Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 8°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Sondag

    18°C / 6°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Dinsdag

    21°C / 8°C

    Wind 25km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Woensdag

    20°C / 9°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Donderdag

    22°C / 9°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.1mm

    Humiditeit 24%


toeriste loop deur in krugerwildtuin

Olifant was op hitte, beseer

Sosiale netwerke gons van negatiewe kritiek

Blanché de Vries
Donderdag 02 Januarie 2014

Die aggressie wat die olifant gewys het, was nie normaal nie. Nadat hy van kant gemaak is, het ons ontdek hy is ook beseer, dalk omdat hy met ’n ander olifant baklei het terwyl hy op hitte was.

KAAPSTAD. – “Dit is hartseer dat ’n olifantbul van kant gemaak moes word omdat hy op hitte was toe hy die toeriste aangeval het”

Dít was prof. Rudi van Aarde, olifantkenner en voorsitter van die Universiteit van Pretoria se bewaringsekologie-navorsingseenheid, se kommentaar op die voorval waarin ’n olifantbul Maandag van kant gemaak is ­nadat hy twee toeriste aangeval het.

Die bul het Jans de Klerk, ’n Suid-Afrikaner wat in Brittanje woon, en Sarah Brooks van Brittanje in hul blou Volkswagen in die Krugerwildtuin aangeval. Brooks is ernstig beseer toe een van die olifant se tande die agterkant van haar heup oopgeruk het. Sy is na die Mediclinic Nelspruit geneem en was gister in ’n stabiele toestand.

Die aanval het by ’n watergat naby Pretoriuskop in die suide van die wildtuin plaasgevind.

“Die paartjie het glo die olifant gevolg om hom te verfilm toe hy skielik op hulle afstorm en hul motor ongeveer 400 m ver in die bos stoot,” het William Mabasa, woordvoerder van die Krugerwildtuin, gesê.

Die voertuig is erg beskadig.

Mabasa het gesê daar is besluit om die bul van kant te maak omdat hy moontlik ’n gevaar vir ander toeriste kon wees.

“Die aggressie wat die olifant gewys het, was nie normaal nie. Nadat hy van kant gemaak is, het ons ontdek hy is ook beseer, dalk omdat hy met ’n ander olifant baklei het terwyl hy op hitte was.”

Die paartjie het dalk nie besef die bul was op hitte nie. Hulle kon dan die tekens van aggressie beskou as iets wat hulle kon verfilm eerder as iets gevaarliks, het prof. Rob Slotow, direkteur van die Amarula-olifantnavorsingsprogram by die Universiteit van KwaZulu-Natal, gesê.

Slotow meen die wildtuin het die regte besluit geneem omdat ander mense aangeval kon word en dit noodlottig kon wees.

Hy het verduidelik wanneer ’n olifant op hitte is, is sy testosteroonvlakke hoër.

“Hy sal sy ore klap en dalk eers, as ’n waarskuwing, maak of hy gaan storm. Hulle het hom dalk agtervolg om die gedrag te verfilm en dit nie as ’n waarskuwings gesien nie.”

Van Aarde het gesê toeriste moet eerder ver weg bly terwyl ’n olifantbul op hitte is. “Hulle was dalk te naby aan die bul,” het hy bygevoeg.

Die besluit om die bul van kant te maak het heelwat negatiewe reaksie ontlok op sosiale netwerke soos Twitter en Facebook.

“Mense kritiseer, maar was nie self daar nie en weet nie van die omstandighede rondom die voorval nie,” het Mabasa gesê.

Brooks is genader vir kommentaar, maar het gesê sy wil nie daaroor praat nie.



  • Firma: Dis als brug se skuld

  • Kameelperde het van hiér gekom

  • Permitte om twee te skuif ‘bly lê’

  • G’n gegrom en katnaels

  • Dís mos nou sportmanskap!

  • ‘Nie gelowig, maar tóé bid ek’

  • Inwoners steek ‘misdaadnes’ in Jhb-middestad aan die brand

  • Student bel pa ná haai hom byt

  • Ebola: ‘SA sal nie behandel’

  • R200 000 en dit hou skaars 'n minuut aan

  • Sêr: Puk se wenner is Caput

  • Pravin: ‘Diens elke oomblik van elke dag’

  • Gróót lus vir ’n mopaniewurm

  • Head en hoof vorm wenspan by skool

  • Dagga en die tonnel wat nêrens gaan

  • Botsjwanana, Angoula isj sissjies

  • Modise: Veearts glo gedreig

  • ‘Tekort aan geld hou swart dosente weg’

  • Petrolprys was op die rand van verhoging, maar bly net so

  • Breislaaf se kop is in die wol-ke

  • Verbode dobbel vat R600 m.

