Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 10°C

    Wind 26km/h

    Reënval 0.1mm

    Humiditeit 38%

  • Donderdag

    19°C / 6°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    22°C / 12°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 29%

  • Sondag

    22°C / 6°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 49%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 55 minute gelede |

    WhatsApp groei vinnig

  • 4 ure gelede |

    Amcu sê loonaanbod 'nog nie finaal'

  • 5 ure gelede |

    McDonald's se moelike spyskaart laat verkope daal

  • 5 ure gelede |

    Toyota behaal mylpaal in jongste boekjaar

  • 5 ure gelede |

    Sanlam waarsku oor skelmstreek

  • 6 ure gelede |

    Sanlam koop nóg ’n versekeraar in Maleisië

  • 24 ure gelede |

    Herbalife-stryder wil nou Botox aanskaf


Standard Bank se derde in bevel skuif na Deutsche Bank

Donderdag 15 Augustus 2013

Peter Wharton-Hood is aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van Deutsche Bank in Suid-Afrika.

Hy neem oor by Herman Bosman, wat reeds in Februarie aangekondig het dat hy einde Augustus uittree.

Wharton-Hood het gister bedank as bedryfshoof van Standard Bank, maar sal tot middel September by die bank aanbly, waarna hy by Deutsche Bank sal inval.

Wharton-Hood is die derde in bevel by Standard Bank, net onder die gesamentlike uitvoerende hoofde, Sim Tshabalala en Ben Kruger.

Bosman het bedank omdat hy voel sy rol by Deutsche Bank het nie genoeg “potensiaal vir ontwikkeling” nie. 



  • maatskappye

    Motorreus vaar uit teen e-tolprobleme

  • ikt

    Occupy Wall Street 'kaap' polisie se Twitter-veldtog

  • ekonomie

    Inflasie raak aan Reserwebank se plafon

  • energie

    Aardedag: bespaar só energie

  • ekonomie

    Inflasie verloor dalk fut, petrolpyn ligter

  • maatskappye

    Transnet gee pensioentrekkers nog ’n bonus

  • geldsake

    Wenke wat jou werkaansoek kan versterk

  • landbou

    Storm oor navorsing bedreig Rooibosraad

  • ekonomie

    Jan Taks steek stokkie voor dié selfooneise

  • maatskappye

    Kleremaatskappy wil vinniger op modes reageer

  • landbou

    Nuwe sojapers aanwins vir SA

  • ekonomie

    China se floute sal SA nie regstreeks laat ly

  • ekonomie

    ‘Ontwikkeling in die Wes-Kaap neem nié af’

  • maatskappye

    Perlemoen, kreef help Sekunjalo

  • geldsake

    Kredietamnestie: Hoe voel jy oor skuld?

  • maatskappye

    Twitter-flater maak FNB se naam krater

  • ikt

    Groener Apple op Aardedag bekend gestel

  • ikt

    Microsoft se koop van Nokia-fone voltooi

  • mynbou

    Platinumgordel hou asem op oor nuwe loonaanbod