Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 9°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Saterdag

    19°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Sondag

    18°C / 6°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Maandag

    18°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Dinsdag

    20°C / 8°C

    Wind 25km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Woensdag

    18°C / 7°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 1 uur gelede |

    Snapchat steek vir Facebook tong uit

  • 3 ure gelede |

    Brandstofpryse: Net 'n druppel aan die tenk!

  • 4 ure gelede |

    McDonald's 'skuldig' nadat tieners sterf

  • 12 ure gelede |

    Goeie uitvoersyfers verras

  • 13 ure gelede |

    Brimstone beheer nou Grindrod

  • 22 ure gelede |

    MTN Suid-Afrika kry 'n nuwe baas

  • 22 ure gelede |

    En toe was daar een


Groot styging in Sanlam-wins

Dinsdag 13 Augustus 2013

Sanlam se wesensverdienste per aandeel gaan tussen 35% en 45% hoër wees in die ses maande tot einde Junie.

Dié vertoning is vanweë buitengewone items, insluitende ’n herwaardering van sy beleggings ter waarde van R200 miljoen, asook die impak van die beëindiging van sekondêre belasting op die maatskappy.

Die groep se resultate sal op 5 September bekend gemaak word. Sanlam se aandeelprys was teen 09:15 amper ’n persent laer op R46,62.

Besoek Sake24.com vir gratis geldnuus en die jongste markaanwysers.

Gewild op Sake24.com:



  • maatskappye

    ArcelorMittal se aandeelprys tuimel ná power resultate

  • maatskappye

    Spur ‘wen 6 000 lojale klante’

  • maatskappye

    Outa ‘nie verras’ dat Sanral-hoë bedank

  • maatskappye

    Goedkoper vlugte kom in Oktober

  • mynbou

    Amplats se voeteslepery krap in Froneman se slaai

  • ikt

    Oefen jou brein met dié apps

  • ekonomie

    Goeie nuus oor salarisse - vir die meeste mense

  • ekonomie

    Regering moet ’n bank koop – Mboweni

  • maatskappye

    Goeie vrugteseisoen gee Sappi ’n hupstoot

  • maatskappye

    Meer vroue moet in topposte kom

  • ekonomie

    Styging in kospryse het dalk draaipunt bereik

  • maatskappye

    Resultate lig winkelsentrumgroep se aandeelprys

  • maatskappye

    Vrystater wen vir volhoubare ontwikkeling

  • geldsake

    Spaarmaand kom tot 'n einde - hier's die laaste blog

  • mynbou

    Sibanye se wins daal, 'maar dis net geraas'

  • maatskappye

    Burger King-koning kry ook belang in Spur

  • maatskappye

    Minder Barclays-kliënte verloor hul huis, motor weens swak skuld

  • geldsake

    Pas op vir die topdrie wat JSE aandryf

  • ekonomie

    Kind wat in puttoilet sterf, moet ingenieurs aanspoor

  • maatskappye

    Van Marokko tot Mosambiek - nou kan jy deel in die groei in Afrika-eiendom

  • landbou

    Taksowerhede luister na boere se BTW-besware

  • energie

    Verbruikers gaan selfs méér opdok vir krag

  • maatskappye

    ‘Breek houvas van kosgroepe’

  • geldsake

    Loop katvoet as aandelemark styg

  • ekonomie

    Landbou in Wes-Kaap skep nóg werk

  • ekonomie

    Hoë werkloosheid in Vrystaat kwel

  • ikt

    Telkom-hoë se dissiplinêre verhoor begin

  • maatskappye

    Só rook die wêreld Rothmans

  • maatskappye

    Barclays Africa 'op koers', sê Maria Ramos

  • ikt

    Kubermisdaad broei in sukkeltye soos nou

  • geldsake

    Daardie SMS wat vir jou ’n lening aanbied, dalk onwettig

  • geldsake

    Loonsubsidie is net 'n pleister op die probleem

  • energie

    Eskom-geldsake raak nou kritiek

  • ekonomie

    Werkverliese skrikwekkend - veral in landbou

  • energie

    Kompleks verkoop krag aan munisipaliteit

  • geldsake

    Só verswak huishoudings se finansiële welstand

  • landbou

    Uithou vir beter pryse kom boere duur te staan

  • ekonomie

    Numsa, Seifsa maak stram vrede