Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 8°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Woensdag

    22°C / 8°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Donderdag

    22°C / 9°C

    Wind 6km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

  • Vrydag

    24°C / 9°C

    Wind 6km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

  • Saterdag

    25°C / 11°C

    Wind 6km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Sondag

    26°C / 12°C

    Wind 6km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 3 weke gelede | sake

    Suid-Afrikaners dobbel weer

  • 3 weke gelede | sake

    Nuwe taxidiens in Berlyn verbied

  • 3 weke gelede | sake

    Bedrog kos Standard Bank R850 miljoen

  • 3 weke gelede | sake

    Hyundai begin in SA vervaardig

  • 3 weke gelede | sake

    Geen nuwe stoele, mevrou

  • 3 weke gelede | sake

    Laer oesversekering laat Santam-syfers blink

  • 3 weke gelede | sake

    Japan: eerste ekonomiese inkrimping sedert 2011-aardbewing

  • 3 weke gelede | sake

    Prysvasstelling: China teiken nie nét oorsese firmas

  • 3 weke gelede | sake

    Word só 'n leier én entrepreneur

  • 3 weke gelede | sake

    Minder mense vlieg in Suid-Afrika

  • 3 weke gelede | sake

    Sakegesprek praat met Gautrein-baas

Maatskappye

Aston Martin stel nuwe grootkop aan

Aston Martin het ’n grootkop van Nissan as sy nuwe hoof aangestel. Andy Palmer, ’n uitvoerende direkteur van Nissan, sal die leisels by die Britse motorvervaardiger oorneem, het twee bronne met kennis van die saak gesê. Dit beëindig Aston Martin se soektog van nege maande lank na ’n nuwe...

Gewildste Artikels

  • Maatskappye

    Meubelgroep raak van leningsboek ontslae

    Die meubelgroep JD Group se aandeelprys het Dinsdag skerp gestyg nadat hy aangekondig het hy gaan sy finansieringsarm verkoop. JD Group, wat onder meer Joshua Doore, Incredible Connection en HiFi Corporation besit, is nes ander meubelkleinhandelaars hard geslaan deur...

  • Mens-robot binnekort op winkelrakke

    Die Japanse miljardêr Masajosji Son gaan binne die volgende 12 maande sy bykans menslike robot,...

  • Joffe het sy oog op VSA

    Die Suid-Afrikaanse beleggingsgroep Bidvest wil sy internasionale voedselverspreidingsake in Londen...

  • Kos laat jou beursie krimp

    As jou somme vir jou maandelikse kosbegroting in Julie nie geklop het nie, moenie alleen voel nie....

  • Ekonomie

    ‘Anemiese’ ekonomie strem huismarkgroei

    Die land se “anemiese” ekonomie het die pas waarin die huismark verbeter het, sedert Januarie geleidelik stoom laat...

  • Adcock verkoop? Hm . . . Ja. Of nee

    Was Bidvest se verbete oornamestryd vir Adcock Ingram enigsins die moeite werd? In die nege maande...

  • Ekonomie

    Voertuigmark se wiele geklamp

    Dit gaan maar droewig in die voertuigmark en dit lyk nie of dit gou gaan verbeter nie. Nicholas Nkosi, Standard Bank se hoof van voertuig- en batefinansiering vir persoonlike markte, sê op ’n maandgrondslag het die bank onderskeidelik 11,8% en 8,3% minder...

  • Regering ‘nie kitsbank vir ondernemings’

    Tot 60% van nuutgeregistreerde ondernemings in die Vrystaat word net geskep om met die regering...

  • Maatskappye

    Aussies se goeie skole help WBHO

    Asiërs wat hul kinders na goeie Australiese skole en universiteite stuur, is die vernaamste rede waarom die boukontrakteur Wilson Bayly Holmes-Ovcon (WBHO) goed vaar in dié land. Louwtjie Nel, uitvoerende hoof, sê WBHO het sowat 12 jaar gelede ’n groot belang in...

