Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 12°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Dinsdag

    22°C / 12°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Woensdag

    20°C / 10°C

    Wind 17km/h

    Reënval 1.2mm

    Humiditeit 44%

  • Donderdag

    21°C / 8°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

  • Vrydag

    21°C / 9°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Saterdag

    22°C / 8°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%


Geen GW-kontrakte vir Horn, Carney en drietal van Shimlas

Gerdie Karstens
Maandag 06 Mei 2013

BLOEMFONTEIN. – Vyf van Griekwas se rolspelers in die Vodacombeker-rugbyreeks sal nie in die Curriebeker-reeks ’n Poublou-trui oor die kop trek nie.

Dit was ons swakste reeks die afgelope paar jaar en die spelers weet dit.

Pote Human
Die Noord-Kapenaars het Saterdag op Nuweland in die Kaap teen die Westelike Provinsie in die kwarteindstryd van die Vodacombeker-reeks vasgeval, met die slot Joubert Horn en die flank Deon Carney wat albei teen die Streeptruie rolle vertolk het.

Nie hulle, of die Shimlas- versterkings van die losskakel Pieter-Steyn de Wet, stut Nick Schonert of senter Stephan van der Merwe – wat ook teen WP gespeel het – sal later weer betrokke wees nie.

“Die Shimlas is almal studente en kan dus nie hul studies opgee om voltyds by ons te oefen nie.

“Deon Carney en Joubert Horn het net Vodacombeker-kontrakte gehad en ons kan hulle tans nie ander kontrakte aanbied nie,” het Pote Human (afrigter) gesê.

Hul afwesigheid behoort egter nie die Noord-Kapenaars te veel vir die Curriebeker omver te werp nie.

Verskeie staatmakers soos die vleuel Willie le Roux en losskakel Burton Francis keer terug van Super-rugby, terwyl beseerdes soos die flanke Burger Schoeman en Wesley Wilkins se beskikbaarheid diepte onder die voorspelers sal verskaf.

Die Poubloues geniet tans ’n ruskans van twee weke en trek op 20 Mei weer saam om volstoom vir die Curriebeker te begin slyp.

Intussen sal die Poubloues wonde lek oor wat allesbehalwe as ’n suksesvolle Vodacombeker-reeks beskou sal word.

“Dit was ons swakste reeks die afgelope paar jaar en die spelers weet dit. Dit maak ’n mens effe bekommerd vir die Curriebeker-reeks.

“Ek moet wel sê dit was in die Kaap een van ons beste wedstryde van die reeks.

“Die span het karakter gewys en veral die voorspelers het werklik hul kant gebring,” het Human gesê.

Die Noord-Kapenaars het vier minute voor rustyd nog met 10-0 voorgeloop voordat die WP-heelagter, Cheslin Kolbé, sy briljantheid ten toon gestel het.

Kolbé het ook in die tweede helfte gaan druk om die Streeptruie met 21-13 te laat seëvier het.

“Die drieë voor en kort ná rustyd het ons aanvanklike goeie spel vinnig ongedaan gemaak. Ons het in die eerste halfuur 80% van die besit geniet, maar Kolbe se briljantheid het ons uiteindelik gekelder,” het Human bygevoeg.



  • ‘Rede tot kommer’

  • Ramaala blink uit

  • ‘Die Leeus sal baie karakter moet wys’

  • Waratahs knou Bulle se seisoen

  • Catrakilis uit vir Cheetahs-stryd

  • Haaie het soos ou brood teen Cheetahs gelyk – Jake

  • Naka: Selfvertroue lol

  • Jean-hulle moet nog oor dié hekkies spring

  • ‘Super-reeks kan nié sonder SA’

  • Welbeck wik en weeg oor sy loopbaan

  • Moores kry weer kans as Engelse afrigter

  • Lee wen ná 2 j. weer op gholfbaan

  • Kroon wink vir Roodepoort, Impala in George

  • Tsjegge pak Duitsers in Fedbeker-eindstryd

  • Mercedes-span het wurggreep op F1-titel

  • Atlético gedug ná Turan fiks verklaar is

  • Tuks-atlete kan reeks vanaand beklink

  • Liverpool kan byna die vonkelwyn skink

  • Stanislas sluit hom by tennis se grotes aan

  • TV-hoogtepunte

  • Uitslae: 21 April

  • Wie’s klaas, baas?

  • Langeveldt se era

  • Haaie kies haastigeTonderai

  • Net 85 SA seges in 335 stryde Doer Onder

  • Frith se sopie vir sege

  • Trott vra graafskap ’n blaaskans

  • Despatch onttroon: Gemeenskapsbeker kry nuwe tuiste

  • Bafana-breier oorleef brandende soeklig – dié keer

  • Riller-Premierliga in pylvak

  • TV-hoogtepunte: 19.4.2014

  • Neusie verby vir Barcelona dié seisoen?

