Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    16°C / 3°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Sondag

    14°C / 5°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

  • Maandag

    17°C / 7°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 39%

  • Dinsdag

    17°C / 7°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 43%

  • Woensdag

    17°C / 7°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 33%

  • Donderdag

    18°C / 9°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%


Bolt begin; SA blits jag rekords

Johan van Wyk
Donderdag 30 Mei 2013

JOHANNESBURG. – Usain Bolt skop sy opmars na atletiek se wêreldkampioenskappe eerskomende Donderdag in Rome af . . . op dieselfde dag dat Suid-Afrika se jong blits Anaso Jobodwana in Oregon, Amerika, ’n aanslag op Morné Nagel se 11 jaar oue SA rekord in die 200 m maak.

Bolt het vanjaar nog net een keer gesig gewys – en toe in Jamaika op ’n klein byeenkoms met ’n beskeie 10.09 in die 100 weggespring. Die Amerikaner Tyson Gay het enkele dae tevore, ook in Jamaika, vanjaar se vinnigste 100-tyd (9.86) afgeblits.

In dié stadium vermy Bolt en Gay en Yohan Blake, Bolt se oefenmaat en wêreldkampioen, mekaar steeds soos die pes. Gay en Blake is nie op die wegspringrooster vir die Rome-Diamantliga nie.

Jobodwana neem van eerskomende Woensdag tot Saterdag in Eugene, Oregon, vir sy universiteit, Jackson State, aan die prestigeryke Amerikaanse studentekampioenskappe (NCAA) deel. Hy hardloop Woensdag in die 100-halfeind; Donderdag in die 200-halfeind; Vrydag in die 100-eind en Saterdag in die 200-eind.

Hy het die afgelope naweek in Greensboro by ’n studentebyeenkoms in sowel die 100 (10.10) as 200 (20.13) sy persoonlike beste tye opgestel.

Albei tye is op die drumpel van SA rekords.

Die 100-rekord (10.06) staan al sedert 1988 agter Johan Rossouw se naam – Simon Magakwe het dit verlede jaar geëwenaar – en in die 200 het nog net Morné Nagel (20.11 in 2002) vinniger genael.

Jobodwana het in die 200 tot die derde plek op vanjaar se wêreldlys verbeter: net die Jamaikane Nickel Ashmeade (20.00) en Warren Weir (20.11) is al vanjaar vinniger as hy.

In die 100 is hy nou nommer 21 op vanjaar se wêreldlys.

* Eerskomende Saterdag in Oregon neem net een Suid-Afrikaanse swaeltjie, die spiesgooier Sunette Viljoen, aan die Prefontaine Classic-Diamanliga deel.

Sunette het laas Saterdag by die New York-Diamantliga met ’n swak sewende plek (57.87) in bibberweer geëindig.

Donderdag in Rome is Viljoen weer in aksie – saam met haar SA landgenote André Olivier (800) en Lehann Fourie (110-hekkies).



  • krieket

    Proteas verwelk in Colombo

  • rugby

    Waratahs bespreek tuiseindstryd

  • rugby

    Haaie buig knie teen Crusaders

  • sokker

    Mashaba is nuwe Bafana-afrigter

  • ander

    Medalje-sukses!

  • krieket

    ’n Oorlewingstryd (telbord en twiets)

  • ander

    Nóg ’n judo-brons vir SA

  • ander

    Statebondspele: Dag 3

  • rugby

    ‘Ons gaan nie hensop’ (twiets)

  • rugby

    T&T en Cook wag eers op SA

  • ander

    Vier knelpunte in Formule Een

  • rubrieke

    Doen iets om dié SA atlete te help

  • ander

    ASA los twee sterre tuis

  • rugby

    Strauss (eindelik) ’n Bul

  • ander

    Britse Leeu se seun in die pekel

  • krieket

    Jadeja beboet; Anderson nog nie

  • ander

    Kevin kry slae

  • ander

    F1-Grand Prix in 2016 in Bakoe

  • rubrieke

    Norfolk rol SA dalk op baan, maar ...