  • Rhodes Food beplan R600 miljoen notering

    Die Wes-Kaapse Rhodes Food Group (RFG), bekend vir sy geblikte voedselprodukte, het aangekondig dat...

  • ‘Tupperware meer as werk, dis ’n passie’

    Charlene Curran het 23 jaar gelede by ‘n bank gewerk toe sy twee gewapende rooftogte oorleef...

  • Microsoft kry spertyd in China

    Microsoft het 20 dae om vrae van Chinese owerhede te beantwoord or die versoenbaarheid van sy...

  • Ekonomie

    Voertuigverkope daal in Augustus

    Verkope van voertuie het in Augustus effens gedaal vergeleke met ’n jaar gelede, maar die uitvoerverkope het sterk herstel. Ondanks gedempte ekonomiese groei en druk op verbruikers se besteebare inkomste het die verkope van voertuie vir die derde opeenvolgende maand...

  • Ekonomie

    Vervaardiging lig effens kop op

    Produksie in die vervaardigingsbedryf begin uiteindelik herstel – nadat die bedryf vroeër vanjaar hard deur stakings en kragonderbrekings getref is. Die verbetering blyk uit die Kagiso-aankoopbestuurdersindeks (PMI) vir Augustus, wat met 3,1 indekspunte tot 49...

  • Platinumaandele het vir OBK 'n blinker toekoms as goudaandele

    Afrika se grootste batebestuurder, die Openbare Beleggingskorporasie, verkies platinumaandele bo...

  • Blou Maandag vir Standard Bank

    Dit was ’n blou Maandag vir kliënte van Standard Bank nadat die bank se stelsels vir ’n paar...

  • Bel, én betaal, met nuwe iPhone

    Die nuwe iPhone gaan die beursie in onbruik laat verval. Apple het ooreenkomste met...

  • Verkrygings gee reus nog meer omsetkrag

    Die Bidvest-groep, Suid-Afrika se tweede grootste maatskappy volgens verkope, se jaarlikse...

  • ’n Handgeskrewe brief ná elke saketransaksie

    Tharien Hattingh gesels hierdie week met Andrew Smith, eienaar van Yuppiechef in Westlake,...

  • Maatskappye

    Inkopieplekke raak groener

    Weens die skerp stygings in elektrisiteitstariewe bestee winkelsentrum-eienaars groot geld aan groen-tegnologie om energiedoeltreffendheid te...

  • Ekonomie

    Groei in skuld futloos

    Die jongste kredietverleningsyfers wys steeds die strenger kredietkeuring wat banke en ander uitleners sedert middel 2012 toepas. Daar is aanduidings dat die kriteria vir kredietverlening sedert die tweede kwartaal van vanjaar ietwat verslap is, maar dit is nie...

  • Ekonomie

    Wat is die nut van kredietgraderings?

    Die onlangse afgradering van Suid-Afrikaanse banke deur Moody’s (en die verbasend skerp reaksie van die Reserwebank) het opnuut die kollig op die rol van kredietgraderingsagentskappe in die ekonomie laat val. Hulle het ’n mate van invloed op die koste en toedeling...

  • Besighede traag om lenings aan te gaan

    Finansiering is beskikbaar, maar besighede kry swaar en is traag om in die swak ekonomiese klimaat...

  • Ekonomie

    Sakedagboek: 1-5 September 2014

    Sake publiseer vanaf September die weeklikse Sake-dagboek - ’n lys van resultate, syfers, konferensies en sake-verwante...

  • Sake se top-10-berigte van die week

    Dis lekker om te sê verreweg die gewildste berig van die week op Sake was die goeie nuus dat...

  • E-handel: China se vier rykstes in geveg

    Drie miljardêrs uit China se eiendoms- en internetsektor is besig om ’n e-handelonderneming te...