Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    16°C / 5°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 16%

  • Saterdag

    17°C / 6°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Sondag

    18°C / 6°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Maandag

    20°C / 8°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 10%

  • Dinsdag

    24°C / 12°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Woensdag

    24°C / 8°C

    Wind 34km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%


Beker gee Ackermann se Leeus hoop vir Super-toekoms

Pieter Jordaan
Sondag 19 Mei 2013

JOHANNESBURG. – Die verowering van die Vodacombeker voorspel blink dinge vir Goue Leeus-rugby.

Daarom kan die afrigter, Johan Ackermann, nog ’n week se voorbereiding met ’n meer geruste hart aanpak, al is daar nog groter berge wat versit moet word.

’n Harde wedstryd teen Samoa se toerspan kom reeds volgende naweek aan die beurt vir die Leeus wat oor die komende weke ’n vol program het ter voorbereiding vir Super-rugby se promosie-relegasiestryd oor ’n bietjie meer as twee maande.

Daar is dus ook nie veel tyd om te lê en droom oor hul vyfde Vodacombeker-trofee, wat hulle Vrydag met ’n sege van 42-28 oor die Pumas in Nelspruit verower het, nie.

“Ons is net dankbaar vir die ondersteuning wat ons steeds kry,” het Ackermann gesê.

“Ek dink ons het gewys hier ís nog talent in die Leeus-kamp en hopelik kry ons die kans om dit op die pad vorentoe ook te wys.

“As jy in ag neem hoeveel spelers ons nog gaan terugkry en hoeveel hierdie groep van ons gegroei het, voorspel hierdie wonderlike dinge vir die pad vorentoe.

“Hopelik kry die spelers sommer baie selfvertroue hieruit,” het hy oor sy span se bekersege gesê.

Ackermann moes wel Vrydagaand toekyk hoe sy span vroeg met 0-10 agterloop, voordat hy beheer oor die wedstryd begin neem het en sodoende die Pumas tot foute begin dwing het.

“Ek is baie trots. Die span het net weer karakter gewys deur die wedstryd te jaag, gelyk te trek en toe die druk oor te plaas na die Pumas toe. Aan die begin was ons senuagtig en ons dissipline nie goed nie. Toe ons eers voorgeloop het, was die ouens baie kalm.

“Ons het in ons struktuur begin speel en toe ons voorspelers eers beheer neem, was die knoop deurgehak,” het Ackermann gesê.

* Vir Jimmy Stonehouse, breier van die Pumas, was die uitslag moeilik om te verwerk, maar hy was steeds in sy skik met die span se veldtog waartydens hy slegs teen die Leeus verloor het.

“Hul foutefaktor was net soveel beter as ons s’n. Maar dit gaan oor ondervinding. Baie van hulle ouens het ervaring van Super-rugby en al het die Leeus nie goed gedoen daarin nie, kry dit ’n speler eenvoudig op ’n ander vlak as hy weekliks daarin speel.

“In ’n eindstryd is die druk groter en dan moet jou foute minder wees,” het Stonehouse gesê.

Stonehouse was wel tevrede nadat hy as afrigter van die Suid-Afrikaanse Presidente-vyftiental, wat 11 Pumas-spelers insluit, gekies is. Dié span bestaan uit 28 spelers van Suid-Afrika se “kleiner unies” en speel van 7 tot 16 Junie in ’n toernooi in Georgië.



  • Mokoena spring sy verste vanjaar

  • krieket

    Proteas: Quinton skitter, maar Rilee vou

  • rugby

    ’n Tweede kans

  • rugby

    Bokke kan Hernández se kuns proe

  • rugby

    ‘Troef die All Blacks nóú’

  • rugby

    Jong lote kry Loftus-kans

  • rugby

    Haaie kry woema met vars stutte

  • rugby

    Derick lei nou Leeus se trop

  • rugby

    Bothma gee min bal uit

  • sokker

    Chilli Boys sal hul kanse beter moet aangryp

  • rugby

    Kevin wil nes oom Allister se span maak

  • krieket

    Eerste trofee wink vir Titans of Lions

  • sokker

    Bastian soek nóg titels saam met Duitse span

  • rugby

    VS se tawwe Tienie ’n yster, sê Hendro

  • rubrieke

    Premierliga só weer onvoorspelbaar

  • meersport

    Vier van SA jaag ook in Spanje

  • rugby

    Peyper erken foute in toets, sê Hansen

  • rugby

    Stryd teen Engeland WB-kleedrepetisie?

