Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    21°C / 8°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Donderdag

    21°C / 8°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Vrydag

    22°C / 9°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Saterdag

    24°C / 12°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%

  • Sondag

    26°C / 12°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Maandag

    28°C / 12°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 9%


Sponssiekte eis 35 van grootste SA boer se 1 000 renosters

Elise Tempelhoff
Woensdag 23 April 2014
John Hume Foto: Albina Hume

John Hume, die land se grootste renosterboer, het die afgelope twee maande ’n ernstige terugslag beleef toe sponssiekte tussen sy sowat 1 000 renosters uitgebreek en 35 dood is.

Terry Bengis, Hume se woordvoerder, het gister gesê al die diere op die plaas Elandslaagte buite Klerksdorp moet nou teen die bakterie (Clostridium novyi) ingeënt word.

Dumisa Seshabela, woordvoerder van die Noordwes-departement van ekonomiese ontwikkeling, omgewing en bewaring, het gesê hulle het ’n waarskuwing oor die uitbreking van sponssiekte op Elandslaagte aan ander wildboere uitgestuur.

Volgens Bengis is daar tussen 20 en 25 variante van dié bakterie. Wetenskaplikes, waaronder veeartse van Onderstepoort, het die Elandslaagte-bakterie al geïsoleer en probeer nou ’n entstof daarteen ontwikkel.

“Ons beskou dit as baanbrekerswerk,” het Bengis gesê.

Die karkasse van al die renosters is verbrand om te voorkom dat dit verder onder die trop versprei.

Ekoloë met wie Beeld gepraat het, het gesê hulle meen die bakterie het ná die hewige reën die laaste tyd in Noordwes in die gras ontstaan waar die diere wei. Hulle meen ook die onnatuurlike omstandighede waaronder die diere aangehou word en dat daar meer as 1 000 is, het die verspreiding moontlik gemaak. Van hulle meen die drakrag van die plaas is oorskry.

Volgens Bengis het daar slym by die diere se neuse uitgeloop, hulle het vier dae later onvas op hul bene geraak en kort daarna dood neergeslaan.

Hume sal nou al sy oorblywende renosters moet verdoof en inent – sodra die entstof beskikbaar is. 



  • Kind hoor: ‘Jy sal in hel brand’

  • Pta-pediater vertel van skote

  • ‘Percy weet nie eens wie ek is!’

  • ‘Kom ons luister na wat die kinders sê’

  • Dorp draai rug op klaer

  • wereld

    IS onthoof nóg ’n VSA-joernalis

  • wereld

    ‘Ebola bedreig toegang tot kos’

  • Zille kan dalk nie woord hou

  • ‘MasterChef’, ‘Idols’ bly baie gewild

  • Wit brandarmes ‘te min om in te reken’

  • Opposisie verwelkom Tlakula se bedanking

  • ‘Onrus in arbeid kan boere se rug breek’

  • Krieketman se beurt ná 103 j. verby

  • Petrolheffing is vir meeste alternatief

  • Polisie se baas kruip nog weg

  • misdaad

    ’n Nota op moordtoneel verder bekyk

  • misdaad

    Pta-toerman tronk toe

  • Steve se GPS-stem wys pad aan

  • gesondheid

    Regulasies oor hospitaal- en fisio-tariewe kort, sê raad

  • misdaad

    ‘Só is gekul met Koeberg’

  • wereld

    2 dier-aktiviste van SA slaap in tronk

  • wereld

    Britse owerhede wreed, sê ouma

  • wereld

    Irakiërs verdryf IS-magte

  • Dis oorlog!

  • Kunstige kop

  • Brand stuit Big Brother

  • 'Happy Chappy' spring by Tuks

  • Pansy Tlakula bedank

  • Vermeende moordenaar, bedrieër uit hospitaal

  • Staat wil nota bekyk wat op moordtoneel gekry is

  • R10 m. nie in my teenwoordigheid goedgekeur - Kgwadi

  • Verkragsaak: 'Ek was 'n waardige vrou'

  • onderwys

    Haal godsdiens uit skole

  • ​3,4 m. huishoudings kry dalk gratis dienste

  • E-tol hét gefaal - Outa

  • Regstelsaak: 'Ons is sprakeloos'

