Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    23°C / 3°C

    Wind 39km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Vrydag

    11°C / 1°C

    Wind 40km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

  • Saterdag

    15°C / 5°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

  • Sondag

    18°C / 7°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Maandag

    20°C / 7°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Dinsdag

    21°C / 9°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 2 weke gelede |

    Suid-Afrikaners dobbel weer

  • 2 weke gelede |

    Nuwe taxidiens in Berlyn verbied

  • 2 weke gelede |

    Bedrog kos Standard Bank R850 miljoen

  • 2 weke gelede |

    Hyundai begin in SA vervaardig

  • 2 weke gelede |

    Geen nuwe stoele, mevrou

  • 2 weke gelede |

    Laer oesversekering laat Santam-syfers blink

  • 2 weke gelede |

    Japan: eerste ekonomiese inkrimping sedert 2011-aardbewing

  • 2 weke gelede |

    Prysvasstelling: China teiken nie nét oorsese firmas

  • 2 weke gelede |

    Word só 'n leier én entrepreneur

  • 2 weke gelede |

    Minder mense vlieg in Suid-Afrika

  • 2 weke gelede |

    Sakegesprek praat met Gautrein-baas


Rand verswak weer tot R10/$

reuters
Donderdag 15 Augustus 2013

Die aantal nuwe aansoeke om werkloosheidsvoordele in Amerika het verlede week tot die laagste vlak in ses jaar gedaal.

Dit kan daarop dui dat dié land se ekonomie vinniger begin werk skep.

Die seisoensaangepaste aantal aansoeke om werkloosheidsvoordele was 320 000, die laagste sedert Oktober 2007. Ook die bewegende gemiddele oor vier weke was die laagste sedert November 2007.

Die Federale Reserweraad (Fed) hou die werkloosheidskoers fyn dop as ’n aanduiding van ekonomiese herstel. Kwantitatiewe verruiming sal waarskynlik afgeskaal word sodra werkskepping versnel.

Aan die ander kant het die Amerikaanse inflasiekoers in Julie tot 0,2% gedaal, vergeleke met 0,5% in Junie. ’n Te lae inflasiekoers kan ekonomiese herstel skade berokken.

Die Fed pomp tans $85 miljard in die mark deur sy aankope van effekte, waardeur rentekoerse laag gehou word.

Indien dié program afgeskaal word, sal ontluikende markte soos Suid-Afrika die pyn voel omdat geld uit dié effektemarkte onttrek kan word.

Die opbrengskoerse op Suid-Afrikaanse staatseffekte het tot die hoogste vlak in 14 maande gestyg. Die koers op die 2026-effekte het teen 16:00 met 0,11 persentasiepunt tot 8,38% gestyg, die hoogste sedert Junie 2012.

Altesame 17 uit 24 ontluikende geldeenhede het teen die dollar verswak.

Die rand het teen 16:00 tot R10 per dollar verswak.



  • ikt

    Samsung stel nuwe slimhorlosie bekend

  • mynbou

    Implats vol vertroue dat platinumprys sal styg

  • maatskappye

    Selfs Woolies se klante maak meer slegte skuld

  • maatskappye

    Adcock bloei – en daar is nie pleisters nie

  • energie

    Krag: ‘Dink uit die boks’

  • maatskappye

    Newtown kry ’n City Lodge-hotel

  • maatskappye

    Wêreld kort skerper tande teen multinasionale maatskappye

  • ikt

    Naspers kry regmerk van Moody’s

  • landbou

    Geheime aanbod vir Agri Voedsel ‘afgehandel’

  • maatskappye

    Buffett sit sy geld in oliebolle

  • landbou

    Kosgroep vat nou pyn vir groei later

  • landbou

    Mielie-oes groter, maar daar is minder koring

  • maatskappye

    V&A se kleinhandelaars floreer

  • energie

    Interdik gevra oor Koeberg-kontrak

  • ekonomie

    Lagarde gaan nie bedank oor ondersoek

  • maatskappye

    Mediese versekering staan Santam nie meer aan nie

  • maatskappye

    Basil Read ly groot verlies

  • ikt

    Uber-app vir eers wettig in Hamburg

  • ekonomie

    Peiling oor armoede, ongelykheid aangepak

  • energie

    Vleesbaai te rof vir gasaflaaipunt

  • ikt

    Mustek maak stewige wins

  • maatskappye

    Swak motorverkope laat Imperial swaar trek

  • ekonomie

    BBP: Daar is dalk lig aan die einde van die tonnel

  • maatskappye

    CV-leuens sal jou weldra inhaal

  • landbou

    EU se swartvlek-kritiek nie wetenskaplik

  • energie

    Net 60% van SA krag bring inkomste in

  • landbou

    Bekgeveg oor saagmeuelens oor grens gevoer

  • maatskappye

    Brimstone: 'Dit gaan nie net oor sappige beleggings nie'

  • ekonomie

    'Hou dié provinsie dop'

  • maatskappye

    Aveng: Die toekoms lyk beter

  • energie

    Petrol: Dalk kom groot verligting

  • maatskappye

    Rokers in Chili gee dobbelverdienste gas

  • maatskappye

    Sakevroue hou jaarkongres

  • ekonomie

    Resessie moontlik ontwyk met stagnerende groeisyfer

  • maatskappye

    Aussie-groep wil werk skep in SA

  • mynbou

    Geen skagte word gesluit, sê Lonmin

  • maatskappye

    Brimstone verdubbel verdienste

  • ekonomie

    Zim koop banke se slegte skuld

  • maatskappye

    Spree verkoop voortaan ook dié Britse klere

  • ekonomie

    Geen groot sug van verligting oor BBP

  • ikt

    Amazon vs Google: Dis 'n video-oorlog!

  • ekonomie

    SA banke kan Moody’s se flaters oorkom

  • ekonomie

    Regters nou aanlyn in Bfn

  • entrepreneurs

    Geluk is blink klippies en die liefde wat blom

  • maatskappye

    ‘Caxton-sirkus’ ontstig drukkerybaas

  • ekonomie

    Oë dié week op BBP-groei

  • landbou

    Is die landbousektor gereed?