Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    18°C / 6°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 38%

  • Woensdag

    16°C / 8°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 38%

  • Donderdag

    18°C / 9°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Saterdag

    19°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Sondag

    18°C / 8°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 10 ure gelede |

    Nou is die (basket)bal in Ballmer se baan

  • 11 ure gelede |

    Mondi verwag goeie halfjaar

  • 12 ure gelede |

    Verbruikers leen langtand

  • 12 ure gelede |

    Platinumstaking het verkope van plofstof beperk

  • 1 dag gelede |

    Mynboukenner word hoof van Basil Read

  • 1 dag gelede |

    Microsoft kry 'n staatsbesoek

  • 1 dag gelede |

    Daar's altyd nog geld vir pizza

  • 2 dae gelede |

    Dié week kan dinge rof raak vir Russe

  • 2 dae gelede |

    Fitch verhoog Rwanda se kredietgradering

  • 2 dae gelede |

    Banke manipuleer silwerprys, hoor hof

  • 2 dae gelede |

    Angola vra SA sake om te belê

  • 4 dae gelede |

    Boere se pad gebotter

  • 4 dae gelede |

    Meer vroue: Pin dít

  • Troues bekommer Britte 4 dae gelede |

    Troues bekommer Britte

  • 4 dae gelede |

    Beleggers juig oor Forbes op beurs


Beurs boelie Massmart ná nuus oor laer wins

bloomberg
Woensdag 14 Augustus 2013

Massmart se aandeelprys het Woensdag tot die laagste vlak in byna twee jaar geval ná gister se aankondiging dat sy halfjaarwins minder gaan wees.

Die aandeel het in ’n stadium op R146 verhandel, die laagste vlak sedert Oktober 2011. Sedertdien het dit effens herstel en teen 15:30 was die aandeelprys R152,30, sowat 4,57% minder as sy openingsprys. Dinsdag het die aandeel ook met 2,7% geval.

Sowat 823 000 aandele is al vandag verhandel – meer as dubbel die daaglikse gemiddelde oor drie maande.

Massmart het Dinsdag aangekondig dat sy verdienste per aandeel, uitgesluit eenmalige items en vauluta-voordele, met 3,9% gedaal het tot 25% vir die 26 weke tot 23 Junie. Die maatskappy het geen rede verskaf nie.

Massmart besit onder meer Makro, Game en Builders Warehouse.

Wal-Mart Stores, die moedermaatskappy van die Walmart-kettingwinkel van Amerika, het in Augustus 2011 ’n 51%-belang in Massmart bekom.

“Die aandeel is geprys asof towerkrag sou kom uit die Wal-Mart-transaksie en dit het nog nie gebeur nie,” het David Shapiro van Sasfin Securities in Johannesburg gesê. “Daar’s nog weinig aanduiding dat die Wal-Mart-strategieë binnekort in werking gaan tree.

Die maatskappy se volledige halfjaarresultate word op 22 Augustus aangekondig.



  • ekonomie

    Werkloosheid styg - maar 'n graad kan jou steeds vrywaar

  • maatskappye

    Vakansieklubs: Ferm optrede verwag

  • ikt

    Telkom 'het wet oortree' met kontrak vir R91 miljoen

  • ekonomie

    Staking verby, maar dié werkgewers onverbiddelik

  • maatskappye

    Medisyne se koste gaan nog styg

  • mynbou

    Mynbase maar katvoet vir meganisering

  • maatskappye

    SA kleremakers kan nog baie uit Agoa put

  • ekonomie

    Handel met die VSA gaan voor die wind

  • geldsake

    Spaarwenke vir Spaarmaand: Min dae!

  • ekonomie

    Numsa-staking is verby

  • maatskappye

    Hoender of bief? Nee, daar's net vis op die spyskaart

  • mynbou

    Groot omwenteling in steenkoolmark voorsien

  • ekonomie

    Dié base slaan dalk eie koers in

  • landbou

    ‘Voorlopige’ aanbod vir Agri Voedsel is billik

  • ekonomie

    SA klop Nigerië nog in die swaargewig-kryt

  • maatskappye

    Oprah se publikasie sluit deure in SA

  • entrepreneurs

    Hy wou besig bly – nou loon wassery

  • ekonomie

    IMF verwag swakker wêreldgroei

  • maatskappye

    V&A se Silo-distrik brei uit

  • ekonomie

    Reisigers sê dít neem die wind uit hul seile in SA

  • ekonomie

    Sake se top-10-berigte van die week

  • geldsake

    Dis ’n verkopersmark

  • geldsake

    Pensioengeld: Moet dit nie in ’n bodemlose skuldput stort

  • geldsake

    Kyk na lang termyn om beer te tem

  • Slaap, want die dag kom nader

  • maatskappye

    V&A met hoof van Turkish Airlines