  • ‘Parool laat gevangenes in steek’

  • Rower begin vloek toe huiseienaar op hom afkom

  • Uganda se wet teen gays ‘so dood soos ’n mossie’

  • Vrede hou nie lank

  • Bewaarder se lyk ontdek

  • Klein Juan se familie verlig oor toetsuitslae

  • Haai val branderryer aan net voor sirene baaiers waarsku

  • 'Gaan goed' met oorlewende kameelperd

  • Sandton-vrou 2 dae in huis vasgebind ná rowers toeslaan

  • Zuma wil NVG-baas skors

  • 'Wolbom' by Voortrekkermonument

  • Toetse ná brandbaba stuipe kry

  • Modise: Veearts sê hy is gedreig

  • 'Private Smith' verloor 5 broers in oorlog

  • Polisie ondersoek aanranding-klag ná 'padwoede' in Pta

  • Vet Frik vertel van rooftog in Jhb-kuierplek

  • Gewonde pediater se longe val plat

  • Dosent: Familielede sterf ook só

  • Langnek-tragedie: DBV gaan dalk klag lê

  • Voormalige Skerpioene-baas se saak uitgestel

  • Koeël tref muur, toe boef

  • Kerk stampvol om polisielid te groet

  • ‘2 voorgesê om oor dade te jok’

  • Kgwadi sê oor ‘wit’ kampus

  • Jonny: Jy weet jy gaan tweede kom teen 'Bekkies Bouta'

  • Springbokram vir R1,2 m. verkoop

  • Namakwaland, Weskus se blommeprag is hier!

  • ‘Boere moet hul emosies afsit’

  • In hof ná vrou gesteek is

  • Tshwane-raad takel kabeldiefstal

  • Faksie van Zille beheer NVG

  • Swak gedrag hiér van leerlinge kwel LUR

  • Sege vir arm oues

  • Onnies huis toe gestuur omdat daar nie geld is nie

  • Munisipale oudit: Cosatu eis aksie

  • Plaaslike rade tot R87 mjd. geskuld

  • Tenders vir vriende

  • Zuma gestrand oor te min lugmagvlieëniers

  • JA vir casino in Pta

  • Le Clos en Kie. neem toe eers ’n selfie

  • Snoepies maak SA kinders ál vetter

  • Aanvalle op boere: ‘Regering sleep voete’

  • Figuur kom agter die gordyn uit – met ’n panga

  • Forum hof toe om myn te keer

  • SA is op uitkyk vir ebola, ‘maar kans is skraal’

  • Nuus oor Lotto se operateur kom dán

  • Kom trap fiets en help arm kinders

  • Regstel-aksie: ‘Ons is anders’

  • Kinderhuis moet dalk toemaak

  • Raadsbaas kan 90 dae tronk toe

  • Wêreld-Beeld

  • Malamulele betoog weer oor munisipaliteit

  • Wayde verras hom dag ná dag, sê pa oor silwer

  • Vragmotor brand uit

  • Geen skriftelike vrae is by die parlement ingedien nie

  • Aanrand-klagte ná voorval met lykswa

  • Zille volhard oor Gasa-konflik

  • SWD se blasers ‘staak’ oor veiligheid

  • Oos-Randse mynkonsultant koop Oscar se huis

  • Man sterf, nog een gewond in 2 skietvoorvalle aan Rand

  • Jy gaan nóg hoes vir krag

  • ‘Ek druip 2 keer, maar dis g’n skande’

  • Ollie Viljoen te siek vir Oppikoppi-erekonsert

  • Tot R800 m. verkwis

  • Leerlinge betoog teen lyfstraf

  • Regering aangevat oor dié lisensies

  • Praktykgebiedewet is van die baan

  • Nóg ’n WB nie in Kallis se bereik

  • Beeld hou jou op hoogte van vanjaar se sêr

  • Lugdiens red SA groep se Statebondspele-konsert

  • Louwna, Paula en Aggie deel sop uit

  • 800 van weermag staak oor voordele

  • Hospitaalkaarte toe nie so knap nie

  • Ramokgopa vaar uit oor dié wanorde

  • Sitstaking dreig by Medunsa

  • Dís wat Nazi’s doen, sê EFF

  • Onduidelike diensbillikheid-regulasies pla DA

  • Grondeise: Onteiening kom wel

  • Dosent spring na sy dood by Tuks

  • Dít wys hy verkrag kleuter, hoor hof

  • Britse vrou op haar wildplaas vermoor

  • 2 vas oor R12 m. se Mandrax

  • Oudprokureur kry nóg 5 j. in tjoekie

  • 5 Interpol-rekenaars in Pretoria gesteel

  • Hy ‘probeer vervolging saboteer’

