Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    21°C / 8°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 18%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Saterdag

    15°C / 4°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Sondag

    15°C / 5°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

  • Maandag

    17°C / 8°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Dinsdag

    16°C / 6°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 2 ure gelede |

    Goeie nuus vir SA uitvoerders

  • 2 ure gelede |

    Swak rand knou Remgro se Unilever

  • 2 ure gelede |

    Wysigings aan regstel-wet onderteken

  • 3 ure gelede |

    Sterk won laat Hyundai swaar trek

  • 3 ure gelede |

    Geboë TV en G3-slimfoon kom tot LG se redding

  • 6 ure gelede |

    Curro verwag weer hoër verdienste

  • 7 ure gelede |

    Spanje begin eindelik weer werk skep

  • 7 ure gelede |

    Nokia se wins beter ná Microsoft-transaksie

  • 21 ure gelede |

    Seifsa praat te gou, sê Numsa

  • 21 ure gelede |

    KWV wen groot met brandewyn

  • 1 dag gelede |

    Rupert-familie se Reinet kry stewige dividend uit tabakgroep

  • 2 dae gelede |

    Sakegesprek: van fisika tot geld

  • 2 dae gelede |

    Hospitaalgroep brei uit in Indië

  • 2 dae gelede |

    Apple reken groter gaan beter wees met nuwe iPhone

  • 2 dae gelede |

    Nvidia bemark tablet spesiaal vir 'spelers'


DA kan Eskom-kontrakte bekyk

sapa
Maandag 02 September 2013

Eskom het ingestem om die DA toegang te gee tot al sy ooreenkomste met kontrakteurs vir die Medupi-kragstasie.

“Die DA het bevestiging ontvang van Eskom dat hy besig is om die kontraktuele ooreenkomste met kontrakteurs by die Medupi-kragaanleg bymekaar te maak,” sê die DA-LP Natasha Michael.

Die DA het ’n aansoek ingedien ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA).

“Volgens Eskom is die kontrakteurs ingelig dat, in terme van afd. 47 van PAIA, hulle inligting of opgawes beskikbaar moet stel,” sê Michael.

“Die ooreenkomste tussen die kontrakteurs en Eskom moet fyn nagegaan word om te verseker dat die partye hul afsnydatums en mikpunte nakom en watter optrede geneem kan word teen die kontrakteurs indien hulle dit nié doen nie,” sê Michael.

Parlementslede het Medupi in Julie besoek. Daar het ’n subkontrakteur wat verbonde is aan Hitachi Power Africa die skuld gekry het vir die vertraging van die eerste fase van die projek.

Michael sê Hitachi-amptenare het aan die parlementslede vertel dat die subkontrakteur Eskom en Hitachi mislei het dat gehaltebeheertoetse reeds op stoomketels uitgevoer is.

Chancellor House, die ANC se beleggingsarm, het ’n belang van 25% in Hitachi.

Die eerste eenheid van Medupi was veronderstel om in Desember aanlyn te kom, maar dit is uitgestel met minstens ses maande. 



  • ikt

    Facebook laat die wenkbroue lig

  • maatskappye

    'Ek is gewalg' - eienaar van Amerikaanse kosgroep oor vrot vleis

  • ikt

    Vodacom sukkel in Suid-Afrika

  • maatskappye

    Bierdrinkers in Suid-Afrika maak SABMiller bly

  • energie

    Kernkrag-knyptang wag

  • ekonomie

    Koersverhoging die ‘regte stap op die regte tyd’

  • maatskappye

    5 van SA beloon aandeelhouers die beste

  • entrepreneurs

    Ouer kleinsake ‘kort ook hulp’

  • mynbou

    Aksieplan vir minerale kom gou

  • ekonomie

    Afrika is oop vir besigheid

  • ekonomie

    Belonings help vele kopers in swaar tye

  • geldsake

    Hou beleggingsoog gerig op langtermyn-doelwitte

  • entrepreneurs

    Kompetisie wys 15 finaliste aan

  • ekonomie

    Tyd om waarde te ontsluit

  • ekonomie

    Verbruikers sien wêreldwyd weer lig

  • maatskappye

    Staat se gesloer sleg vir Ellies

  • maatskappye

    Herbalife bloei voor voorlegging oor ‘bedrog’

  • maatskappye

    Welvaartmyl lok miljarde rande

  • maatskappye

    Patel wil bedryf ‘oopstel’

  • ekonomie

    Verkope wys SA sukkel

  • geldsake

    Spaarwenke vir Spaarmaand: Tyd om te leer begroot

  • ekonomie

    Mercedes se S-Klas verkoop goed

  • ikt

    Apple gedy, Microsoft ly

  • mynbou

    Wêreld se grootste mynmaatskappy teken rekords aan

  • ekonomie

    Inflasie bly hoog, maar darem nie hoër

  • maatskappye

    'Ou vleis'- skandaal kring uit

  • ekonomie

    Staking: Werkgewers skop vas oor dié kwessie

  • geldsake

    Skuld: Maar kan jy dit bekostig?

  • mynbou

    Sishen se koste stabiliseer, maar ertsprys daal