Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    21°C / 12°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.3mm

    Humiditeit 51%

  • Vrydag

    23°C / 11°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 37%

  • Saterdag

    24°C / 12°C

    Wind 6km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 31%

  • Sondag

    24°C / 13°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Maandag

    23°C / 13°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.2mm

    Humiditeit 38%

  • Dinsdag

    23°C / 12°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%


Al skeppende swanger

Vrydag 31 Mei 2013
Foto: Stefano Rellandini, REUTERS

’n Replika van die Britse kunstenaar Marc Quinn se marmerbeeld van Alison Lapper staan op die San Giorgio Maggiore-eiland in die Venesiese strandmeer.

Alison Lapper Pregnant, wat van 2005 tot 2007 op die vierde voetstuk op Trafalgar-plein in Londen vertoon is, is vir die duur van die 55ste Venesiese Biënnale, wat vandag begin, daar te sien.

Die swanger Lapper, ’n Britse kunstenaar wat sonder arms en met verkorte bene gebore is, het indertyd vir Quinn geposeer.

Die medium wat Lapper in haar kuns gebruik, is fotografie, hoewel sy ook met haar mond skilder.

Die biënnale duur tot 25 November.



  • Prentjiemooi Jesus

  • Puik opname van ‘Messiah’ vir Paasfees

  • Sax-viertal vind juwele in musiek

  • Nuwe boekpryse wyd verwelkom

  • War Horse in Johannesburg op die verhoog

  • Is dit die einde van AC/DC?

  • Jeugsentrum samel geld in met Banksy-werk

  • Tom of Finland vir posseëls

  • Clarke was ’n ware rolmodel

  • War Horse-musikante verloor regstryd

  • Nuwe deurbraak vir Venter

  • Wenners van 2014 Brett Goldin-prys aangekondig

  • Uitvoering laat reg geskied aan 17de-eeuse Passie-musiek

  • Dowwe Dolla in Atterbury vandag

  • Slyp skryfvernuf by UP-winterskool

  • ​Tartt wen Pulitzer vir fiksie

  • US Woordfees oorhandig trofeë

  • Amambazo in die Staatsteater

  • Christelike Tree63 byeen vir reünie-konserte

  • ‘Natives’ terug op planke ná 20 jaar

  • Drama oor drink en bestuur vir skoliere

  • Kunstenaar Peter Clarke sterf op 84

  • 'War Horse' op West End steek orkes in pad

  • 13de Tribeca-fliekfees in Manhattan

  • Viering van die kreatiewe oomblik

  • Perde van hout, leer en gaas léwe in ‘War Horse’

  • Mark in Jhb brei uit in 2014