  • Alonso breek lansie vir nuwe spanbaas

  • Pakistan adverteer poste vir krieketafrigters

  • Flinkdruk

  • Uitslae

  • Twee junior SA tennisspelers haal ITF-span

  • Nadal struikel in Monte Carlo-meesters

  • Mercedes vinnigste, maar Alonso haal in

  • ​Cronjé brul op skrumskakel

  • Chavhanga maak sy Haaie-debuut

  • Die Bulle smag na weg-sege

  • Ramaala maak sy Twee Oseane-debuut

  • SA A saam met Proteas op toer

  • Nog ’n Haai is honger vir soesji

  • Fees van Paasrugby in vier toernooie

  • Lakwerk nie ál probleem

  • Boston-marathon se 36 000 deelnemers geloof

  • Wallabies wil in Europa slyp vir WB-toernooi

  • Man City-spelers lag al die pad bank toe

  • Akmal in sop oor hy troupartytjie regulasies oortree

  • Barcelona pak Madrid sonder talle staatmakers

  • ‘SA is sokkerbaba’

  • Blinde driekamper pak WB-byeenkoms

  • Allister rol dobbelstene

  • Myburgh wil graag in SA én IPL speel

  • Kallis moker Kolkata tot sege oor Mumbai

  • Brüssow breed in Haaie se pad

  • Agt het één doel

  • TV-hoogtepunte: 17 April

  • Uitslae: 17 April

  • Phelps net terug om 'water te toets'

  • Kaptein Jean is terug vir Stormers

  • Flip lei die Bulle teen Waratahs

  • Naas: Hól met die bôl

  • ‘Vierde losskakel ’n goeie teken’

  • Rubriek: Saru moet ook soos ARU kan ingryp

  • Leeus soek ander lêplek

  • Mehrtens bepleit reeks sonder SA

  • Waratahs straks sonder Palu teen Bulle

  • Horak: OP-breiers moet saamstaan

  • Swakste pak Saterdag beste

  • Nóg miljoene in Franse Ope op die spel

  • Shimlas se Nick op pad oorsee

  • Weepu ‘oorgehaal’ vir aksie ná beroerte

  • Igesund se lot môre bekend

  • Span eerste – Sadie

  • Steil bult voor Roses en Hamiltons

  • Frith se rekord lyk nog veilig

  • Semi-professionele liga kom vir netbal

  • SA Fedbeker-span kry gunstige loting

  • Driekamp: Henri se visier op Kaap

  • Só kan Grant beter skop

  • Wolk oor T20-skouspel

  • Vet tjek vir Proteas ná welslae

  • Appèl teen Ricciardo se diskwalifikasie misluk

  • WP ‘sal weer praat met raad oor skuif’

  • Tiener beklink titel

  • TV-hoogtepunte: 16 April

  • Uitslae: 16 April

  • Louis ontevrede met homself ná Meesterstoernooi

  • Brüssow begin vir Cheetahs

  • Jake wik en weeg oor nr. 10

  • Phelps kan Le Clos weer opdreun

  • Nuwe netballiga bekendgestel

  • Wayde wys wéér hakskene in 400 meter

  • ‘Bulle verspeel kanse’

  • Beseringspook kuier by Leeus

  • Mujati aan Kings-hoek?

  • Chani klim nege plekke op WTA-ranglys

  • Elementêr, Bubba

  • Folau hoor op TV hy is uit

  • Haaie, Sadie die week se sterre

  • Hewige stryd woed om vroue se houespel-titel

  • Dié nr. 10 tans SA se beste – Van Straaten

  • Swaargewigte makeer

  • Eddie sê nee om vir Knights te speel

  • Lappies én Goose uit Haaie-stryd

  • Ferrari-spanbaas trap rem ná swak vertoning

  • SA vroue-sewesspan weer bobaas in Afrika

  • Quinn gaande oor SA se naelloopvonds

  • Le Roux wen 10de titel uit 15 eindstryde

  • Formule 1-baas van omkopery beskuldig

  • Rooikaart vir Jordan kos Reds in pylvak

  • Viëtnam-polisie op spoor van ‘sokkerknoeiers’

  • Despatch ken resep – Oliphant

  • Vuurwerk verwag tussen JF, Sannies

  • Murray sal oog op kampioen moet hou

  • TV-hoogtepunte: 15 April

  • Uitslae: 15 April

  • Watson verower 2de Meesters-titel

  • Haaie ‘buit een fout uit’, wen só

  • Strauss praat reguit oor span

  • Chad soek nege medaljes

  • Maerder Frans kan Heyneke laat dink

  • Brons vir Minnaar

  • WP-hoop op OP

  • Zorzi nie in span na Glasgow se Spele

  • Brüssow vlymskerp vir VS – Duncan

  • ‘Lwazi was ’n sensasie’

  • Murray buig knie voor Schoeman in driekamp

  • Jacques-hulle kraai koning in Mzansi-toer

  • Tendulkar gaan nou sokkertalent ontgin

  • Kleinveldt onttrek aan span weens besering

  • SA vroue vermorsel Skotland in waterpolo

  • Wade vanaand se trekpleister

  • Nuwe aflos-woema

  • Pacman: Dié keer geen twyfel

  • Liverpool onthou

  • Naar Louis ‘het amper onttrek’

  • TV-hoogtepunte: 14 April

  • Uitslae: 14 April