  • meersport

    Rubio van Mexiko sal Golovkin toets

  • rugby

    Wallabies wil Eden Park-spook verjaag

  • TV-hoogtepunte: 22 Augustus

  • Uitslae: 21 Augustus

  • rugby

    Bulle pak Kings met 'nuwe' agterlyn

  • rugby

    Minnie lei die Leeus

  • rugby

    Haaie span 2 nuwe stutte in

  • rugby

    Lynstane bekommer Meyer

  • rugby

    Gurthrö sien uit na stryd

  • krieket

    Kallis is nie spyt oor sy uittrede

  • meersport

    ‘Ek sou steeds jok’

  • rugby

    Haaie sal net op eie plan fokus

  • rugby

    Grant: Dít voel nes VB-eindstryd

  • rugby

    Botha reg om kans aan te gryp

  • skole

    Louis Botha mik na Shimlas-skolekroon

  • gholf

    Steil bult wag op Louis-hulle

  • krieket

    Afgane sien uit na WB-toestande Doer Onder

  • atletiek

    12 van SA in Afrika se span

  • rugby

    WP, blaser praat oor skrums

  • sokker

    Saddam Hussain laat Pakistan juig teen Indië

  • meersport

    Phelps glo hy’s vinniger as ooit – afrigter

  • krieket

    Doodse stilte oor waarom Windies se Ottis loop

  • sokker

    Swansea bekom Fernández se dienste

  • rugby

    Adam Jones blaker rede vir Cardiff-skuif uit

  • rugby

    Taai taak wag op dié Kiwi-blaser

  • rubrieke

    Netbal verdien lof vir transformasie

  • rugby

    Carlos se opdrag aan Sykes, Nell

  • Uitslae: 20 Augustus

  • TV-hoogtepunte: 21 Augustus

  • rugby

    Smith begin vir Bokke teen Poemas

  • rugby

    OP Kings maak vyf veranderinge

  • rugby

    Allister hou by wenresep

  • krieket

    Boulers blaas Zim weg

  • rugby

    Verwag Poemas met byt

  • rugby

    Franse geldkoffers bult

  • rugby

    Siya: ‘Ek blameer my kop, nie my skouer’

  • rugby

    Juan kan 7-trui in Salta dra

  • rugby

    Vonke spat glo tussen Bulle, oud-spelers

  • rugby

    Druk is op WP in Kaapstad – Ackermann

  • rugby

    Bulle druk te min drieë

  • rugby

    Bulle vuur flinke waarskuwingskote

  • krieket

    Pakistan ontbied Irfan vir kitsreeks

  • rugby

    Gesoute Thorn op pad na Leicester Tigers

  • sokker

    Rooney, McIlroy eet saam ná United-nederlaag

  • meersport

    Verstappen gou jongste renjaer in Formule Een

  • sokker

    Bayern München lank sonder Schweinsteiger

  • sokker

    Ek sal nie weer byt nie, belowe Suárez

  • rugby

    Hawies kies Ikey

  • atletiek

    Kompetisie in landloop taai

  • rugby

    Os: Stuit die Haaie se drywe

  • gholf

    Tiger glo nie hy sou punt kon bydra

  • meersport

    Phelps terug op wêreldverhoog

  • rugby

    Franna terug op oefenveld by Perses

  • sokker

    Cesc wys sy waarde met blink buiging

  • skole

    Boishaai haal eindstryd net-net

  • krieket

    Fletcher nie gepos, maar ...

  • TV-hoogtepunte: 20 Augustus

  • Uitslae: 19 Augustus

  • krieket

    Proteas maak dit 2-0

  • krieket

    De Kock sluit aan by grotes