Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    26°C / 13°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 30%

  • Maandag

    24°C / 13°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Dinsdag

    23°C / 12°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 33%

  • Woensdag

    21°C / 10°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.6mm

    Humiditeit 45%

  • Donderdag

    20°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Vrydag

    21°C / 9°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%


KLEINHANDEL

Shoprite vermoed werker sit agter dreigement

Letitia Watson
Sondag 19 Mei 2013

Shoprite het geen bomme in sy Nigeriese winkels gevind nie en het ook geen “formele dreigement” ontvang nie.

Dit kom nadat beweringe die ronde gedoen het dat dié kleinhandelgroep Donderdag ’n dreigement gekry het dat Shoprite-winkels opgeblaas gaan word. Plofstof was blykbaar reeds in pakkies vrugtesap weggesteek in ’n winkel in Lagos.

Die nuusagentskap CAJ News het berig dat Ngozi Braide, hoof van openbare betrekkinge van die Lagos-staatspolisiekantoor, die dreigemente bevestig het. Die verdagtes was na bewering Boko Haram-terroriste.

Shoprite, die grootste kleinhandelaar in Afrika, het aan Sake24 bevestig dat hul wel hul winkels Donderdag gesluit het nadat ’n SMS van ’n naamlose persoon ontvang is. Die groep het ses winkels in dié land.

“Ons glo dit was afkomstig van ’n ontevrede personeellid. Ons het geen formele dreigement van enige organisasie daar ontvang nie.”

Die besluit om die winkels te sluit, was volgens die groep om sy kliënte die sekerheid te gee dat hulle veilig hul inkopies kan doen.

Geen bewys van enige bom is in die winkels gekry nie.

“Die Shoprite-groep het geen verbintenis of betrokkenheid by enige groep in Nigerië nie. Ons het ’n a-politiese standpunt in al die lande waarin ons sake doen,” het die woordvoerder gesê.

Die groep se winkels het Vrydag weer normaal handel gedryf.

Die gewildste berigte op Sake24.com:



  • mynbou

    Nuwe aanbod op die tafel, maar gaan Amcu byt?

  • maatskappye

    'Deursigtige' enjinkap maak bestuur veiliger

  • geldsake

    Versigtig vir hoogvlieënde aandele

  • ikt

    Tegnowenk: Laat ’n toepassing jou help om name te onthou

  • geldsake

    Is jou kollega 'n psigopaat?

  • maatskappye

    Nuwe hawemeester het groot planne

  • maatskappye

    Jou Paaseier gaan net al hoe duurder word

  • ekonomie

    Alle oë is nou op inflasie

  • maatskappye

    Paashaas wat rondspring, gee maatskappye grys hare

  • ikt

    Chinese mikroblog kies slegte tyd om te noteer

  • geldsake

    Is dit tyd om my Naspers-aandele te verkoop?

  • maatskappye

    Petrolkoppe sing New York, New York

  • standardbank

    Maak seker jou kontant is veilig dié Paasfees

  • ikt

    Google sukkel met slimfone

  • ekonomie

    Minister skors waghond oor mediese fondse

  • maatskappye

    Life Healthcare brei uit na Oos-Europa

  • geldsake

    Kredietburo mag nie mediese inligting hou

  • ekonomie

    Wit sakelui moet ware feite stel, sê Schüssler

  • mynbou

    Amcu, platinumbase byeen

  • geldsake

    Stygende koste van gesondheid ondersoek

  • maatskappye

    Polo Vivo bly die voorbok

  • landbou

    Waar is Bambanani se pappie dan nou?

  • maatskappye

    Omstrede Bridge-mikrolener geen vennoot van RMB

  • maatskappye

    Bedrieërs stel visier op Capitec

  • ekonomie

    Regulasie oor verkoopure geskrap

  • maatskappye

    Visie vir die noorde

  • maatskappye

    Woolies nie so seker van goedkeuring

  • maatskappye

    Medshield-sage: Donker wolk oor vierde grootste mediese fonds

  • maatskappye

    Glad nie skote Petoors nie

  • geldsake

    Vergeet van oproepsentrums - só lyk die bank van die toekoms

  • maatskappye

    Zeder-'bonus' laat PSG-syfers blink

  • ekonomie

    Druk op verbruikers gaan BBP knou

  • maatskappye

    Banke met R125 miljoen beboet oor 'geldwassery'

  • ekonomie

    Is groei van nét 5,8% China se voorland?

  • mynbou

    Geen einde in sig vir stakings

  • geldsake

    As jou baas jou by die huis pes met werksake

  • maatskappye

    Dae van maklik geld maak verby

  • ekonomie

    Honderde nuwe poste geskep

  • ekonomie

    Getal toeriste uit Afrika styg skerp

  • ekonomie

    Glenryck: Oceana ‘kyk na uitspraak’

  • entrepreneurs

    National Real Estate rig visier op nasionale mark

  • ikt

    Google wil robotvliegtuie gebruik

  • maatskappye

    Bierdrinkers minder dors

  • maatskappye

    Pick n Pay haal sy agterstand in

  • ekonomie

    Kariba-damwal veilig, sê kenners

  • maatskappye

    Motorhuis duurder as motor

  • maatskappye

    Branson se oog op superluukse ­eiendom in Kaap

  • energie

    Nuwe steenkoolkragstasie: Private firma kry voorkeur

  • ekonomie

    Vooruitsigte effens beter vir koper en platinum

  • ikt

    Telkom-hoof halsstarrig oor kursus

  • maatskappye

    Branson koop hotel in Kaapse Wynlande

  • geldsake

    Moenie swig voor tjek-skelmstreek

  • geldsake

    Hoe gemaak met swak opbrengs op effektetrustfonds?

  • maatskappye

    JSE kry ’n nuwe baadjie

  • geldsake

    Oorbrugging: Dié lenings handig, maar duur

  • ikt

    Nashua Mobile gaan sy deure sluit

  • ikt

    Google en Facebook weet waar jy woon...

  • ekonomie

    Rentekoersverhogings dalk nie so skerp

  • ekonomie

    Swart gegradueerdes klop ander met salarisse

  • ekonomie

    Nuwe indeks wys SA se sosiale welvaart

  • ekonomie

    Beleggers onseker oor Brics se politieke risiko’s

  • ekonomie

    IMF-hervormings by dooie punt

  • entrepreneurs

    Opkomende sterre gesoek

  • maatskappye

    Cathay Pacific wil markaandeel in Suid-Afrika vergroot