eks moet getuig

  • ‘Ek het met jag grootgeword,’ sê Matfield

  • Familie wil dié briewe bewaar

  • Aanklaer skryf net snaakse hofstories

  • Vliegramp: ‘Wat steek hulle weg?’

  • 'Leer dié kapers 'n les'

  • Familie herken een van kapers

  • Boewe ry 4 dae met Mongezi rond

  • Minister: ‘Ek sál plaasmoorde pak’

  • Bus ry 4 dood

  • 5-jarige val 3 m toe hy, pa in sentrum speel

  • ‘Ondergrondse Gasa is ’n uitgebreide netwerk’

  • Concordia se laaste vaart

  • ‘Los E-tol-vervolging vir eers’

  • Geduld op met anti-gay lande

  • Polisie bly in pasoppens danksy sosiale media

  • NW-raad kry ’n administrateur

  • Kernkrag: Miljoene gaan aan navorsing

  • SA is in ’n geldknyp, waarsku minister

  • Seun sterf: Arts ‘mislei’

  • Palestyne loof ANC vir sy ondersteuning

  • Transnet: Oues eis R79,5 miljard

  • Geologiese kaart van Mars sal Nasa help

  • Stropers jag wild met honde

  • Vroue maak glo groter wins

  • De Lille volgende voor Seriti

  • Baie vrae oor Lesufi se ‘integrasieplanne’ vir Gautengse skole

  • ‘Ons kry niks vir dié opoffering’

  • Net glimlagte toe Mongezi, sy ma herenig is

  • Bus ploeg deur voetgangers in Randburg; minstens 3 sterf

  • N4 hiér gesluit ná ongeluk

  • 4-jarige se gru-dood: 'Bring kapers vir ons'

  • Gasa-konflik ruk die wêreld

  • Seriti: Richard Young begin nie getuig

  • SAPD gaan nuwe rekrute 'nou straf toets'

  • Kind (4) 10 km gesleep

  • Metro-hoë jaag deur heining

  • Man met 6 breuke wag lánk op operasie

  • Renosterhandel: 'Sindikaat' in 2015 op 1 872 klagte verhoor

  • 5-jarige gekaap: 'Hoekom het jy my nie vroeër kom kry?'

  • Beloning vir inligting oor kapings

  • Russiese missiel het tuig getref, sê die VSA

  • VN-veiligheidsraad vra 'onmiddellike skietstilstand' in Gasa

  • Israel vernietig tonnels

  • Waaroor gaan die konflik en waarop stuur dit af?

  • ‘Hoofpyn’ en ‘Soettand’ gevang

  • Powers gee donker wolk ’n silwer randjie

  • Afrigter ontsnap van 17 rowers

  • Juniors sondebokke?

  • Warmer week lê voor vir noorde van land

  • SAUK ‘sê dankie aan personeel’

  • ‘Slim kontaklense’ sal diabete só help

  • Mense hou van sy reekse óf haat dit

  • Weerwolfkat het nie nig of neef

  • Verpligte vak kry steun én teëstand

  • 71-jarige voltooi 41ste kano-resies

  • Politieke dagboek

  • Meer vrae ná jongste vliegramp

  • SA soldate gedenk Slag van Delvillebos

  • Franse rugbyspelers in kapmesaanval

  • Sewe dood toe taxi, motor op R37 bots

  • JP Koen se bloed is nog groen

  • Raadslid van IVP by hostel geskiet

  • Kinderlyk by kerk in KZN gekry: Man in hof

  • Muil wou ma ‘beter lewe gee’

  • Brand lei tot groot skade vir Heilsleër

  • DA-LUR hospitaal verbied

  • Toelaes bevoordeel arm jonges