  • SA se oudste krieketspeler sterf

  • Kaapstad vergader oor taxigeweld en brandstigting

  • Renate Barnard: Hof gee polisie gelyk

  • Nuusdag met Niekie: 2 September 2014

  • onderwys

    'Geen plek vir God in skole'

  • onderwys

    ‘Aanval op elke skool se etos’

  • 'Groot Amerikaanse lugaanval' op Al-Sjabaab se opperbevel

  • Ma kry R70 000 ná ‘dooie’ kind in kas gesit is

  • gesondheid

    Jou brein kry swaar as jy vet is, wys studie

  • misdaad

    Tukkie verkrag: Slagoffer skik

  • Slot kry 2de operasie ná nek breek

  • politiek

    Chaos in NV: LP’s vir eers nie geskors

  • Bokke kry spesiale brille vir vlugflouheid

  • Staan ons by, vra Bulle ná Loftus min lok

  • ‘Stabiliteit in Lesotho herstel’

  • Tweede Tukkie spring na dood binne ’n maand

  • Projek: Sien (in) ’n sinkhut anders

  • ‘Meester van improvisasie’

  • misdaad

    Taxi’s ‘moet asseblief weer ry’

  • misdaad

    Moord op ma: 9-jarige getuig

  • Maties doen weg met aand-eksamen in 2015

  • Baba gesteel: Ma gee kind self

  • omgewing

    ‘Vreemde’ rooibokke is dalk toe nie so vreemd

  • omgewing

    SANParke verkla oor stropery

  • VSA loods militêre operasie teen Al-Sjabaab

  • omgewing

    Aussies mag renostertrofeë nie huis toe vat

  • onderwys

    ‘Leer skoolkinders meer van die lewe’

  • onderwys

    Onderwysunies maan oor moontlike staking

  • Bondeltjies in ’n bondel

  • misdaad

    Kind verkrag: Bloed bewys onskuld ná 8 j.

  • Bakkie slaan op M1 aan die brand

  • Rowers sak toe op 2 sentrums in Jhb

  • ​Oud-Jeugie kritiek ná hy kragkas tref, deur lug 'vlieg'

  • Negejarige getuig hoe haar ma vermoor is

  • 'Here, gee vir Ollie 'n trekklavier'

  • ‘Ek het hom aan sy tokse herken,’ sê ma ná seun nek breek

  • Ondersoek na polisiejaagtog kom

  • Gaste gooi gay-egpaar uit kroeg

  • Noodvergadering oor Lesotho duur voort

  • Polokwane se ‘hamer-aanvaller’ vasgetrek

  • Pasgebore baba uit hospitaal ontvoer

  • Taxibestuurder doodgeskiet, busse uitgebrand

  • Nóg een val hom dood by Tukkies

  • Luister: Niekie van den Berg nou deel van Netwerk24-span

  • 11 sterf toe motors op N1 in Limpopo bots

  • Só voel jonges oor die kerk

  • politiek

    Jesus moet weer kom – JZ

  • Ozrovech-dossier: DOV kyk vandag

  • Oom Ollie in sy slaap oorlede

  • Matriekseun erg by kuierplek aangerand

  • Lesotho: SA skarrel

  • Speaker mis EFF se spertyd oor skorsing

  • politiek

    Cyril waarsku amptenare oor steel

  • ‘Ek dink nie aan siekte of doodgaan,’ sê Joost

  • Tyd raak min vir Don om appèl in te dien

  • misdaad

    Rowers buit al die wins van Karlien se konsert

  • Aanval: Vrou verloor dalk handfunksie

  • Wangedrag en af krag in hospitaal ontstel

  • Helde-ontvangs vir goue Gézelle

  • Bokke, Wallabies daag stil-stil op

  • Tukkies maak skoonskip in sêr

  • Vervolging kom gou in Bosasa-tenderskandaal

  • NWU-skenking bekyk

  • onderwys

    Private skole: Mark groei met 6,7% p.j.

  • Raad bekyk klag teen aanklaers

  • Dis heerlike lente

  • Nkandla: Onderwysersvakbond kap Madonsela

  • gesondheid

    ‘Limpopo nie reg vir Ebola-siekes’