Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    26°C / 13°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 30%

  • Maandag

    24°C / 13°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Dinsdag

    23°C / 12°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 33%

  • Woensdag

    21°C / 10°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.6mm

    Humiditeit 45%

  • Donderdag

    20°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Vrydag

    21°C / 9°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%


Woord onderweg

Lees die Bybel met liefde

Vrydag 31 Mei 2013

‘Wanneer jy ander mense met jou Bybelkennis beledig, maak jy van God ’n leuenaar,” het kerkvader Augustinus gewaarsku.

Mense wat oor Bybelverse stry, ken nie die Bybelskrywers se bedoeling nie, maar hul eie interpretasie. Hulle het hierdie interpretasie lief, nie omdat dit die waarheid is nie, maar omdat dit hulle s’n is. Kortom: volgens Augustinus is verwaandheid ons eintlike probleem.

Net soos rabbi’s Hillel en Akiba pleit Augustinus vir wat filosowe later die beginsel van welwillendheid (principle of charity) sal noem, om die Bybel te verstaan (Karen Armstrong).

Solank ons vol is van onsself kan ons nie Die Bybel verstaan nie. ’n Besef van die grootsheid van God se misterie, die gebrekkigheid van taal om hieraan uitdrukking te gee en ons eie beperkte bevatlikheidsvermoë maak ons nederig.

Die Bybelgetuienis is immers nie bedoel om ons belange en behoeftes te legitimeer nie, maar ons harte juis oop te maak vir die Gees se vernuwing.

Daarom is die riglyn wat ons in ons aanhoor van Die Bybel begelei ’n gees van liefde en nie ’n vaste dogma oor alles wat ons reeds verstaan nie.

Veral by punte van verskil behoort ons vir die barmhartigste uitleg te kies en ander (bv. gays, Katolieke, fundamenta-liste, liberales) te verdoem nie.

Die Bybel is immers gegee om ons liefde vir God en mekaar te laat groei.

Ons behoort nie net ’n openheid vir ander te ontwikkel nie, maar ’n waardering vir ander se interpretasie.

Daar moet fyn na mekaar, na Jehovas-getuies, na Jode en na agnostici geluister word.

Om die Bybel te lees, is om soos Moses voor ’n brandende bos te staan, verduidelik die Joodse denker, Martin Buber. Jy luister intens met jou hele wese. Jy maak jou gereed vir ’n openbaring wat jou dring om jou vooroordele te laat vaar.

– André van Niekerk

Uit die Woord: “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek.” – 2 Tim 3:16



  • rubrieke

    Nie alles is pluis ná dié ooreenkoms

  • spotprent

    Spotprent 17 April 2014

  • aktueel

    Cosatu-skikking verkiesingsfoefie

  • hoofartikels

    ANC flous niemand met gesloer

  • Beeld se voorblad vir Donderdag, 17 April 2014

  • rubrieke

    Ek dank die God van Pase

  • rubrieke

    Dié kolommekleinskrif suigmy in maalkolk

  • briewe

    Stem Nee-veldtog: Ganôg es ganôg

  • rubrieke

    Kies jy BP of kies jy liewer GvB?

  • briewe

    Loftus dalk net op ’n dag dolleeg

  • briewe

    Stembriewe moet dalk gewysig word

  • briewe

    Ál meer boere aan moord uitgelewer

  • Wat sê jy?

  • So sê Beeld-lesers op Facebook en Twitter

  • sielsgoed

    Goeie Nuus

  • sielsgoed

    Uit die Woord

  • briewe

    Dit is die groter prentjie wat tel

  • briewe

    Onthou wie die skurk in die verhaal is

  • spotprent

    Spotprent 16 April 2014

  • aktueel

    Vurk in die pad is hier

  • hoofartikels

    Stem is te belangrik om te bederf

  • voorblad

    Beeld se voorblad vir Woendag, 16 April 2014

  • rubrieke

    Wilhelm Jordaan: Afsku, want ek doen mee aan Oscar-‘show’

  • rubrieke

    Jaco Strydom: Kerke moet tot bekering kom

  • briewe

    Bedorwe stem is werklik ’n vrot keuse

  • briewe

    Eers verafgod en nou verskeur

  • briewe

    Nel se styl van ondervra nie uniek

  • Vir wie gaan ek stem? Nugter weet!

  • briewe

    Stem tog teen die korrupte spul

  • Wat sê jy?

  • So sê Beeld-lesers op Facebook en Twitter

  • spotprent

    Spotprent 15 April 2014

  • aktueel

    Grond: Kan kiesers DA glo?

  • hoofartikels

    Staking se tol word te hoog

  • voorblad

    Beeld se voorblad vir Dinsdag, 15 April 2014

  • rubrieke

    Jonathan Jansen: Adv. Nel leer SA gevaarlike les

  • rubrieke

    Wat alle mans oor vroue moet weet

  • briewe

    Tyd vir groter duidelikheid oor regte

  • briewe

    SAUK: Waarom swyg werknemers?

  • briewe

    Só koop die ANC nou skielik stemme

  • briewe

    Inkwisisie en die Oscar-hofsaak

  • briewe

    SA howe het lankal getransformeer

  • briewe

    Regspatrone in apartheid nie só sleg

  • Wat sê jy?

  • So sê Beeld-lesers op Facebook en Twitter

  • sielsgoed

    Uit die Woord

  • sielsgoed

    Goeie Nuus

  • briewe

    Op 7 Mei sal ek in die ry gaan staan

  • voorblad

    Beeld se voorblad vir Maandag 14 April 2014

  • spotprent

    Spotprent 14 April 2014

  • Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

  • briewe

    Saterdag-Beeld is ’n wenner!

  • briewe

    Raak ontslae van Naka ‘Vrotskie’

  • hoofartikels

    Ander reëls geld in ’n strafhof

  • rubrieke

    André le Roux: Kleinlikheid oor titel wys JZ uit

  • briewe

    Viktimisasie-klag teen Nel is vreemd

  • briewe

    Moordsaak gaan oor ego’s, nie Oscar

  • briewe

    Dr. Landman, die regter sal besluit

  • rubrieke

    Blou Willem: Destyds was dit óf Nat óf Sap, Ford of Chev

  • voorblad

    Beeld se voorblad vir Saterdag 12 April 2014