  • Nou kan sy skop en spring

  • Nóg ’n olifant gestroop in Krugerwildtuin

  • Visse uit vuil dam gered

  • Limpopo: Onmin in ANC nog nie verby

  • Noordwes kry meer psigiatriese dienste

  • Porsche: Man vlug vir media

  • Twee konstabels in hof wat glo omkoopgeld vra

  • Drie van Zim vas weens platinum van R50 000

  • Laaste lid van vliegspan van Hirosjima-bom sterf

  • Wanneer popsterre polities is

  • EU gee nóg €2 m. om Ebola te beveg

  • Tot 150 onder modder begrawe in Indië

  • SA veroordeel terreur in China waarin talle sterf

  • Kameelperd dood toe nek teen brug kap

  • Hou aan bid vir my man, vra gewonde pediater se vrou

  • EFF gaan Johannesburg tot stilstand bring, waarsku Juju

  • 'Pappa Ben, ek is bang'

  • Verarmde bejaardes mag klasaksie teen Transnet instel

  • Video: Kaal vrou streel Mandela-beeld

  • Ebola: Noodtoestand in Sierra Leone

  • Vrou op wildplaas vermoor: polisie soek werkers

  • 3-jarige verkrag: 'Ma maak storie op'

  • Plek in kitskos-ry het haar seun byna sy lewe gekos, sê ma

  • Géén bom in winkelsentrum

  • Prokureur met Alzheimer verloor teen prokureursorde

  • 'Vroue se grootste struikelblok is manier waarop hul dink'

  • Duisende krap kop oor Wiskunde

  • Kaper in koeëlreën in Fourways gewond

  • So by my kool, is duur groente Noakes se skuld?

  • Rugbyster vertel van ‘demoon’

  • Sanral-voorsitter bedank

  • Chad swem 7 medaljes los

  • Onnies praat oor baie werk, min tyd

  • ‘Ons vernietig werk’

  • De Klerk sit sy voet neer

  • ANC gaan lede tug ná oproer

  • EU straf Rusland oor Oekraïne

  • Tot 25 honde in sewe maande hiér vergiftig

  • Nóg val vir truuk met huis in Pta

  • Wag val hom dood in Menlyn

  • DBV sê dankie, maar kort nóg geldhulp

  • Gauteng-leerlinge kry slim-klaskamers

  • Tiener sterf ná ‘stoute’ aand

  • kykNET beboet oor spot met dié sindroom

  • Ware liefde tussen die grafstene

  • Strauss 'n Bul: Cheetah-ondersteuners eis antwoorde

  • Seëvierende Blitsbokke terug in SA

  • ‘Dosente laat ons druip,’ sê studente

  • DA eis verslag oor Limpopo-bestuur

  • ‘Mandela was nie so sag nie’

  • R20 000 vir 39 ruikers: ‘Ek sal dans!’

  • Modise se plaas: DBV kry lasbrief

  • Vlieg van Pretoria af Kaap toe

  • DA wil hof toe oor Zuma, OB se verslag

  • EFF ‘soos Hitler se Bruin Hemde’

  • Gee JZ se dogter ’n groeikans, sê Gwede

  • Ma dien klagte in ná 7 sterf in heli

  • Oudhoë van Skerpioene spring nie vonnis vry

  • JZ-wagte wou getuies betaal

  • Verdwyn toe hy in hof moes verskyn

  • Jaggewere kan dalk vanself afgaan

  • Hof hoor oor grusame houe

  • Weermag weier rekrute met MIV

  • Kind verdrink op pa se werkperseel

  • ‘Gauteng kort 800 ambulanse’

  • Stetoskope, handskoene, steke . . .

  • Spioenasiebande: Zuma stel saak

  • Ietermagog hang aan ’n draadjie

  • Leeus se getalle op dié wyse afgebring

  • ‘Dié honde soek net liefde’

  • Is jy in gr. 11? Skryf in vir beraad!

  • Padwoede: Man gee hom oor aan polisie

  • Algerynse vliegtuig dalk neergeskiet – ontleders

  • Tiener onthoof skoolmaat

  • Ebola: AngloGold se myn bly oop

  • VSA bankvas agter Israel