Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    21°C / 11°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.4mm

    Humiditeit 51%

  • Vrydag

    22°C / 12°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 37%

  • Saterdag

    24°C / 12°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Sondag

    24°C / 13°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 37%

  • Maandag

    23°C / 12°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 38%

  • Dinsdag

    23°C / 13°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 10 ure gelede |

    PlayStation 4 dalk Sony se reddingsboei

  • 12 ure gelede |

    Dit dryf jou na drank...

  • 12 ure gelede |

    Stakende mynwerkers huis toe geneem vir Paasfees

  • 12 ure gelede |

    Selfoondiewe se dae dalk binnekort getel

  • Bitter einde van bitcoin-stryd 1 dag gelede |

    Bitter einde van bitcoin-stryd

  • Yahoo se gesukkel besig om tot ’n einde te kom 1 dag gelede |

    Yahoo se gesukkel besig om tot ’n einde te kom

  • 2 dae gelede |

    FlySafair mag nou sy vlerke sprei

  • 2 dae gelede |

    Twitter-aandeelprys styg ná aanstelling

  • 2 dae gelede |

    BHP stoot produksie skerp op

  • 2 dae gelede |

    Rising Star-pryse vereer innoverende jong Suid-Afrikaners

  • 2 dae gelede |

    Moordklag kom na ineenstorting van klerefabriek

  • 2 dae gelede |

    Handelstoestande bly bestendig in Maart

  • 3 dae gelede |

    Rio Tinto laat hom nie deur sikloon onderkry

  • 3 dae gelede |

    Bom in Abuja: WEF-beraad gaan voort

  • 3 dae gelede |

    Europa oor laaste hindernis vir bankunie

  • 3 dae gelede |

    68 jaar later neem lughaweplan vorm aan

  • 3 dae gelede |

    SABMiller 'oorweeg sy opsies' met Tsogo Sun

  • 3 dae gelede |

    Growthpoint koop belange om Acucap, Sycom later oor te neem

  • 3 dae gelede |

    MTN verlaag koste van lugtyd


MTN se wins styg 22%

bloomberg
Woensdag 14 Augustus 2013
MTN, Afrika se grootste selfoongroep, se tussentydse wins het met 22% geklim, danksy sterk groei in sy intekenare. Sy resultate was beter as wat die mark verwag het.
Die groep se wesensverdienste per aandeel was R6,54 vir die ses maande tot Junie, vergeleke met R5,36 ‘n jaar tevore. Ontleders se mediaan-verwagting was R6,49.
MTN se verkope het met 9,8% geklim tot R65,2 miljard.
In 'n verklaring sê MTN hy verwag die Suid-Afrikaanse handelsomgewing sal taai bly, maar hy sal fokus op groter doeltreffendheid.
Die groep se getal intekenare het met 6,5% toegeneem tot 201,5 miljoen en hy verwag om vanjaar nog 21,1 miljoen intekenare te werf.
MTN beplan om 'n dividend van R3,70 per aandeel te betaal.
Die selfoonreus ondersoek tans moontlikhede om verder in Afrika uit te brei soos sy groei in Suid-Afrika afkoel. Na berig word, wil hy ook in Madagaskar uitbrei.
MTN het verlede maand aangekondig dat sy finansiële hoof, Nazir Patel, bedank het te midde van 'n “interne ondersoek”.
Sy aandeelprys het tot dusver vanjaar met 10% geklim, vergeleke met Vodacom se afname van 1,3%.
MTN se aandeelprys was teen 09:20 op Woensdag 56c laer by R195,40.


  • ikt

    Chinese mikroblog kies slegte tyd om te noteer

  • geldsake

    Is dit tyd om my Naspers-aandele te verkoop?

  • maatskappye

    Petrolkoppe sing New York, New York

  • standardbank

    Maak seker jou kontant is veilig dié Paasfees

  • ikt

    Google sukkel met slimfone

  • ekonomie

    Minister skors waghond oor mediese fondse

  • maatskappye

    Life Healthcare brei uit na Oos-Europa

  • geldsake

    Kredietburo mag nie mediese inligting hou

  • ekonomie

    Wit sakelui moet ware feite stel, sê Schüssler

  • mynbou

    Amcu, platinumbase byeen

  • geldsake

    Stygende koste van gesondheid ondersoek

  • maatskappye

    Polo Vivo bly die voorbok

  • landbou

    Waar is Bambanani se pappie dan nou?

  • maatskappye

    Omstrede Bridge-mikrolener geen vennoot van RMB

  • maatskappye

    Bedrieërs stel visier op Capitec

  • ekonomie

    Regulasie oor verkoopure geskrap

  • maatskappye

    Visie vir die noorde

  • maatskappye

    Woolies nie so seker van goedkeuring

  • maatskappye

    Medshield-sage: Donker wolk oor vierde grootste mediese fonds

  • maatskappye

    Glad nie skote Petoors nie

  • geldsake

    Vergeet van oproepsentrums - só lyk die bank van die toekoms

  • maatskappye

    Zeder-'bonus' laat PSG-syfers blink

  • ekonomie

    Druk op verbruikers gaan BBP knou

  • maatskappye

    Banke met R125 miljoen beboet oor 'geldwassery'

  • ekonomie

    Is groei van nét 5,8% China se voorland?

  • mynbou

    Geen einde in sig vir stakings

  • geldsake

    As jou baas jou by die huis pes met werksake

  • maatskappye

    Dae van maklik geld maak verby

  • ekonomie

    Honderde nuwe poste geskep

  • ekonomie

    Getal toeriste uit Afrika styg skerp

  • ekonomie

    Glenryck: Oceana ‘kyk na uitspraak’

  • entrepreneurs

    National Real Estate rig visier op nasionale mark

  • ikt

    Google wil robotvliegtuie gebruik

  • maatskappye

    Bierdrinkers minder dors

  • maatskappye

    Pick n Pay haal sy agterstand in

  • ekonomie

    Kariba-damwal veilig, sê kenners

  • maatskappye

    Motorhuis duurder as motor

  • maatskappye

    Branson se oog op superluukse ­eiendom in Kaap

  • energie

    Nuwe steenkoolkragstasie: Private firma kry voorkeur

  • ekonomie

    Vooruitsigte effens beter vir koper en platinum

  • ikt

    Telkom-hoof halsstarrig oor kursus

  • maatskappye

    Branson koop hotel in Kaapse Wynlande

  • geldsake

    Moenie swig voor tjek-skelmstreek

  • geldsake

    Hoe gemaak met swak opbrengs op effektetrustfonds?

  • maatskappye

    JSE kry ’n nuwe baadjie

  • geldsake

    Oorbrugging: Dié lenings handig, maar duur

  • ikt

    Nashua Mobile gaan sy deure sluit

  • ikt

    Google en Facebook weet waar jy woon...

  • ekonomie

    Rentekoersverhogings dalk nie so skerp

  • ekonomie

    Swart gegradueerdes klop ander met salarisse

  • ekonomie

    Nuwe indeks wys SA se sosiale welvaart

  • ekonomie

    Beleggers onseker oor Brics se politieke risiko’s

  • ekonomie

    IMF-hervormings by dooie punt

  • entrepreneurs

    Opkomende sterre gesoek

  • maatskappye

    Cathay Pacific wil markaandeel in Suid-Afrika vergroot