Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    15°C / 3°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 36%

  • Sondag

    15°C / 5°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Maandag

    17°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 42%

  • Dinsdag

    17°C / 6°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Woensdag

    17°C / 6°C

    Wind 5km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 31%

  • Donderdag

    18°C / 7°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%


Beatles à la Ses Snare op planke

Vrydag 14 Junie 2013

Die kitaargroep Ses Snare, wat verlede jaar op die Clover Aardklop-kunstefees op Potchefstroom met sy uitverkoopte produksie Ses Snare in Yellow Submarine aandag getrek het, is eersdaags in die Barnyard-teater in Vereeniging te sien.

Soos die titel aandui, is dit die tydlose musiek van The Beatles wat in dié produksie uitgevoer word.

Ses Snare bestaan uit MD Greyling, Blackie Swart, Pieter Smith, Thean Kotze, Leon Ecroignard en Peter Hoven.

Ses Snare in Yellow Submarine begin op 24 Junie om 20:00.

Kaartjies is beskikbaar by 016 454 8388.



  • Stomende 50 Shades nou op silwerdoek

  • ‘Ware’ country herleef op kronkelpad na berge

  • Kanonskoot tref sekuur

  • Blitsgids

  • Gent vereer Breyten vir kuns, aktivisme

  • Twintig verhale in 20 jaar se demokrasie

  • Kompetisie vir geestelike radiodramas

  • Hey! Lumineers kom sing in Jozi

  • Karl Jenkins sonder die stroop

  • Nuwe direkteur vir Woordfees

  • Argentynse ritme: op die maat van Afrika

  • ‘Lucia’ ná jare weer in Pta te sien

  • Krapperigheid konseptueel geïnspireerd

  • Goue oues gaan rock oppi koppi

  • Vaartbelyn en vermaaklik

  • Jannie en Bert bring hulde aan Jules De Corte

  • Fotobeelde wat sterk resoneer met SA

  • Liefde vir eet én liefde vir mense

  • Top-kunstenaars tree by Klassique op

  • Big Daddy vertel als in ‘Keep it Country’

  • SA prent kry 12 benoemings in VSA