Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    23°C / 8°C

    Wind 23km/h

    Reënval 1.3mm

    Humiditeit 11%

  • Woensdag

    23°C / 11°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Donderdag

    23°C / 11°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Vrydag

    24°C / 10°C

    Wind 22km/h

    Reënval 1.0mm

    Humiditeit 35%

  • Saterdag

    25°C / 11°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 31%

  • Sondag

    25°C / 12°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%


Twee sinkgate val in op paaie

Elise Tempelhoff
Donderdag 27 Februarie 2014
Die sinkgat langs die R500 het ’n telefoonpaal feitlik heeltemal ingesluk. Foto: felix dlangamandla

Twee reuse-sinkgate het op paaie aan die Wes-Rand ingeval.

Een, langs en gedeeltelik onder die R500 tussen Carletonville en Randfontein, het die afgelope naweek ontstaan, het Wiekus Myburgh, bestuurder van nooddienste by die Westelike Distriksraad, gister gesê.

Dié pad is intussen vir verkeer gesluit en ’n ander roete oor ’n nabygeleë plaas in die omgewing is oopgestel.

Dié sinkgat het feitlik ’n hele telefoonpaal ingesluk. Na verneem word, is die sinkgat 17 m diep en 20 m in deursnee.

Die ander sinkgat het sowat tien dae gelede op ’n plaaspad in die omgewing van Tarlton ingeval. Volgens ’n wetstoepasser van die departement van omgewingsake is dié sinkgat sowat 30 m diep, 40 m lank en 60 m breed. Dit het ingeval op Greenway Farm, ’n plaas bo-op die Steenkoppies- dolomitiese kompartement.

’n Voorlopige ondersoek deur die Blou Skerpioene (die departement van waterwese se wetstoepassers) het gewys afloopwater is gekanaliseer en in ’n boorgat gepomp om te voorkom dat landerye verspoel.

’n Ondersoek sal moontlik ingestel word om vas te stel of die waterwet oortree is.

Die sinkgat het sowat 25 m van die naaste huis ingeval.

Verskeie krake in die omgewing van die sinkgat wys daarop dat nog gate hier kan inval.

Myburgh het gesê dit het die laaste tyd baie in die omgewing gereën en die gebied is geneig om sinkgate te vorm.

Garfield Krige, geoloog en waterwetenskaplike, het gesê die sinkgat by die R500 is vermoedelik veroorsaak deur ­reënwater wat oor etlike jare op die pad versamel het en stelselmatig deur die dolomitiese kors gevreet het.

Reën­water is suur, het hy gesê.

Vito Rugani, direkteur van Greenway Farms, kon nie vir kommentaar opgespoor word nie.



  • omgewing

    Staat 'het sterk saak' teen beweerde stropers

  • misdaad

    Malema: 'Regter-president meng in'

  • misdaad

    Padwoede-saak in 2015 aangehoor

  • Nkandlagate: Media mag tugverhore bywoon (twiets)

  • Malema se bedrog-verhoor amper jaar uitgestel

  • Gay predikant se appèl afgewys

  • Nuusdag met Niekie: Jake kies koers

  • Uitgedwing?

  • Poste glo verkoop: taakspan wil 'sonder vrees of guns' werk

  • Rand Water hét plan, kort net geld

  • Meters nie so slim nie

  • Geheue keer terug

  • Duisende betoog steeds in Hongkong, weier om pad te gee

  • politiek

    ‘Nkandla’ weergalm van Kaapstad tot in Durban

  • politiek

    Nkandla: Diefstal kort voor tugsake

  • misdaad

    Gru-daad los letsel

  • Mortier glo van skool se fees

  • politiek

    DA gaan dokumente oor musiekfees aanvra

  • politiek

    ‘Moenie Afrikaner van SA vervreem’

  • misdaad

    Pa gesoek ná vrou en baba brand

  • Bye val honde in hokke aan en steek 2 dood

  • omgewing

    Kruger kry lodge

  • onderwys

    Studente-stormloop

  • Oom At leef só voort by kinderhuis

  • Aktiviste sal móét getuig

  • Tussen die puin

  • misdaad

    ​Thomas sal nie beter word nie, hoor hof

  • SA dalk só betrek

  • ​Nkandla: 15 firmas eers bekyk

  • Uitgawes skokkend

  • ‘AWB-leier hét rol gespeel’

  • Vinnige optrede fnuik plaasaanval

  • omgewing

    Renostersindikaat 'was baie wreed'

  • misdaad

    Vier vas ná vrou se moord

  • omgewing

    Sê jou sê oor ontwikkelings in wildtuin

  • Fietsryer stabiel, motoris gou in hof

  • Openbare werke ontdek miljarde se onreëlmatige uitgawes

  • EFF-lede gaan Polokwane se strate oorneem

  • omgewing

    ‘Net’ haaie weet nog nie van dié nuutjie in Valsbaai

  • Hongkong-oproer: aandeelpryse tuimel, banke en skole gesluit

  • Nuusdag met Niekie: Afrikaans op universiteit

  • 'Tsoenami'-bendelede vasgetrek

  • Ongeluk ontwrig Jhb-verkeer; polisie maan oor nat weer

  • Vlieënier land op hoofpad in NK

  • Kwaai koei trap boer toe tot in hospitaal

  • Moolman moes weer leer sing

  • ‘Moenie so huiwer om oor die dood te praat nie’

  • NWU: ‘Te min swart’

  • Musiekfees: Húlle verloor meeste

  • Buurte het weer water

  • Mortier tref vrou in huis

  • Laat registrasie van geboortes gou verbied

  • Renosters: Weier borg, vra 16 000

  • Projek by Kriel 3 weke uitgestel

  • Booysen op spesiale verlof

  • Lagos: Net 18 lykskouings op SA 84 klaar

  • Mediawet: JZ gevra om nie te teken

  • Solidariteit wil met veldtog vir taalregte veg

  • Personeelgroepiese ‘arms en bene’

  • Wen ’n vakansie met Beeld en RSG

  • Databasis kom van geskorste amptenare

  • politiek

    Phiyega is opnuut onder druk

  • Mans gee pad, vroue bly sit

  • politiek

    R40 miljoen vir ministeriële huise

  • Haar gunsteling-tekkies Big Apple toe vir veldtog

  • Hewige reënstorms en laer temperature vir verskeie provinsies voorspel

  • Politieke vryheid in Hongkong geëis

  • politiek

    ANC trek laer om Zuma