Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    29°C / 14°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Woensdag

    29°C / 15°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

  • Donderdag

    29°C / 11°C

    Wind 30km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Vrydag

    21°C / 7°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.5mm

    Humiditeit 14%

  • Saterdag

    22°C / 7°C

    Wind 22km/h

    Reënval 1.2mm

    Humiditeit 36%

  • Sondag

    23°C / 11°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 33%


SA gaan 3 000 motors per dag verloor weens staking

bloomberg ,sake24
Vrydag 16 Augustus 2013
Mercedes gaan ook deur die staking getref word.
Die staking in die motorbedryf, wat Maandag begin, gaan sowat 3 000 voertuie per dag aan verlore produksie kos, sê Nico Vermeulen, direkteur van die Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suider-Afrika (Naamsa).
Hy verwag dat die staking tot tien dae lank kan duur.
Die motorbedryf bied ‘n loonverhoging van 8% aan, maar die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) eis meer as 10%, volgens Vermeulen.
Die staking gaan Mercedes, Volkswagen, Ford, General Motors, Nissan en Toyota tref, asook die vervaardigers van motoronderdele.
Meer as 2 000 werkers by BMW se fabriek in Rosslyn buite Pretoria staak reeds sedert verlede Donderdag.
Volgens Guy Kilfoil, woordvoerder van BMW Suid-Afrika, het die staking reeds die vervaardiging van 1 700 van die 3-reeks-sedans gekos. Van dié motors was vir Amerika, Kanada, Japan en Australië bestem.
Al dié motors moet nou toegeken word aan ander aanlegte in die wêreld en dis baie nadelig vir Suid-Afrika se kliëntediens-reputasie, sê Kilfoil.
Die motorvervaardigingsbedryf kan nie bekostig om die soort verhogings toe te staan wat verlede jaar in die mynbousektor toegestaan is nie, waarsku dr. Thabi Leoka, hoof van makro-ekonomiese navorsing van Standard Bank.
Sy sê die sakesektor hou die uitslag van die loononderhandelinge met kommer dop.
“Dit lyk asof die hoë looneise en hoë vlakke van onrus wat in die mynbousektor voorkom, dalk kan oorspoel na die vervaardigingsektor.”


  • maatskappye

    Wal-Mart draai New Yorkers rat voor oë

  • landbou

    Geen melkwit glimlag vir Clover

  • mynbou

    AngloGold se planne aan skerwe

  • landbou

    Boereverneukery, sê aandeelhouer op warm vergadering

  • ekonomie

    Dollars stroom uit SA weens rentekoersvrees

  • ekonomie

    Obsa leen R3,5 miljard aan buurstate

  • ekonomie

    Taai ekonomie raak ook plastiekherwinning

  • maatskappye

    SA sake is gedemp, maar PPC brei uit in Afrika suid van die Sahara

  • ikt

    SA verskaffer nou PayPal-vennoot

  • mynbou

    AngloGold gaan nié ontbondel

  • landbou

    Boere sê ja vir Zeder-aanbod

  • ekonomie

    Wêreldmarkte storm voort, maar lande groei nie

  • landbou

    Voedselgroep pen datum vir notering vas

  • energie

    Olieprys daal skerp oor Chinese data

  • ekonomie

    JSE se netwerk vou op Blou Maandag

  • ekonomie

    Ryk Chinese vat die pad

  • energie

    Daar’s ’n Skotse wind wat waai . . .

  • maatskappye

    SABMiller is dors - vir markaandeel

  • energie

    Weste teiken Russe se olie- en gasprojekte

  • energie

    Eskom kry nog ’n boei

  • entrepreneurs

    Skryfbehoeftes vir troues ‘is van liefde gemaak’

  • ekonomie

    Skade aan ekonomie groter as wat stakers besef

  • maatskappye

    Mediese fondse: Lede sal trustees se geldtrein kan rem

  • ekonomie

    Sakedagboek vir 15-19 September 2014

  • energie

    Medupi: nog net 100 dae

  • maatskappye

    Mnr. Meubels bring verandering