  • rugby

    SA ‘kán Kiwi’s tem’

  • sokker

    Keshi of Carlos breier?

  • skole

    Dié wedstryde Saterdag beslis

  • Uitslae: 25 Julie

  • TV-hoogtepunte: 26 Julie

  • ander

    Groot aand wink vir SA swemspan

  • rugby

    Strauss se skuif na Bulle bevestig

  • ander

    Netbal-Proteas klop eilandspan

  • krieket

    Proteas kou klippe in Colombo (twiets)

  • ander

    Murray wys sy staal op Spele

  • ander

    Dag 2: Statebondspele

  • ander

    Dis Roland teen Chad!

  • rugby

    Nuwe slotpaar vir Haaie

  • rugby

    Frans glo in silwer randjie

  • krieket

    SA boulers sê les op (telbord en twiets)

  • skole

    Proewe: reeks só geraak

  • rugby

    Griekwas behou 4 sterre

  • rugby

    Cheetahs moet beter verdedig, sê Adriaan

  • rugby

    Groot menere wag op Haaie

  • rugby

    Vrystaat belê in jonges

  • krieket

    IKR skud kop oor krieket op Statebondspele

  • ander

    Mauresmo glo nog in Murray se kamp

  • ander

    Almal vry na Vettel, sê Red Bull se Marko

  • ander

    Mexiko bied eerste Grand Prix sedert 1992 aan

  • sokker

    SA vroue pak Kameroen in Afrikabeker-toernooi

  • rugby

    Anscombe op pad na Cardiff Blues

  • rugby

    Boland het Div glo in visier

  • rugby

    ‘Besin oor uitspeelstryde’

  • ander

    Brons vir Mabulu

  • rubrieke

    Sokker moet ook teen Russe optree

  • ander

    Nibali maak seker van Tour-titel

  • Uitslae: 24 Julie

  • TV-hoogtepunte: 25 Julie

  • ander

    Murray verower SA se 1ste medalje

  • ander

    Proteas verneder Trinidad & Tobago

  • krieket

    Sri Lanka stewig in saal ná 1ste dag

  • ander

    Chad begin Spele met 'n harde brul

  • rugby

    Adriaan oor die Cheetahs, Naka en nuwe truie

  • rugby

    Lambie losskakel vir Haaie

  • ander

    Dag 1: Statebondspele (twiets)

  • skole

    Wedstryde uitgestel weens SA Skole-proewe

  • Sri Lanka veg terug (telbord, twiets)

  • rugby

    McCaw begin vir Crusaders

  • rugby

    Pat gee nie om as hy op bank sit

  • ander

    Murray mik na goue medalje in driekamp

  • krieket

    Jong Kiwi mag nie meer boul – IKR

  • rugby

    Genia steeds langs kantlyn

  • rugby

    Bongi vul WP-hakerspens

  • krieket

    Tahir kry weer kans (telbord: 2de toets)

  • ander

    Mank Blake stel sy visier nou op Rio de Janeiro

  • ander

    Doel: Podiumplek

  • rugby

    Saru rol rond oor uittog

  • rugby

    Steggies hoop om te lei soos hy gelei is

  • rubrieke

    Waarom so baie passasiers, SSA?

  • ander

    Nóg top-langasems spook dit gou in Kaapstad uit

  • rugby

    Habana skielik op bystand vir Blitsbokke

  • sokker

    Löw steeds aan stuur van Duitse sokkerspan

  • ander

    Koekemoer wen uitdun op junior byeenkoms

  • ander

    Pool wys sy staal in Pireneë

  • sokker

    Brasilië stel Dunga in Scolari se plek aan

  • rugby

    Kings-voorryman vervang Trevor

  • rugby

    Skoolseun in VS se Curriebeker-groep

  • rugby

    Botha reg vir dryf-aanslag

  • sokker

    SA hoor gou, maar nuwe breier nie daar

  • Uitslae: 23 Julie

  • TV-hoogtepunte: 24 Julie